Download presentation
Presentation is loading. Please wait.
1
The spirituality of the pastor
BID: Die spiritualiteit van die pastor Pray: The spirituality of the pastor
2
Coram Deo Om met die Gees vervul te word/ To be filled with the Spirit 3. Diakonia
3
Om voor die aangesig van die Here te kom…… Coram Deo
To come in the presence of the Lord…… Coram Deo
4
Jacob, Moses, David, Thomas, Paul, John on Patmos
Habakuk 3:2 HERE, ek het die tyding aangaande U verneem, ek het gevrees! Habakuk 3: O LORD, I have heard the report of you, and your work, O LORD, do I fear. Jacob, Moses, David, Thomas, Paul, John on Patmos
5
Heb 11:6. En sonder geloof is dit onmoontlik om God te behaag; want hy wat tot God gaan, moet glo dat Hy is en ‘n beloner is van die wat Hom soek. Heb 11:6 And without faith it is impossible to please him, for whoever would draw near to God must believe that he exists and that he rewards those who seek him. Πίστις/πιστεύω προσέρχομαι 5: 2, 4, 5, 39 μαρτυρέω ἐκζητέω
6
Jak 4:3 Julle bid en julle ontvang nie, omdat julle verkeerd bid, om dit in julle welluste deur te bring. James 4:3 You ask and do not receive, because you ask wrongly, to spend it on your passions. Hoe jy vra The way you ask 4:7 Submit yourselves therefore to God. 4:7 Onderwerp julle dan aan God ὑποτάσσω 4:8 Draw near to God, and he will draw near to you. 4:8 Nader tot God, en Hy sal tot julle nader. ἐγγίζω 4:10 Humble yourselves before the Lord, and he will exalt you. 4:10 Verneder julle voor die Here, en Hy sal julle verhoog. ταπεινόω
7
Jakobus 4:4,5 ..weet julle nie dat die vriendskap van die wêreld vyandskap teen God is nie? Wie dan ‘n vriend van die wêreld wil wees, word ‘n vyand van God. 5 Of meen julle dat die Skrif tevergeefs sê: Met jaloersheid begeer die Gees wat in ons woon? Jas 4:4 Do you not know that friendship with the world is enmity with God? Therefore whoever wishes to be a friend of the world makes himself an enemy of God. 5 Or do you suppose it is to no purpose that the Scripture says, "He yearns jealously over the spirit that he has made to dwell in us"?
8
Jakobus 4:8 Nader tot God, en Hy sal tot julle nader.
James 4:8 Draw near to God, and He will draw near to you
9
Word vervul met die Gees Ephesians 5 Be filled with the Spirit
Efesiërs 5 Word vervul met die Gees Ephesians 5 Be filled with the Spirit
10
Ephesians 4-6 – Imperative περιπατέω Ephesians 1-3 - Indicative
Die ewige plan van die Drie-enige God The eternal plan of the Tri-une God The conduct of the church (4:1‑6:24) A. Walk in unity (4:1‑16) B. Walk in holiness (4:17‑32) C. Walk in love (5:1‑6) D. Walk in light (5:7‑14) E. Walk in wisdom (5:15‑6:9) F. Stand in warfare (6:10‑20) G. Conclusion (6:21‑24) (Hoehner) Paulus se gebede vir insig. Paul prays that they should understand.
11
Ephesians 1-3 - Indicative Ephesians 4-6 – Imperative περιπατέω
The conduct of the church (4:1‑6:24) A. Walk in unity (4:1‑16) B. Walk in holiness (4:17‑32) C. Walk in love (5:1‑6) D. Walk in light (5:7‑14) E. Walk in wisdom (5:15‑6:9) F. Stand in warfare (6:10‑20) G. Conclusion (6:21‑24) Efesiërs 5:18 Word vervul met die Gees Ephesians 5:18 Be filled with the Spirit
12
3,4: 11 The Holy Spirit’s Work in Conversion
Moreover, when God carries out this good pleasure in the elect, or works true conversion in them, God not only sees to it that the gospel is proclaimed to them outwardly, and enlightens their minds powerfully by the Holy Spirit so that they may rightly understand and discern the things of the Spirit of God, but, by the effective operation of the same regenerating Spirit, God also penetrates into the inmost being, opens the closed heart, softens the hard heart, and circumcises the heart that is uncircumcised. God infuses new qualities into the will, making the dead will alive, the evil one good, the unwilling one willing, and the stubborn one compliant. God activates and strengthens the will so that, like a good tree, it may be enabled to produce the fruits of good deeds.
