Presentation is loading. Please wait.

Presentation is loading. Please wait.

Meer Jesus Meer Liefde Meer Dissipels Leierskap Strukture

Similar presentations


Presentation on theme: "Meer Jesus Meer Liefde Meer Dissipels Leierskap Strukture"— Presentation transcript:

1 Meer Jesus Meer Liefde Meer Dissipels Leierskap Strukture

2

3 Groetseën

4 LIED 175 Majesteit, glansryke heerlikheid! Ons wil Jesus, die Koning, hulde bewys! Majesteit, hemelse heerlikheid! Van waar ons woon,tot by sy troon, wil ons Hom prys.

5 Lied 175 (vervolg) Kom ons loof, kom ons besing die Naam van Jesus! Kom ons loof, kom ons aanbid die Here ons God! Majesteit, heilige heerlikheid! Hy het gesterf, ons heil verwerf, Hy het oorwin!

6 Lied 205:1 Bring lof aan die Vader, verheerlik die Seun, vir liefde, genade, verlossing en steun - dat elkeen wat glo nie verlore mag gaan maar ewig voor Hom as verloste kan staan.

7 Lied 205:1 (vervolg) Loof die Heer, loof die Heer - sing, gelowiges, saam! Loof die Heer, loof die Heer - prys sy heilige Naam! Hy kom uit genade ons sondes versoen dat ons Hom vrymoedig ons Vader kan noem.

8 Lied 205:2 Ons lof aan die Skepper wat altyd getrou sy kerk hier bewaar, dit vernuwe en bou – ons bly inspireer en ons stuur deur sy Gees om sout en om lig vir die wêreld te wees.

9 Lied 205:2 (vervolg) Loof die Heer, loof die Heer - sing, gelowiges, saam! Loof die Heer, loof die Heer - prys sy heilige Naam! Hy kom uit genade ons sondes versoen dat ons Hom vrymoedig ons Vader kan noem.

10 Lied 205:3 Ons lof, ons aanbidding, o Vader, ons lied is nietige klanke, deur kinders gebied. Tog sien U ons nood en verhoor ons gebed - oneindig die liefde wat U vir ons het.

11 Lied 205:3 (vervolg) Loof die Heer, loof die Heer - sing, gelowiges, saam! Loof die Heer, loof die Heer - prys sy heilige Naam! Hy kom uit genade ons sondes versoen dat ons Hom vrymoedig ons Vader kan noem.

12 Lied 207:1 Eer aan die Vader, wat alles gemaak het;
eer aan die Seun, ons Verlosser en Vriend; eer aan die Gees wat ons lei in die waarheid – aan God drie-enig ons lof en ons lied.

13 L 207:1(vervolg) Ere aan God! Die Heer van alle here woon ook in ons deur sy Woord en sy Gees Gee ons die liefde, geloof en vertroue om u gehoorsame kinders te wees.

14 Lied 207:4 Maak ons, o Heer, u getroue getuies dat ons met vreugde dit oral vertel: Christus, oorwinnaar oor dood en oor chaos. Hy ken ons nood, Hy kom red en herstel.

15 L 207:4(vervolg) Ere aan God! Die Heer van alle here woon ook in ons deur sy Woord en sy Gees Gee ons die liefde, geloof en vertroue om u gehoorsame kinders te wees.

16 Tydens die diens – Bybelverspreiding
Deure: Brailledienste OFFERGAWES

17 Beautiful Saviour – Stuart Townend
All my days I will sing this song of gladness, give my praise to the Fountain of delights; for in my helplessness You heard my cry, and waves of mercy poured down on my life.

18 I will trust in the cross of my Redeemer, I will sing of the blood that never fails; of sins forgiven, of conscience cleansed, of death defeated and life without end. BEAUTIFUL SAVIOUR

19 Beautiful Saviour, Wonderful Counsellor, clothed in majesty, Lord of history, You’re the Way, the Truth, the Life. Star of the Morning, glorious in holiness, You’re the Risen One, heaven’s Champion, And You reign, You reign over all! BEAUTIFUL SAVIOUR

20 I long to be where the praise is never-ending, yearn to dwell where the glory never fades; where countless worshippers will share one song, and cries of “worthy” will honour the Lamb! BEAUTIFUL SAVIOUR

21 Beautiful Saviour, Wonderful Counsellor, clothed in majesty, Lord of history, You’re the Way, the Truth, the Life. Star of the Morning, glorious in holiness, You’re the Risen One, heaven’s Champion, And You reign, You reign over all! BEAUTIFUL SAVIOUR

22 Leierskap en Strukture as deel van Beleef die Oorwinning!
Leierskap wat werk! Leierskap en Strukture as deel van Beleef die Oorwinning!

