Download presentation
Presentation is loading. Please wait.
1
In God se Binnekamer
3
In God se Binnekamer
4
It means that in the deepest mystery of his being God is an intimate relationship, a fellowship, a community of love.
5
God draws near to us in such a way as to draw us near to Himself within the circle of His knowing of Himself ~ Torrance NB Leer die Drie-eenheid ken, in verhouding eerder as ‘n konsep!
6
Heerlikheid! Bewaar die vrede!
7
Bewaar die vrede! Noem Smeek Dankie! Mediteer Doen
10
Matt 1619 En Ek sal jou die sleutels van die koninkryk van die hemele gee; en wat jy ook op die aarde mag bind, sal in die hemel gebonde wees, en wat jy ook op die aarde mag ontbind, sal in die hemel ontbonde wees.
11
Lied 547:1 Alle volke klap jul hande; juig tot eer van God Verhef jul stem en roem sy Naam in elke stad op aarde!
12
Lied 547:1 (vervolg) Sing en sing en sing dan saam loof en prys sy grote Naam want Hy is ewig Koning in die hemel en op aarde sing en sing en sing dan saam loof en prys sy grote Naam want die Hemelkoning skenk ons Sy genade!
13
Lied 547:2 Hy is ewig Koning in die hemel en op aarde! Die volke kniel, die nasies juig oor al Sy skeppingsdade.
14
Lied 547:2 (vervolg) Sing en sing en sing dan saam loof en prys sy grote Naam want Hy is ewig Koning in die hemel en op aarde sing en sing en sing dan saam loof en prys sy grote Naam want die Hemelkoning skenk ons Sy genade!
15
Lied 547:3 Ons gaan in sy woning in, Hy roep ons almal saam die skare juig en horings blaas, ons almal roem sy Naam!
16
Lied 547:3 (vervolg) Sing en sing en sing dan saam loof en prys sy grote Naam want Hy is ewig Koning in die hemel en op aarde sing en sing en sing dan saam loof en prys sy grote Naam want die Hemelkoning skenk ons Sy genade!
17
Seën
18
Lied 159:1 God is hier teenwoordig; laat ons biddend nader, hier waar ons voor Hom vergader.
19
L 159:1 (vervolg) God is hier teenwoordig. Heilig is die Here; buig in stilte, Hom ter ere! Wie Hom roem, wie Hom noem Heer en Hemelvader, kom nou almal nader
20
L 159:2 God is hier teenwoordig. Here, gee ons vrede, wees genadig, wil vergewe. Ons is swak en sondig, maar ons lied verkondig: U's die bron van alle lewe. U is Heer, U regeer. Lei ons al ons dae na U welbehae.
21
L 159:3 God is in sy tempel; hemelpoorte bewe, almal buig voor Hom wat lewe! Engele sing: Heilig, heilig is die Here, in die allerhoogste sfere! Uit die stof klink ons lof: Here, God van vrede, hoor ook ons gebede.
22
Lied 176 Halleluja U is Koning Ons aanbid U in U woning
U’s die Alfa en Omega, daarom sing ons halleluja (x2)
23
Lied 169:1 Heilig, heilig, heilig, Heer God Almagtig Groot is U troon, U is steeds met lig omring! Heilig, heilig, heilig, liefderyk, genadig u troon is steeds met lig en lof omring!
24
L 169:2 Heilig, heilig, heilig, Heerser vir ewig; groot is U Naam U die Vader, Seun en Gees. Grote God, ons eer U, met U hele skepping. U wat in liefde God regverdig is.
25
L 169:3 Heilig, heilig, heilig, Heer, so weldadig, groot is U guns, want U buig U tot ons neer! Heilig, heilig, heilig, magtig en genadig. U wás en ís en sál vir ewig wees.
26
Tydens die oggenddiens: Sarfat
Offergawes Tydens die oggenddiens: Sarfat By die deure: Arso Lesmateriaal (bevordering van onafhanklike GK skole en onderwys)
27
“U is die Christus, die Seun van die lewende God.”
28
Walking with You When all I hold seems fleeting, You, Lord, remain enduring. When everyone seems wanting, You meet my needs. When all I do seems straying, Your map will lead me home. When all my sins feel crushing, You make me whole.
29
Day by day You're the safest place for me.
Hour by hour in Your hands I want to be.
30
I give You all my brokenness, You give me Godly healing
I give You all my brokenness, You give me Godly healing. I put despair before You, You give me hope. I run to You for cover, instead You give me Life. I turn to You, discover: You wait for me.
31
Breath by breath I submit to You in full
Breath by breath I submit to You in full. Choice by choice I surrender to Your rule.
32
You are righteous, You are worthy, You are faithful, You're victorious, You are just, You are true, You are love, You are grace. You're my Healer, You're my Counsel, You're my Comfort, my Redeemer, You're my Guide, You're my Rock, You're my King, You're my all...
