Presentation is loading. Please wait.

Presentation is loading. Please wait.

in die versorging van mense

Similar presentations


Presentation on theme: "in die versorging van mense"— Presentation transcript:

1 in die versorging van mense
Hoe is God al langer as 100 jaar deur ons werksaam in die versorging van mense in nood?

2 LIED: HEILIG, HEILIG, HEILIG
1. Heilig, heilig, heilig; Heer God Almagtig, groot is U troon, U is steeds met Lof omring! liefderyk genadig U Troon is steeds met lof omring Wes- en Suid-Kaap sinode 2015

3 U wat in liefde God regverdig is.
2. Heilig, heilig, heilig, Heerser vir ewig; groot is u Naam – U die Vader, Seun en Gees. Grote God, ons eer U, met u hele skepping. U wat in liefde God regverdig is. Wes- en Suid-Kaap sinode 2015

4 3. Heilig, heilig, heilig, Heer, so weldadig, groot is u guns, want U buig U tot ons neer! magtig en genadig. U wás en ís en sál vir ewig wees. Wes- en Suid-Kaap sinode 2015

5 VOTUM LITURG: Geseënd is die Koninkryk van die Vader en van die Seun
en van die Heilige Gees nou en altyd en tot in ewigheid SINODE: Amen Wes- en Suid-Kaap sinode 2015

6 LIED: HALLELUJA, U IS KONING
Ons aanbid U in U woning. U’s die Alfa en Omega, Daarom sing ons: Halleluja! X2 Wes- en Suid-Kaap sinode 2015

7 Kom buig daar in aanbidding kom buig daar in aanbidding
voor Jesus die Heer. Wes- en Suid-Kaap sinode 2015

8 O Here onse God, U mag is onvergelyklik.
LITURG: O Here onse God, U mag is onvergelyklik. U heerlikheid is onbegryplik. U barmhartigheid is onmeetlik. U liefde vir die mens is onuitspreeklik. Sien ons en die kerk waarvan ons deel is raak. Betoon aan ons en hulle wat saam met ons bid, U ryke barmhartigheid en ontferming. Want U kom toe alle heerlikheid, eer en aanbidding: Vader Seun en Heilige Gees, nou en altyd en tot in ewigheid. SINODE: Amen

9 PRENT – WATER , BROOD EN WYN
Wes- en Suid-Kaap sinode 2015

10 Wes- en Suid-Kaap sinode 2015

11 Wes- en Suid-Kaap sinode 2015

12 GEBED VIR ONTFERMING VIR MENSE
LITURG: Vader U ontferm U oor mense in nood. U gee hoop en uitkoms in moeilike omstandighede . Daarom bid ons vir hoop en geregtigheid in Suid Afrika, vir voorspoed in ons dorpe, vir gehoorsaamheid in ons kerke, vir liefde in ons huise, vir vrede in ons harte. SINODE: Here, ontferm U.

13 LITURG: Here Jesus, ons bid vir die mense van ons land, en vir alle owerhede en magte wat oor ons gestel is, laat hulle ons met geregtigheid en regverdigheid regeer. Gee hulle vrede. SINODE: Here, ontferm U. Wes- en Suid-Kaap sinode 2015

14 LITURG: Here Jesus, ons bid vir kinders sonder ouers, vir armes sonder brood, vir verslaafdes, vir die siekes , vir hulle wat ly onder MIV en Vigs, vir gestremdes , vir bejaardes, vir bedlêendes, straatmense, hulpelose mense, vreemdelinge wat ontuis en onveilig voel, die mense na wie U ons stuur. Gee hulle vrede. SINODE: Here, ontferm U.

15 LITURG: Here, ons bid, vir versoening, vir genesing, vir voorsiening vir die wat tekort beleef, wat minderbevoorreg is, wat deur onreg getref word. Die mense na wie U ons stuur. Gee hulle vrede. SINODE: Here, ontferm U. Amen Wes- en Suid-Kaap sinode 2015

16 Ons fokus op die Skepping
Wes- en Suid-Kaap sinode 2015

17 Met dank aan Kweek vir die Here, Stellenberg
Wes- en Suid-Kaap sinode 2015 Met dank aan Kweek vir die Here, Stellenberg

18 GEBED VIR SKEPPING LITURG:
Ons is diep bewus van die mishandeling van U skepping. Ons besoedel dit en ons misbruik die bronne wat U mildelik aan ons gee. SINODE: Vergewe ons, Here.