13
God infuses new qualities into the will, making the dead will alive, the evil one good, the unwilling one willing, and the stubborn one compliant. God activates and strengthens the will so that, like a good tree, it may be enabled to produce the fruits of good deeds.
14
DL 3,4: 16 Daarom werk hierdie Goddelike genade van die wedergeboorte nie in die mense asof hulle stokke en blokke is nie; ook vernietig dit nie die wil en sy eienskappe nie en dwing dit nie met geweld teen sy sin nie. Die genade maak die wil geestelik lewend, genees, verbeter en buig dit tegelykertyd lieflik en kragtig. Terwyl sondige opstandigheid en verset dit vroeër volkome oorheers het, begin 'n gewillige en opregte gehoorsaamheid aan die Gees nou die oorhand daaroor kry.
16
18b Laat die Gees julle vervul
EF 5:1 Wees dan navolgers van God soos geliefde kinders; 2 en wandel in liefde, soos Christus ons ook liefgehad het en Hom vir ons oorgegee het as ‘n gawe en offer aan God tot ‘n lieflike geur. Gal 5:25 As ons deur die Gees lewe, laat ons ook deur die Gees wandel (στοιχέω) (in gelid loop). 18b Laat die Gees julle vervul 19 en spreek onder mekaar psalms, lofgesange en ander geestelike liedere, sing en psalmsing met julle hele hart tot eer van die Here
17
Eph 4:30 And do not grieve the Holy Spirit of God, by whom you were sealed for the day of redemption. Ef. 4:30 En bedroef nie die Heilige Gees van God nie, deur wie julle verseël is tot die dag van verlossing.
18
Diakonia
19
Markus 8-10 Markus 8: σπλαγχνίζομαι-innig jammer/I have compassion Onmoontlike is moontlik – Impossible is possible 3X kruis, cross 3X misverstand/ misunderstanding Mar 10:45 For even the Son of Man came not to be served but to serve, and to give his life as a ransom for many." Children/Kindertjies The rich (young) man/ Die ryk (jong)man 10: υἱὲ Δαυῒδ ᾿Ιησοῦ, ἐλέησόν με. Son of David, have mercy on me!" Impossible is possible
20
Mark 10:42 And Jesus called them to him and said to them, "You know that those who are considered rulers of the Gentiles lord it over them, and their great ones exercise authority over them. Mark 10:43 But it shall not be so among you. But whoever would be great among you must be your servant, 44 and whoever would be first among you must be slave of all. Mark 10:45 For even the Son of Man came not to be served but to serve, and to give his life as a ransom for many."
21
John 12:26 If anyone serves (διακονέω) me, he must follow me (ἀκολουθέω) ; and where I am, there will my servant be also. If anyone serves me, the Father will honor him. Johannes 12:26 As iemand My dien (διακονέω), laat hom My volg (ἀκολουθέω); en waar Ek is, daar sal my dienaar ook wees; en as iemand My dien, sal die Vader hom eer.
22
1 Korintiërs 12:4-6 Daar is 'n verskeidenheid van genadegawes, maar dit is dieselfde Gees wat dit gee; daar is 'n verskeidenheid van bedieninge, maar dit is dieselfde Here wat die opdrag gee; daar is 'n verskeidenheid van kragtige werkinge, maar dit is dieselfde God wat alles in almal tot stand bring. Garismata Diakonia Energemata
23
2Tim 1:6 Om hierdie rede herinner ek jou daaraan om die genadegawe van God aan te wakker wat in jou is deur die oplegging van my hande. 2Ti 1:6 For this reason I remind you to fan into flame the gift of God, which is in you through the laying on of my hands,
24
Jakobus 4:8 Nader tot God, en Hy sal tot julle nader.
James 4:8 Draw near to God, and He will draw near to you
25
Dankie Gert Breed
Similar presentations
© 2025 SlidePlayer.com. Inc.
All rights reserved.