Download presentation
Presentation is loading. Please wait.
1
Die SALWING van die HEILIGE GEES
2
Die Salwing van die Heilige Gees
Read: Luke 4:18-19 (NKJV) - "The Spirit of the LORD is upon Me, Because He has anointed Me To preach the gospel to the poor; He has sent Me to heal the brokenhearted, To proclaim liberty to the captives And recovery of sight to the blind, To set at liberty those who are oppressed; {19} To proclaim the acceptable year of the LORD." Luk 4: Die Gees van die Here is op My, omdat Hy My gesalf het om die evangelie aan die armes te bring. Hy het My gestuur om die wat verbryseld van hart is, te genees; 19 om aan gevangenes vrylating te verkondig en aan blindes herstel van gesig; om die wat gebroke is, in vryheid weg te stuur; om die aangename jaar van die Here aan te kondig.
3
Salwing van die Heilige Gees
Definition1 - ANOINTING = THE YOKE DESTROYING; BURDEN REMOVING POWER OF GOD Definition2 - ANOINTING = THE UNCTION TO FUNCTION Definition 3 - Anointing is the river of life that flows from the throne through your heart and penetrates other people's hearts Jy het die salwing van God wat deur jou vloei wanneer God se hart iemand anders se hart raak DEUR JOU HART.
5
Hoe lyk jou hart? 1Joh 3:17 Maar wie die goed van die wêreld het en sy broeder sien gebrek ly en sy hart vir hom toesluit, hoe bly die liefde van God in hom? …But whoever has this world's goods, and sees his brother in need, and shuts up his heart from him, how does the love of God abide in him? (1John3:17 NKJV) Spr 4:23 Bewaak jou hart meer as alles wat bewaar moet word, want daaruit is die oorspronge van die lewe. ….. Keep your heart with all diligence, For out of it spring the issues of life. (Prov 4:23 NKJV)
6
Redes vir die Salwing ( Why?)
1. Die salwing gegee om die evangelie aan die armes te verkondig / The anointing is given to preach the gospel to the poor 2. Die salwing gegee om mense te genees en herstel / The anointing is given to heal and restore people 3. Die salwing gegee om vryheid te verkondig aan die gevangenes / The anointing is given to proclaim freedom to the captives 4. Die salwing gegee om blinde oë te open / The anointing is given to open blind eyes 5. Die salwing gegee om mense te bevry / The anointing is given to set people free 6. Die salwing vloei in God se tydsberekening en verkondig God se tydsberekening. / The anointing flows in God's timing and proclaims God's timing
7
Om die Evangelie aan die Armes te verkondig
om die openbaring te bring van God se liefde aan die’ wat soekend is / i.e = to bring the revelation of God's love to those who are seeking. Isa 61:1 Die Gees van die Here HERE is op My, omdat die HERE My gesalf het om ‘n blye boodskap te bring aan die ootmoediges; Isa 61:1 THE SPIRIT of the Lord God is upon me, because the Lord has anointed and qualified me to preach the Gospel of good tidings to the meek, the poor, and afflicted; DIE HEILIGE GEES MAAK ONS BEKWAAM…He QUALIFIED ME….
8
Honger en Dors / Hungry and Thirsty
God se salwing vloei na diegene wat honger is vir 'n aanraking van Sy Heilige Gees . Die salwing het minder te doen met die persoon DEUR WIE dit vloei as met die persoon NA WIE vloei , en die Een VAN WIE te kom , God, die Almagtige . God's anointing flows to those who are hungry for a touch from His Holy Spirit. The anointing has less to do with the person that it flows through than it does with the person who receives it, (WHOM IT FLOWS TO) and the One who sent it, God Almighty.