19 LITURG: Vir die glansryke natuur, die son wat skyn, die diere van die veld, die voëls wat sing, die aarde wat voed en versorg, die riviere en die see wat lewe onderhou en die bome wat suurstof gee. SINODE: Dankie Here.

20 LITURG: Ons verbind ons as bewaarders van U skepping om verantwoordelik te wees in ons benutting van bronne en in die versorging van U skepping. SINODE: Help ons Here. Amen

21 LIED: OP BERGE EN IN DALE
1. OP BERGE EN IN DALE, EN ORAL IS MY GOD; WAAR ONS OOK TELKEMALE MAG SWERWE, DAAR IS GOD! WAAR ONS GEDAGTES SWEWE OF STYG, OOK DAAR IS GOD; OMLAAG EN HOOG VERHEWE JA, ORAL IS MY GOD !

22 3. SY TROUE VADER OË SIEN ALLES VAN NABY; ONS LEEF UIT SY VERMOË – WORD DEUR SY GEES GELEI. DIE SWAELTJIES BEHOED HY, BEKLEE MET GRAS DIE DAL; DIE KLEINSTE WURMPIE VOED HY, SORG VIR DIE GROOT HEELAL.

23 Videoclip 1: NG KERK 100 JAAR ARMOEDE EN SORG

24

25 Christelike Barmhartigheid – Ons is ‘n naaste van elkeen in nood
Badisa is deel van die trotse geskiedenis van die Sinodale werk van die NGK en die VGK wat strek oor meer as 100 jaar. Badisa staan vir: Ba- Barmhartigheid Di- Diens Sa- Saam In Tswana beteken die woord Herder of Versorger Badisa se Visie Christelike Barmhartigheid – Ons is ‘n naaste van elkeen in nood

26 Badisa is ‘n geloofsgebaseerde maatskaplike welsynsorganisasie wat professionele maatskaplike dienste lewer aan mense in nood, ongeag hul geslag, ras of geloof.

27 Die konsensus tussen Badisa en die kerkleierskap:
Badisa is deel van die kerke (“gemeentes”) se uitvoering van barmhartigheid. A&S en Badisa het ‘n gedeelde visie tov barmhartigheid ontwikkel. A&S is verantwoordelik dat die verhouding tussen Badisa en die kerke (“gemeentes”) effektief is. Badisa konsentreer op hul programme en dienste. Gemeentes en die verband omarm Badisa as hul eie werk.

28 Badisa dek ‘n wye spektrum van maatskaplike welsynsdienste nl:
Vroeë Kinderontwikkeling Kindersorg en -beskerming Gesinsorg Aanneming Bejaardesorg en ondersteuningsdienste Voorkoming en behandeling van middelafhanklikheid Gestremdesorg Armoedeverligting

29 157 gemeenskapsgebaseerde programme in die Wes-, Noord- en Oos-Kaap.
48 Tehuise vir ouer persone 1 Swangerskap berading 2 Rehabilitasie sentrum 6 Kinder- & Jeugsorgsentrum 4 Programme vir persone met gestremdhede 9 Nasorgsentrums 20 Dagsorgsentrums (kleuterskole) 44 Maatskaplike werk kantore 23 Dienssentrums vir bejaardes 750 000 begunstigdes en personeel van ongeveer 2 700 en meer as vrywilligers

30 Totale inkomste vlgs die Saamgestelde Geouditeerde finansiele state (2013/14) was R400,5 miljoen
Bydrae van die NGK en VGK is 24% van die begroting. Hierdie bediening van die kerk ontsluit ongeveer R105 miljoen van staatsbefondsing Die Bestuursprogram moet ongeveer R2 miljoen per jaar inwin om die begroting te laat klop.