33
I choose You every instance, find You have chosen me first
I choose You every instance, find You have chosen me first. You find me lost and hopeless, You break me free. I open up the book of my earthly soul to You; You use your heav'nly ink and write my life for You.
34
Turn by turn You're the one who leads me through. Step by step I will walk my life with You.
35
You don't wander, don't grow weary, never fail me, never leave me, You forgive, You absolve, You console, You revive. You're my Healer, You're my Counsel, You're my Comfort, my Redeemer, You're my Guide, You're my Rock, You're my King, You're my all... I walk in You, my Saviour; You walk in me.
36
My enigste troos ... “U is die Christus, die Seun van die lewende God.”
37
He is my light, my strength, my song This Corner Stone,
In Christ alone my hope is found He is my light, my strength, my song This Corner Stone, this Solid Ground Firm through the fiercest drought and storm … IN CHRIST ALONE
38
My Comforter, my All in All Here in the love of Christ I stand
What heights of love What depths of peace When fears are stilled When strivings cease My Comforter, my All in All Here in the love of Christ I stand IN CHRIST ALONE
39
In Christ alone who took on flesh Fullness of God in helpless babe
This gift of love and righteousness Scorned by the ones He came to save IN CHRIST ALONE
40
Here in the death of Christ I live
Till on that cross as Jesus died The wrath of God was satisfied For every sin on Him was laid Here in the death of Christ I live IN CHRIST ALONE
41
Light of the world by darkness slain Then bursting forth
There in the ground His body lay Light of the world by darkness slain Then bursting forth in glorious day Up from the grave He rose again IN CHRIST ALONE
42
Bought with the precious blood of Christ …
And as He stands in victory Sin’s curse has lost it’s grip on me For I am His and He is mine Bought with the precious blood of Christ … IN CHRIST ALONE
43
No guilt in life, no fear in death This is the power of Christ in me
From life’s first cry to final breath Jesus commands my destiny IN CHRIST ALONE
44
No power of hell, no scheme of man Can ever pluck me from His hand
Till He returns or calls me home Here in the power of Christ I’ll stand IN CHRIST ALONE
46
Matt 2818 Jesus kom toe nader en sê vir hulle: “Aan My is alle mag gegee in die hemel en op die aarde. Hand 18 Maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judea en in Samaria en tot in die uithoeke van die wêreld.” Luk 1019 Kyk, Ek het aan julle die mag gegee om op slange en skerpioene te trap en om die vyand met al sy geweld te oorwin, sonder dat iets julle enige leed aandoen.
47
Matt 1619 En Ek sal jou die sleutels van die koninkryk van die hemele gee; en wat jy ook op die aarde mag bind, sal in die hemel gebonde wees, en wat jy ook op die aarde mag ontbind, sal in die hemel ontbonde wees.
48
Ef 1 18 Ek bid dat Hy julle geestesoë so verhelder dat julle kan weet watter hoop sy roeping inhou, en watter rykdom daar is in die heerlike erfenis wat Hy vir die gelowiges bestem het, 19 en hoe geweldig groot sy krag is wat Hy uitoefen in ons wat glo.
49
Dit is dieselfde kragtige werking van sy mag 20 wat Hy uitgeoefen het toe Hy Christus uit die dood opgewek en Hom in die hemel aan sy regterhand laat sit het: 21 hoog bo elke mag en gesag, elke krag en heerskappy, en wat daar ook al sprake van mag wees, nie net in hierdie bedeling nie, maar ook in die bedeling wat kom.
50
22 Ja, aan Hom het God alles onderwerp, Hom bo alles verhef en Hom aangestel as hoof van die kerk. 23 Die kerk is sy liggaam, die volheid van Hom wat alles in almal vervul.
51
Ef 26 Ja, in Christus Jesus het Hy ons saam met Hom opgewek uit die dood en ons saam met Hom ’n plek in die hemel gegee, 7 sodat God ook in die tye wat kom, sou laat sien hoe geweldig groot sy genade is deur die goedheid wat Hy in Christus Jesus aan ons bewys het.
52
Ef 310 Maar nou het God die ryke verskeidenheid van sy wysheid deur die kerk bekend laat word aan elke mag en gesag in die hemelruim, 11 soos Hy Hom van ewigheid af al voorgeneem het om dit deur Christus Jesus, ons Here, tot uitvoering te bring. 12 In ons verbondenheid met Hom en deur ons geloof in Hom kan ons met vrymoedigheid en vertroue na God gaan. 13 Daarom bid ek ...dat julle nie moedeloos word ...
53
Ef 47 Aan elkeen van ons is ’n genadegawe gegee volgens die mate waarin Christus die gawes uitgedeel het. 8 Daarom sê die Skrif: “Toe Hy na die hoogte opgevaar het, het Hy krygsgevangenes saamgeneem en gawes aan die mense gegee.”
