Download presentation
Presentation is loading. Please wait.
1
Hoërskool Suig Hoofkarakters: Lize
Christelle (Vriendin by die Privaatskool) Simon (Hoofseun) Rooigesig (matrikulant, boelie) Meneer de Bruyn (Wiskunde Onderwyser) Leon (Graad 10, hou van Lize) Derdepersoonverteller Dagboekinskrywings – eerstepersoon perspektief
3
Hoërskool Suig Lize Graad 8 in Hoërskool
Sy word ontgroen (ontgroening = initiation) Sy moet lawwe (silly) goed doen soos ‘n rosyntjie op haar neus plak (paste a raisin on her nose) , sy moet oor die rugbyveld swem (swim accross rugby field) en haar liefde aan ‘n vlagpaal verklaar (declare her love to a flag pole), plak aan goed Hou dagboek (Keeps a diary) Sy was rooikappie (red-ridinghood) in die Graad 8 konsert Sy sukkel om aan te pas by die skool, maar mag dalk net miskien baie daarvan hou aan die einde van die storie
4
Hoërskool Suig Christelle Sy is in ‘n privaatskool
By hulle privaatskool is daar net oriëntering (orientation) Haar skooldrag is nog erger as Lize se skool Lize se pa is teleurgesteld (dissapointed) in Lize as sy sê sy wil na Christelle se skool toe gaan. Christelle geniet (enjoys) Lize se stories en wens sy was in Lize se skool (ironic that Christelle enjoys Lize’s stories and wishes she could go to her high school).
5
Hoërskool Suig Simon Hoofseun, deel van die leerderraad
Baie aantreklik (very handsome) Hy red haar elke keer uit moeilike situasies (he saves her out of difficult situations)
7
Hoërskool Suig Rooigesig (Red face) Leerderraadslid, matrikulant
Stink knoffelasem (garlic breath), vuil skoene, rooigesig en hare. Laat Lize soos Paris Hilton loop Hy noem Lize Barbie Hy sê Lize moet hom sy lewensverhaal vertel Lize mag hom nie in sy oë kyk nie Lize moet hom Skone Koning van my lewe noem Hy noem Lize fungus
8
Hoërskool Suig Meneer de Bruyn (met ‘n lang “y”) Wiskunde Meneer
Baie sarkasties Lize noem hom per ongeluk Mnr. De Swardt Hy noem Lize kleurblind, ‘n dom Blondine (STEREOTIPERINGS - STEREOTYPING) As Lize goed doen in haar Wiskunde-toets is hy bly kleurblinde blondines het darem ook ‘n paar verwarde breinselle.
10
Hoërskool Suig Leon Graad 10 Leon en Lize was saam in die laerskool
Hy kom vra haar na kerk (church) hoe sy van hoërskool hou? Leon vra Lize om Saterdag te gaan fliek
11
Hoërskool Suig SLOT Aan die einde van die verhaal sing hulle die skoollied (school song) en sy voel trots (proud) Sy was ‘n goeie rooikappie Die seniors sê ontgroening is verby Leon vra haar om te gaan fliek Sy doen goed in haar wiskunde toets Haar zit is weg SY GAAN MISKIEN (NET MISKIEN) BAIE VAN HoëRSKOOL HOU (SHE MIGHT JUST LOVE HIGH SCHOOL) – POSITIVE END
Similar presentations
© 2025 SlidePlayer.com. Inc.
All rights reserved.