31 Badisa stel sy nuwe logo bekend as deel van die vernuwingsproses:

32 Aanbevelings: Die Sinode ondersteun die vernuwingsproses (Program-Arend) met die verwagting dat Badisa se toekomstige posisionering sal verbeter. Die Sinode versoek Badisa om in samewerking met ander rolspelers die kerk te help met die ontwikkeling van teologies gefundeerde standpunt-dokumente rakende maatskaplike- en welsynskwessies. Die Sinode moedig gemeentes aan om aktief betrokke te raak by die plaaslike werksaamhede van die Badisa programme en veral deel te word van die beheerrade en vrywilligerskorps

33 “If you can't feed a hundred people, feed just one.”
Moeder Teresa: “If you can't feed a hundred people, feed just one.” Badisa se ONE MORE-veldtog

34 Videoclip 2: Badisa: One more

35 MARKUS 6:35-44 BLINDE PERSOON LEES TEKS

36 Instituut vir die Dowes
Videoclip 3: Instituut vir die Dowes

37 DOWE KOOR SING LIED

38 Lees die onderstaande tekste en dink na oor die vraag: Hoe raak hierdie uitsprake van Jesus oor kinders ons in 2015 in Suid-Afrika? LUKAS 9: 46-48 & LUKAS 18:15-17 Wes- en Suid-Kaap sinode 2015

39 SPREKER: DR. DAVID HARRISON
Why ECD is the best way to address poverty in South Africa. Wes- en Suid-Kaap sinode 2015

40 Why Early Childhood Development holds the key to addressing poverty in South Africa
David Harrison 6 May 2015

41 Outline of presentation

42

43

44

45

46

47

48

49

50

51

52

53

54

55 FOOD

56 LOVE SAFETY

57 STIMULATION

58

59 The impact of early childhood development
‘Human development’ Food Love Safety Stimulation HEALTHY ENVIRONMENT -9 mo Age

60 Investment in early childhood development is the most powerful investment in human capital that a country can make - with compounding returns   Greater equality One of the most powerful instruments for redistribution Better health Tackles risk-taking behaviour & adult chronic disease at its roots Better education Higher cognitive scores & better learning outcomes Stronger economy The most efficient strategy for building SA’s workforce Better society Less crime and public violence, greater social cohesion STIMULATION LOVE FOOD SAFETY Engle P, Fernald L, Alderman H, Behrman J, O’Gara C, Yousafazi A, de Mello M, Hidrobo M, Ulkuer N, Ertem I, and the Global Child Development Steering Group (2011). Strategies for reducing inequalities and improving developmental outcomes for young children in low-income and middle-income countries The Lancet 378:

61 But, what happens when children get stressed?

62 But, what happens when children get stressed?

63

64 Proportion of 1-9 year olds of normal height (+-2SD) in South Africa, 2005
Source: Kruger HS, Swart, R, Labadarios, D, Dannhauser A & Nel JH (2007) Anthropometric status. In: Labadarios D (ed). (2007) The National Food Consumption Survey – Fortification Baseline (NFCS-FB): The knowledge, attitude, behaviour and procurement regarding fortified foods, a measure of hunger and the anthropometric and selected micronutrient status of children aged 1 – 9 years and women of child bearing age: South Africa, Pretoria: Directorate: Nutrition,Department of Health.

65 Lost potential among 1-9 year olds, 2005
Source: Kruger HS, Swart, R, Labadarios, D, Dannhauser A & Nel JH (2007) Anthropometric status. In: Labadarios D (ed). (2007) The National Food Consumption Survey – Fortification Baseline (NFCS-FB): The knowledge, attitude, behaviour and procurement regarding fortified foods, a measure of hunger and the anthropometric and selected micronutrient status of children aged 1 – 9 years and women of child bearing age: South Africa, Pretoria: Directorate: Nutrition,Department of Health.

66 Two children with the same potential born in Worcester
on 6 May 2015 Social development -9 mo Age

67 Home language achievement Proportion of children scoring more than 50%
GRADE 3 57% GRADE 6 68% (?) GRADE 9 37% Sources: SA: Dept of Basic Education Annual National Assessments 2014

68 Mathematics achievement Proportion of children scoring more than 50%
GRADE 3 59% GRADE 6 27% GRADE 9 2% Sources: SA: Dept of Basic Education Annual National Assessments 2013

69 Rate of economic return to human capital investment, initially setting investment to be equal at all ages Preschool programmes Rate of return to investment in human capital Schooling Opportunity cost of funds Job training SCHOOL POST-SCHOOL PRESCHOOL Source: Heckman & Carneiro (2003). Human Capital Policy.

