Download presentation
Presentation is loading. Please wait.
1
Kabouterliefde Ingrid Jonker
2
Kabouter / Gnome
3
Fokuspunte Inhoud Tipografie Beeldspraak Rym en stylfigure
4
Tema Die kinderlike gedig handel oor volwasse liefde.
Kabouter en kind = intieme spel tussen twee geliefdes vasgevang in die fantasie van liefde
5
Strofe 1 Kabouterliefde (vir Simone) Die kabouter met die rooi-rooi pet Die kabouter met die geel hemp aan Het sy hart gistraand vir my gegee En sy hemp is vir die maan
6
Strofe 2 Die hoepelronde blou-blou lug Het kadoemps op die grond geval Hy’t dit blink-blou in sy hand gerol Toe speel ons daarmee bal
7
Hy’t dit blink-blou in sy hand gerol
8
Strofe 3 Die sterre met hul wit ligte Het geknipoog toe ons lag Hul’t rondom ons in ‘n kring getrek Soos ‘n laer in die nag
9
Die sterre met hul wit ligte het geknipoog toe ons lag
10
Hul’t rondom ons in ‘n kring getrek soos ‘n laer in die nag
11
Strofe 4 Die aandblom het sy trom-trompet Geblaas in die warrelwindkring Die kalkoentjies met hul rooi mondjies Het die sprinkaan-wals gesing
12
Die aandblom het sy trom-trompet
13
Die kalkoentjies met hul rooi mondjies
14
Sprinkaan-wals gesing (sang the locust/grasshopper waltz)
15
Strofe 5 Die maan met sy geel lyfie Het gaan plat lê op sy rug Hy’t gaan slaap by die gousblomme Met sy boepens in die lug
16
Strofe 6 Die kabouter met die rooi-rooi hart Het dit self vir my gesê Hy’t die aardbol oor sy kop gegooi O dis hier waar die liefde lê
17
Die kabouter met die rooi-rooi hart
18
Tipografie Titel: Kinderlike weergawe van ‘n volwasse liefdesgedig
Opgedra aan Simone (digter se dogtertjie) 6 kwatryne (eenvoud, begin met hoofletter) Enjabemente kom deurgaans voor Leestekens ontbreek (vir eenvoud)
19
Fantasie-wêreld / Sprokie
Liefde lê in die hart, nie in die materiële nie.
20
Beeldspraak (Imagery)
Personifikasie “sterre knipoog toe ons lag” r9 en 10 “aandblom blaas sy trom-trompet” r13 “die maan met sy geel lyfie het gaan plat lê op sy rug” r17 en 18 Metafoor “is” “Die hoepelronde blou-blou lug” r5 Vergelyking “soos” “Die sterre trek rondom ons soos ‘n laer”
21
Rym (rime) Gebroke rym (abcb) Alliterasie “blink-blou” r7
Assonansie “die kalkoentjies met hul rooi mondjies” Klanknabootsing “kadoemps” r6 en “trom-trompet” r13
22
Herhaling (repetition) van:
Stylfigure Herhaling (repetition) van: kleur (colour) Rooi-rooi pet / hart r1 en 21 Blou-blou lug Sirkelmotief (circle motive) Hoepelronde (hoop round) Kring (circle) Bal Warrelwindkring (whirl-wind-circle) Aardbol (earth globe)
23
Stylfigure Progressie “rooi-rooi pet vorder tot hart” r1/6
Simboliek “rooi hart” = LIEFDE Kontras: warm (rooi en geel) en koue (blou) Elisie bv. Gistraand – gisteraand / hy’t – hy het / hul’t – hulle het / Dit versnel die TEMPO en RITME
24
Things that appeal to children’s senses
Primêre kleure (primary colours) Wit ligte r9 Rooi-rooi pet/ mondjies / hart r1, 15 eb 21 Geel hemp / lyfie r2 en 17 Blou lug Hoepelronde teenoor koeëlronde (hoop round, children play with hoola-hoops) Herhaling (rooi-rooi, blou-blou); versterk en anker begrippe by kinders.
25
Envoudige Taalgebruik / Simple Language use
Verkleinwoordjies bv. Maan se lyfie r17, blomme se mondjies r15 Eenvoudige woorde (simple words) bv. Pet, hemp, bal, speel Eenvoudige sinskonstruksies bv. Met die rooi pet r1, met hul wit ligte r9
26
Strofe 1 Denkbeeldige mannetjie (imaginary man) dui op sprokie (fairy tale) Kabouterliefde (Gnome/Pixie love) (vir Simone) Die kabouter met die rooi-rooi pet (hat) Die kabouter met die geel hemp (shirt) aan Het sy hart gistraand vir my gegee En sy hemp is vir die maan Herhaling Primêre kleur Elisie “gisteraand” / eenvoudigheid
27
Klanknabootsing: Versterk musikale tekstuur van die gedig
Strofe 2 Metafoor Die hoepelronde blou-blou lug (hoople round blue-blue sky) Het kadoemps op die grond geval Hy’t dit blink(shiny)-blou in sy hand gerol (roled) Toe speel ons daarmee bal Klanknabootsing: Versterk musikale tekstuur van die gedig Alliterasie Elisie Kabouter en kind
28
Metafoor: made a circle around us LIKE an encampment in the night
Strofe 3 Kleur Die sterre met hul wit ligte Het geknipoog (winked) toe ons lag Hul’t rondom ons in ‘n kring (circle) getrek Soos ‘n laer in die nag Personifikasie Metafoor: made a circle around us LIKE an encampment in the night Elisie
29
Strofe 4 Aandblom / kalkoentjies - Blomme
Aandblom = trompetvorm Klanknabootsing Die aandblom het sy trom-trompet Geblaas in die warrelwindkring Die kalkoentjies(veldblom) met hul rooi mondjies(little mouths) Het die sprinkaan-wals gesing(sang the locust/grasshopper waltz) Aandblom / kalkoentjies - Blomme Circular theme Personifikasie & vrolike stemme Assonansie & Verkleining
30
Strofe 5 Die maan met sy geel lyfie Het gaan plat lê op sy rug Hy’t gaan slaap by die gousblomme (flowers) Met sy boepens (fat stomach) in die lug (in the air) Personifikasie Elisie
31
Uitroep / exclamation! = blydskap / joy
Strofe 6 Progressie & Hart vol liefde Die kabouter met die rooi-rooi hart Het dit self vir my gesê Hy’t die aardbol (earth globe) oor sy kop gegooi O dis hier waar die liefde lê Hy steur hom nie. Hy gooi die aardbol oor sy kop. Hy steur hom nie aan aan die aarde of die materiële nie. He doesn’t care about the earth and material things. Liefde is net perfek in sprokiesverhale. Love is only perfect in fairy tales. Uitroep / exclamation! = blydskap / joy
Similar presentations
© 2025 SlidePlayer.com. Inc.
All rights reserved.