Presentation is loading. Please wait.

Presentation is loading. Please wait.

Ek het ‘n huisie aan die Rand

Similar presentations


Presentation on theme: "Ek het ‘n huisie aan die Rand"— Presentation transcript:

1 Ek het ‘n huisie aan die Rand
Pirow Bekker

2

3 Uiterlike bou V R kwatryn Y E S (primêr) (1-4), (9-12) kwatryn
Ek het ‘n huisie aan die Rand - Pirow Bekker Strofe 1 1. Ek het 'n huisie aan die Rand. Dis nag. a 2. Ek het my huisie tweemanhoog ommuur; b 3. 'n draad gespan; 'n kopbeen sê: Bly weg! c 4. Dis 'n fort waar ek my saans verskans. d Strofe 2 5. Daarbuite hoor ek mense hardloop, skote knal e 6. deure klap, rubberbande snerp op teer. f 7. Dan stilte. Daarbuite hoor ek ruite val e 8. (of is dit binne waar diefwering makeer?). f Strofe 3 9. Ek het 'n huisie aan die Rand. Dis nag. a 10. My huis, my paradys, bly lekker onversteur. g 11. Kyk hoe blink die koppe aan my draad: h 12. tot hier dring niemand, maar niemand deur. g Strofe Ek het 'n huisie aan die Rand. Dis nag. a 14. Die alarm by die Trellidor hou knipoog wag. a V R Y E S (primêr) (1-4), (9-12) kwatryn Engelse / Shakespea-riaanse / Victoriaanse Sonnet: 14 versreëls 3 kwatryne + rymende (wat rym) eindkoeplet Kwatryn met kruisrym kwatryn Koeplet met paarrym

4 hl: Rand = Witwatersrand=Gauteng
Woordbetekenisse hl: Rand = Witwatersrand=Gauteng Ek het ‘n huisie aan die Rand - Pirow Bekker 1. Ek het 'n huisie aan die Rand. Dis nag. 2. Ek het my huisie tweemanhoog ommuur; 3. 'n draad gespan; 'n kopbeen sê: Bly weg! 4. Dis 'n fort waar ek my saans verskans. 5. Daarbuite hoor ek mense hardloop, skote knal 6. deure klap, rubberbande snerp op teer. 7. Dan stilte. Daarbuite hoor ek ruite val 8. (of is dit binne waar diefwering makeer?). 9. Ek het 'n huisie aan die Rand. Dis nag. 10. My huis, my paradys, bly lekker onversteur. 11. Kyk hoe blink die koppe aan my draad: 12. tot hier dring niemand, maar niemand deur. 13. Ek het 'n huisie aan die Rand. Dis nag. 14. Die alarm by die Trellidor hou knipoog wag. Dis klein; ook weerloos, blootgestel (-ie). ‘n muur om die huis gebou wat twee manlengtes hoog is (±12m) (put up wire/a fence ?electrical?); (fortress) (skull); wegsteek (block out/ barricade/fortify/ (gunshots bang); (rubber tyres bite/shrill/zip on tar) (outside); ((car) doors slam) (windows fall); (where there is no burglar proofing) ((I) live (there) nicely/safely without being disturbed/bothered.); (shine the heads on my fence) (Paradise/Eden) deurdring=(penetrate) (alarm/siren) Trellidor: (specializes in burglar proofing); (guard/protect by winking)

5 hoogtepunt / kerngedagte
Innerlike bou Ek het ‘n huisie aan die Rand - Pirow Bekker 1. Ek het 'n huisie aan die Rand. Dis nag. 2. Ek het my huisie tweemanhoog ommuur; 3. 'n draad gespan; 'n kopbeen sê: Bly weg! 4. Dis 'n fort waar ek my saans verskans. 5. Daarbuite hoor ek mense hardloop, skote knal 6. deure klap, rubberbande snerp op teer. 7. Dan stilte. Daarbuite hoor ek ruite val 8. (of is dit binne waar diefwering makeer?). 9. Ek het 'n huisie aan die Rand. Dis nag. 10. My huis, my paradys, bly lekker onversteur. 11. Kyk hoe blink die koppe aan my draad: 12. tot hier dring niemand, maar niemand deur. 13. Ek het 'n huisie aan die Rand. Dis nag. 14. Die alarm by die Trellidor hou knipoog wag. Alle versreëls bestaan uit 10 klank-grepe (d.i. 5 vers-voete) Een gedagtestroom hoogtepunt / kerngedagte