70 Expenditure per child/student enrolled in education as a percentage of GDP per capita in South Africa Source: Richter L, Biersteker L, Burns J, Desmond C, Feza N, Harrison D, Martin P, Saloojee H & Slemming W (2012) Diagnostic Review of Early Childhood Development. Pretoria: Department of Performance, Monitoring and Evaluation & Inter-Departmental Steering Committee on ECD

71 Children 3-4 years who attend out-of-home facility
Most children are not exposed to good early learning opportunities outside of the home ~50% ~75% MISSED OPPORTUNITY Children 3-4 years who attend out-of-home facility (~50%) Children 3-4 yrs in ECD facilities where learning and training resource materials are adequate (~25%)   Estimates based on National Incomes Dynamics Survey and Public Expenditure Tracking Survey 2008

72 The blocks are missing from the bottom

73

74 There is real opportunity to shape the future of South Africa
Human development -9 mo Age

75 SINODE BID Skryf ‘n gebed vir die kinders van jou gemeenskap.
Lees dit vir mekaar. Leon Venter doen ‘n gebed vir die kinders.

76 VOORSTELLE EN BESLUITE
1.Interne Transformasie-prosesse: - HospiVisie - Psigo-Pastorale netwerk vir gemeentes 2.Fokus op Vroeë Kind Ontwikkeling 3. Ontwikkel vennootskappe met 80 gemeentes. 4. Stel R1 miljoen per jaar beskikbaar 5. Ontwikkel stategiese vennootskappe Wes- en Suid-Kaap sinode 2015

77 VOORSTELLE EN BESLUITE
5.1 Aanbeveling 1 Die Sinode keur die Diensgroep vir Armoede en Sorg se fokus op Vroeë Kinderontwikkeling en die bou van vennootskappe tussen gemeentes, Badisa, die Hugenote Kollege en alle ander rolspelers goed. 5.2 Aanbeveling 2 Die Sinode vereenselwig hom met die Vigsverklaring (2013) en versoek gemeentes om hierdie verklaring as riglyn in hulle missionale gerigtheid te gebruik.

78 Videoclip 4: De Doorns

79 SLOTGEBED LITURG: Here God, dat U Uself met ons versoen en Uself aan ons verbind, verstom ons. Dat U ons liefhet en nuwe mense maak is ver bokant ons begrip. SINODE: Dankie Here. Wes- en Suid-Kaap sinode 2015

80 LITURG: Dankie dat ons die boodskap van versoening ontvang het en draers daarvan is. Dankie dat U ons bedienaars van versoening en gesante van Christus maak. Maak ons kruisdraers soos Hy. SINODE: Verander ons Here. Wes- en Suid-Kaap sinode 2015

81 LITURG: Ons verbind ons om genesers te wees in die gemeenskappe waarheen U ons roep. Ons verbind ons om regverdigheid te bring in die gemeenskappe waarheen U ons stuur. Ons verbind ons om tot U eer in liefde en versoening te leef. SINODE: Stuur ons Here.

82 Ons glo aan die heerskappy van God .
LITURG: Ons glo aan die heerskappy van God . Ons glo in die dag van die groot Fiesta wanneer al die kleure van die skepping ‘n harmonieuse reënboog sal vorm; Wanneer alle mense sal deelneem aan die vreugdevolle feesmaal in die teenwoordigheid van God; wanneer alle tonge in die heelal dieselfde loflied sal sing. SINODE: Ons glo Here Wes- en Suid-Kaap sinode 2015

83 En omdat ons glo, verbind ons onsself:
LITURG En omdat ons glo, verbind ons onsself: Om te glo vir hulle wat nie glo nie, Om lief te hê vir hulle wat nie liefhet nie, Om te droom vir hulle wat nie droom nie, Tot die dag wanneer ons hoop ‘n werklikheid word. SINODE Ons glo Here. Amen Wes- en Suid-Kaap sinode 2015


Download ppt "in die versorging van mense"

Similar presentations


Ads by Google