9
Armes / Poor Luk 6:19 En die hele skare het probeer om Hom aan te raak, omdat krag van Hom uitgegaan het, en Hy het almal gesond gemaak. …... Luk 6:20 …..Salig is julle, armes, want aan julle behoort die koninkryk van God. for power went out from Him and healed them all. ….Then He … said: "Blessed are you poor, For yours is the kingdom of God. (Luke 6: NKJV) Mat 5:3 Salig is die wat arm van gees is, ….…."Blessed are the poor in spirit, For theirs is the kingdom of heaven. (ARM van GEES/POOR IN SPIRIT = Greek word, “ptochos” which carries the implication of being a beggar, in this case a spiritual beggar hungry for the Spirit of God. (Matt 5:3 NKJV)
10
JESUS SE VERWYSING NA DIE SALWING
Joh 7:37 En op die laaste dag, die groot dag van die fees, het Jesus gestaan en uitgeroep en gesê: As iemand dors het, laat hom na My toe kom en drink! Joh 7:38 Hy wat in My glo, soos die Skrif sê: strome van lewende water sal uit sy binneste vloei. DIE SALWING is die RIVIER WAT VLOEI VANUIT DIE TROONKAMER VAN GOD Psa 36:7-9 (36:8) Hoe kosbaar is u goedertierenheid, o God! Daarom skuil die mensekinders onder die skaduwee van u vleuels. 8 (36:9) Hulle verkwik hul aan die vettigheid van u huis, en U laat hulle drink uit die stroom van u genietinge. 9 (36:10) Want by U is die fontein van die lewe; in u lig sien ons die lig.
11
Die wat dors het Psa 46:4 (46:5) Die stroompies van ‘n rivier maak die Godstad bly, die heiligste van die woninge van die Allerhoogste. …… AMPL - Psa 46:4 There is a river whose streams shall make glad the city of God, the holy place of the tabernacles of the Most High. Rev 21:6 En Hy het vir my gesê: Dit is verby! Ek is die Alfa en die Oméga, die begin en die einde. Aan die dorstige sal Ek gee uit die fontein van die water van die lewe, verniet. ….. AMPL - Rev 21:6 And He [further] said to me, It is done! I am the Alpha and the Omega, the Beginning and the End. To the thirsty I [Myself] will give water without price from the fountain (springs) of the water of Life. [Isa. 55:1.]
12
Die wat Dors het Rev 22:17 En die Gees en die bruid sê: Kom! En laat hom wat hoor, sê: Kom! En laat hom wat dors het, kom; en laat hom wat wil, die water van die lewe neem, verniet. Rev 22:17 The [Holy] Spirit and the bride (the church, the true Christians) say, Come! And let him who is listening say, Come! And let everyone come who is thirsty [who is painfully conscious of his need of those things by which the soul is refreshed, supported, and strengthened]; and whoever [earnestly] desires to do it, let him come, take, appropriate, and drink the water of Life without cost. [Isa. 55:1.]
13
Wat verhinder die salwing
Die salwing kan verhinder word / The anointing can be stifled if the people refuse to receive it ....The anointed person must go to people that can receive it. Mat 13: En hulle het aanstoot aan Hom geneem. …. 58 En Hy het daar vanweë hulle ongeloof nie baie kragtige dade gedoen nie. …. …. He did not do many mighty works there because of their unbelief. (Matt 13:57-58 NKJV) Mat 10: …En as iemand julle nie ontvang nie en na julle woorde nie luister nie, gaan uit daardie huis of daardie stad uit en skud die stof van julle voete af. …. ..…"And whoever will not receive you nor hear your words…shake off the dust from your feet. (Matt 10:13-14 NKJV)
14
Salwing wat Genesing bring
Rev 22:1-2 En hy het my getoon ‘n suiwer rivier van die water van die lewe, helder soos kristal, wat uitstroom uit die troon van God en van die Lam. 2 In die middel van sy straat en weerskante van die rivier was die boom van die lewe wat twaalf maal vrugte dra en elke maand sy vrugte gee, en die blare van die boom is tot genesing van die nasies. Rev 22:1 THEN HE showed me the river whose waters give life, sparkling like crystal, flowing out from the throne of God and of the Lamb Rev 22:2 Through the middle of the broadway of the city; also, on either side of the river was the tree of life with its twelve varieties of fruit, yielding each month its fresh crop; and the leaves of the tree were for the healing and the restoration of the nations. [Gen. 2:9.]
15
2. SALWING OM MENSE TE GENEES EN TE HERSTEL
Hand 10: Dit is die woord wat Hy gestuur het …..met betrekking tot Jesus van Násaret, hoe God Hom gesalf het met die Heilige Gees en met krag. Hy het die land deurgegaan, goed gedoen en ALMAL GENEES wat onder die mag van die duiwel was, omdat God met Hom was. 2. The anointing is given to heal and restore people "The word …which John preached: "how God anointed Jesus of Nazareth with the Holy Spirit and with power, who went about doing good and healing all who were oppressed by the devil, for God was with Him. (Acts 10:36-38 NKJV)
Similar presentations
© 2025 SlidePlayer.com. Inc.
All rights reserved.