6 Hoe beveilig die spreker sy woonplek?
Ek het ‘n huisie aan die Rand - Pirow Bekker 1. Ek het 'n huisie aan die Rand. Dis nag. 2. Ek het my huisie tweemanhoog ommuur; 3. 'n draad gespan; 'n kopbeen sê: Bly weg! 4. Dis 'n fort waar ek my saans verskans. 5. Daarbuite hoor ek mense hardloop, skote knal 6. deure klap, rubberbande snerp op teer. 7. Dan stilte. Daarbuite hoor ek ruite val 8. (of is dit binne waar diefwering makeer?). 9. Ek het 'n huisie aan die Rand. Dis nag. 10. My huis, my paradys, bly lekker onversteur. 11. Kyk hoe blink die koppe aan my draad: 12. tot hier dring niemand, maar niemand deur. 13. Ek het 'n huisie aan die Rand. Dis nag. 14. Die alarm by die Trellidor hou knipoog wag. Innerlike bou Figuurlik: aan die rand – van gevaar; herinner aan H.A. Fagan se “Ek het ‘n huisie by die see” Hoe beveilig die spreker sy woonplek? Teen watter soort gevare beskerm hy homself? Hy het ‘n gevoel van veiligheid t.s.v. die gevaar buite. Samevatting/Bevestiging: Sy diefweringstelsel bewaak hom dag en nag. (Dit klink egter of hy steeds nie veilig voel nie)

7 Beeldspraak Ek het ‘n huisie aan die Rand - Pirow Bekker 1. Ek het 'n huisie aan die Rand. Dis nag. 2. Ek het my huisie tweemanhoog ommuur; 3. 'n draad gespan; 'n kopbeen sê: Bly weg! 4. Dis 'n fort waar ek my saans verskans. 5. Daarbuite hoor ek mense hardloop, skote knal 6. deure klap, rubberbande snerp op teer. 7. Dan stilte. Daarbuite hoor ek ruite val 8. (of is dit binne waar diefwering makeer?). 9. Ek het 'n huisie aan die Rand. Dis nag. 10. My huis, my paradys, bly lekker onversteur. 11. Kyk hoe blink die koppe aan my draad: 12. tot hier dring niemand, maar niemand deur. 13. Ek het 'n huisie aan die Rand. Dis nag. 14. Die alarm by die Trellidor hou knipoog wag. Metafoor (My huis is my paradys); laat dink aan die Bybel se Paradys/Tuin van Eden: Adam en Eva moes deur sonde die Paradys verlaat en toe allerhande gevare daarbuite trotseer. Dis egter IRONIES: hy is veronderstel om veilig te wees, maar hoor nog steeds die gevare van die buitewêreld. Hy is net snags hier “veilig”, want bedags moet hy weer sy huis/paradys verlaat om te gaan werk. Die spreker word beskerm deur ‘n simbool van dood (kopbeen), vs die Paradys wat deur engele met swaarde beskerm is. personifikasie

8 Dit staan in kontras met en versterk die veilige binnekant.
Ek het ‘n huisie aan die Rand - Pirow Bekker 1. Ek het 'n huisie aan die Rand. Dis nag. 2. Ek het my huisie tweemanhoog ommuur; 3. 'n draad gespan; 'n kopbeen sê: Bly weg! 4. Dis 'n fort waar ek my saans verskans. 5. Daarbuite hoor ek mense hardloop, skote knal 6. deure klap, rubberbande snerp op teer. 7. Dan stilte. Daarbuite hoor ek ruite val 8. (of is dit binne waar diefwering makeer?). 9. Ek het 'n huisie aan die Rand. Dis nag. 10. My huis, my paradys, bly lekker onversteur. 11. Kyk hoe blink die koppe aan my draad: 12. tot hier dring niemand, maar niemand deur. 13. Ek het 'n huisie aan die Rand. Dis nag. 14. Die alarm by die Trellidor hou knipoog wag. Stylfigure Die titel word 3 keer in die gedig herhaal – dit beklemtoon hoe belangrik sy huis vir die spreker is. r5 & 7: inversie/omgekeerde woordorde (Ek hoor mense daarbuite hardloop.) – om “daarbuite” te beklemtoon. Dit staan in kontras met en versterk die veilige binnekant. Klanknabootsing / Onomatopee: versterk die gevaar buite

9 Daars moeilikheid/geen uitkomkans nie.
Ek het ‘n huisie aan die Rand - Pirow Bekker 1. Ek het 'n huisie aan die Rand. Dis nag. 2. Ek het my huisie tweemanhoog ommuur; 3. 'n draad gespan; 'n kopbeen sê: Bly weg! 4. Dis 'n fort waar ek my saans verskans. 5. Daarbuite hoor ek mense hardloop, skote knal 6. deure klap, rubberbande snerp op teer. 7. Dan stilte. Daarbuite hoor ek ruite val 8. (of is dit binne waar diefwering makeer?). 9. Ek het 'n huisie aan die Rand. Dis nag. 10. My huis, my paradys, bly lekker onversteur. 11. Kyk hoe blink die koppe aan my draad: 12. tot hier dring niemand, maar niemand deur. 13. Ek het 'n huisie aan die Rand. Dis nag. 14. Die alarm by die Trellidor hou knipoog wag. Daars moeilikheid/geen uitkomkans nie. Progressie: vanaf vrees en gevaar … STEMMING: Die kort sinnetjies verhoog die spanning TEMA: (Die moderne mens leef dikwels in) VREES (enmaak planne om hom teen MISDAAD te beskerm). … na veiligheid en vertroue


Download ppt "Ek het ‘n huisie aan die Rand"

Similar presentations


Ads by Google