23 Inleiding: GOD Sinode Ouderlinge LIDMATE

24 Fil. 2:12-18 12My geliefdes, julle was altyd gehoorsaam wanneer ek by julle was. Des te meer moet julle gehoorsaam wees nou dat ek nie daar is nie. Julle moet julle met eerbied en ontsag daarop toelê om as verloste mense te lewe, 13want dit is God wat julle gewillig en bekwaam maak om sy wil uit te voer. 14Doen alles sonder kla of teëpraat. 15Sorg dat julle bo alle verdenking staan en opreg bly, onberispelike kinders van God te midde van ontaarde en korrupte mense.

25 Tree onder hulle op as ligdraers in die wêreld 16deur die woord van die lewe uit te dra. Dan sal ek op die dag van Christus se koms rede hê om trots te wees, omdat dit sal blyk dat ek my nie verniet ingespan het nie en nie verniet geswoeg het nie. 17Julle geloof is ’n offer in diens van God. Selfs al word my bloed daarby as drankoffer uitgegiet, is ek daaroor bly, ja, is ek saam met julle almal bly. 18Om dieselfde rede moet julle ook bly wees, ja, saam met my bly wees.

26 Is “Bottom up”!

27 Dissipelskap! Gemeente Span! Gawes Jesus

28 Begin by die regte vertrekpunt

29 Staan uit!

30 Bedien geloof as `n offer!

31 There is a hope - Stuart Townend
There is a hope that burns within my heart, that gives me strength for ev’ry passing day; a glimpse of glory now revealed in meagre part, yet drives all doubt away: I stand in Christ, with sins forgiv’n; and Christ in me, the hope of heav’n! My highest calling and my deepest joy, To make His will my home.

32 There is a hope that lifts my weary head, a consolation strong against despair, that when the world has plunged me in its deepest pit, I find the Saviour there! Through present sufferings, future’s fear, He whispers “courage” in my ear. For I am safe in everlasting arms, and they will lead me home. THERE IS A HOPE

33 There is a hope that stands the test of time, that lifts my eyes beyond the beckoning grave, to see the matchless beauty of a day divine when I behold His face! When sufferings cease and sorrows die, and every longing satisfied, then joy unspeakable will flood my soul, for I am truly home. THERE IS A HOPE

34 Nagmaal

35 He is my light, my strength, my song This Corner Stone,
In Christ alone my hope is found He is my light, my strength, my song This Corner Stone, this Solid Ground Firm through the fiercest drought and storm … IN CHRIST ALONE

36 My Comforter, my All in All Here in the love of Christ I stand
What heights of love What depths of peace When fears are stilled When strivings cease My Comforter, my All in All Here in the love of Christ I stand IN CHRIST ALONE

37 In Christ alone who took on flesh Fullness of God in helpless babe
This gift of love and righteousness Scorned by the ones He came to save IN CHRIST ALONE

38 Here in the death of Christ I live
Till on that cross as Jesus died The wrath of God was satisfied For every sin on Him was laid Here in the death of Christ I live IN CHRIST ALONE

39 Light of the world by darkness slain Then bursting forth
There in the ground His body lay Light of the world by darkness slain Then bursting forth in glorious day Up from the grave He rose again IN CHRIST ALONE

40 Bought with the precious blood of Christ …
And as He stands in victory Sin’s curse has lost it’s grip on me For I am His and He is mine Bought with the precious blood of Christ … IN CHRIST ALONE

41 No guilt in life, no fear in death This is the power of Christ in me
From life’s first cry to final breath Jesus commands my destiny IN CHRIST ALONE

42 No power of hell, no scheme of man Can ever pluck me from His hand
Till He returns or calls me home Here in the power of Christ I’ll stand IN CHRIST ALONE

43 Seën

44 Amen (x3)

45 Lied 488:1 Helder skyn U lig vir die nasies, 'n vreugdeglans om die mense te verlig tot die hele wêreld kan sien U is die lig. Mag u lig, Heer, deur ons skyn.

46 L 488:2 Vrolik klink ons lied vir die volke, 'n pryslied bring al die nasies om ons saam tot die hele wêreld kan jubel oor u Naam Mag u lof, Heer, deur ons klink.

47 L 488:3 Balsem bring herstel vir die wonde, 'n sagte salf vir die mense met hul seer tot die hele die wêreld kan sien dat U genees. Mag U troos, Heer, deur ons bied.

48 L 488:4 Heer, u Woord gee hoop aan die nasies; 'n hartvol hoop om die volke te verbly tot die hele wêreld kan glo dat U bevry. Mag U hoop, Heer, deur ons gee.

49 L 488:5 U is Koning, Heer, oor die aarde. Die mense vra na u wil om U te eer Tot die hele wêreld kan juig dat U regeer Laat u ryk, Heer, in óns kom! Laat u ryk, Heer, deur óns kom! Laat u ryk, Heer, oral kom!


Download ppt "Meer Jesus Meer Liefde Meer Dissipels Leierskap Strukture"

Similar presentations


Ads by Google