Download presentation
Presentation is loading. Please wait.
1
Sprokie vir ‘n stadskind
Koos du Plessis
2
Koos du Plessis Jacobus (Koos) Johannes du Plessis (May 10, January 15, 1984) was a prominent South African singer-songwriter, colloquially known as Koos Doep. Although he received critical acclaim for much of his work, he became best known for the runaway success of a rendition of his song Kinders van die Wind (Children of the Wind) by Laurika Rauch. Koos du Plessis was born in Rustenburg. He was the youngest of four children, and grew up in the mining town of Springs. After school, he attended the University of Pretoria, and the University of the Witwatersrand, majoring in Afrikaans-Nederlands (Afrikaans-Dutch). At university he met his future wife, Mornay. The couple had three daughters, Irma, Karien en Karla. Koos would eventually write a song for each of these four women in his life.[2] Koos worked as journalist and editor for several Afrikaans publications. He died in a car accident close to Krugersdorp during the early morning hours of January 15, 1984
3
Sprokie vir ‘n stadskind
As die reën van stof en roet verby is maar hier moet jy jou nimmer laat bind, en die rook verdwyn want so lui die ou, ou sprokie, my kind: sal daar in die sterrelose hemel As jy geluk en vrede wil vind ‘n neonboog verskyn. soek die neonboog se punt. En kyk maar goed, want as jy hom vind vertel ek vir jou ‘n sprokie, my kind kyk nie eenmaal om. van ‘n skatkis met ou kettings gebind Dalk vind jy die land van blou saffiere aan die neonboog se punt. en dalk ‘n brokkie son. Volg hom elke nag oor swart riviere, oor kranse van beton. As jy aanhou stap tienduisend ure sal jy dalk daar kom
4
Strofe 1 As die reën van stof en roet verby is en die rook verdwyn sal daar in die sterrelose hemel ‘n neonboog verskyn. As = moontlikheid (idee van onwaarskynlikheid word weergegee). Herhaling van “as” deur 1e vier strofes Sterreloos – hoekom? (reen van stof, roet, rook, liggies bring mee dat sterre nie gesien kan word nie) Neonboog = neologisme (neonlig + reenboog)
5
Strofe 2 En kyk maar goed, want as jy hom vind vertel ek vir jou ‘n sprokie, my kind van ‘n skatkis met ou kettings gebind aan die neonboog se punt. “as” jy hom vind – skrale kans
6
Strofe 3 Volg hom elke nag oor swart riviere, oor kranse van beton. As jy aanhou stap tienduisend ure sal jy dalk daar kom Metafore: swart riviere (teerpaaie) en kranse van beton (hoë stadsgeboue) – dui op onnatuurlikheid van die stadsbestaan. Aanduiding van moontlike gevaar. Tienduisend ure = lang soektog, nie noodweendig suksesvol nie. Kinders verstaan verwysing na “ure” beter.
7
Strofe 4 maar hier moet jy jou nimmer laat bind, want so lui die ou, ou sprokie, my kind: As jy geluk en vrede wil vind soek die neonboog se punt. Maar = wending (om jou nooit in die gewoel van die stadslewe te laat vashou nie) Neonboog se punt – simboliseer geluk en vrede. Die kind word aangemoedig om aanhou te soek na geluk en vreugde.
8
Strofe 5 Volg hom elke nag oor swart riviere, kyk nie eenmaal om. Dalk vind jy die land van blou saffiere en dalk ‘n brokkie son. Dalk = geen waarborg Blou saffiere – sterk kontras teen die stad se swart kleur.
Similar presentations
© 2025 SlidePlayer.com. Inc.
All rights reserved.