54
Ef 410 Die Een wat neergedaal het, is ook die Een wat opgevaar het bo alle hemelruimtes uit om alles met sy teenwoordigheid te vul...13 So sal ons uiteindelik almal kom tot die werklike eenheid in ons geloof en in ons kennis van die Seun van God. Dan sal ons, sy kerk, soos ’n volgroeide mens wees, so volmaak en volwasse soos Christus.
55
Ef 58 Vroeër was julle die ene duisternis, maar nou in die Here is julle lig. Leef dan as mense van die lig. 9 Uit die lig kom alles voort wat goed en reg en waar is. 10 Vra julle voortdurend af of iets vir die Here aanneemlik is, 11 en moenie meedoen aan die vrugtelose praktyke van die duisternis nie, maar stel dit eerder aan die kaak.
56
Ef 610 Verder nog dit: Soek julle krag in die Here en in sy groot mag
Ef 610 Verder nog dit: Soek julle krag in die Here en in sy groot mag. 11 Trek die volle wapenrusting aan wat God julle gee, sodat julle op julle pos kan bly ondanks die listige aanslae van die duiwel Doen dit alles biddend en smeek God by elke geleentheid deur die Gees. Wees waaksaam en bid gedurig vir al die gelowiges.
57
Ex 327 Toe sê die Here vir Moses: “Klim van die berg af, want jou volk wat jy uit Egipte laat wegtrek het, het iets vreesliks gedoen. 8 Hulle het gou die pad verlaat wat Ek vir hulle aangewys het en hulle het vir hulle ’n beeld van ’n bulkalf gemaak. Nou aanbid hulle hom en bring vir hom offers en sê: Hier is jou God wat jou uit Egipte bevry het, Israel.”
58
Ex 3210 Moet My nie probeer keer nie
Ex 3210 Moet My nie probeer keer nie. Ek is toornig op my volk en Ek wil hulle vernietig. Vir jou sal Ek dan tot ’n groot nasie maak.” 11 Maar Moses het by die Here sy God gepleit en gesê: “Here, waarom is U toornig op u volk vir wie U deur u groot mag en met kragtige dade uit Egipte bevry het? 12 Waarom moet die Egiptenaars kan sê: ‘Hy het die Israeliete bevry met die bose plan om hulle tussen die berge dood te maak en hulle heeltemal te vernietig’?
59
“Laat u toorn bedaar en wees u volk genadig
“Laat u toorn bedaar en wees u volk genadig. Moet tog nie dié ramp oor hulle laat kom nie. 13 Dink aan wat U met ’n eed beloof het aan u dienaars, aan Abraham, Isak en Israel toe U vir hulle gesê het: Ek sal julle nageslag so baie maak soos die sterre aan die hemel. Die hele landstreek wat Ek belowe het, sal Ek vir julle nageslag gee om vir altyd in besit te neem.” 14 Toe het die Here daarvan afgesien om die ramp waarvan Hy gepraat het, oor sy volk te bring.
60
“Prayer is not overcoming God’s reluctance, it is laying hold of His highest willing-ness” ~ Ben Patterson
62
In die Hemel is die Heer en Sy glans is soos kristal Hy’s die Heilige
van God en Hy heers oor die heelal IN DIE HEMEL IS DIE HEER
63
Daar is mag in Sy Woord, soos die waters druis Sy stem, Soos die son
op die see se blou So die rykdom van Sy trou! IN DIE HEMEL IS DIE HEER
64
En aan U is die mag en die heerlikheid en krag En aan U is die eer
en die lof want U regeer IN DIE HEMEL IS DIE HEER
65
Drie maal heilig is die Heer, Hy wat was en is en kom.
Hy’s die Alfa en Omega, almagtig en verhewe. IN DIE HEMEL IS DIE HEER
66
Daar is mag in Sy Woord, soos die waters druis Sy stem, Soos die son
op die see se blou So die rykdom van Sy trou! IN DIE HEMEL IS DIE HEER
67
En aan U is die mag en die heerlikheid en krag En aan U is die eer
en die lof want U regeer IN DIE HEMEL IS DIE HEER
68
Aan Hom wat op die troon sit En aan die Lam Die heerlikheid en lof
Van nou af en vir ewig. IN DIE HEMEL IS DIE HEER
69
Daar is mag in Sy Woord, soos die waters druis Sy stem, Soos die son
op die see se blou So die rykdom van Sy trou! IN DIE HEMEL IS DIE HEER
70
En aan U is die mag en die heerlikheid en krag En aan U is die eer
en die lof want U regeer IN DIE HEMEL IS DIE HEER
71
Seën
72
Amen (x3)
Similar presentations
© 2025 SlidePlayer.com. Inc.
All rights reserved.