Presentation is loading. Please wait.

Presentation is loading. Please wait.

Kabouterliefde (Vir Simone)

Similar presentations


Presentation on theme: "Kabouterliefde (Vir Simone)"— Presentation transcript:

1 Kabouterliefde (Vir Simone)
Ingrid Jonker

2 Kliek op die link om Visuele voorstelling van Kabouterliefde te sien.
Bouter 4 Kabouterliefde visuele voorstelling.pptx

3 Titel Poem is written for Simone. Who is this Simone? The poets daughter. Kabouterliefde : Where do you get gnomes? Fairy tales/Sprokies: A childlike version of the adult “lovestory”, maar tussen ‘n kind en ‘n kabouter. Beskrywing uit fantasiewêreld van ‘n kind. This is how a child would see it.

4 Wat sien ek wanneer ek na die gedig kyk?
6 strofes met 4 versreëls elk. Wat word ‘n strofe genoem met 4 versreëls? Kwatryn. Rymskema: losweg kruisrym (abcb) en elke strofe begin met ‘n Hoofletter, die res kleinletters. GEEN leestekens. Kort sinne/short sentences: falls within requirements of children for short, understandable sentences without complex sentence structure.

5 Die kabouter met die rooi-rooi pet
Elke strofe begin met ‘n HOOFLETTER. Losweg kruisrym: Halwe kruisrym, slegs 2de en 4de versreëls rym. Die kabouter met die rooi-rooi pet die kabouter met die geel hemp aan het sy hart gistraand vir my gegee en sy hemp is vir die maan 1 2 (4 versreëls) Kwatryn 3 4 GEEN leestekens

6 Wat sien ek wanneer ek na die gedig kyk?
Sintuie is baie belangrik. Which two senses are used in the poem? What you see (most important) and what you hear. You see the colours, the stars, the flowers and the moon. You hear the moon falling, children laughing, songs being sung.

7 Senses: What you Die verteller/dogtertjie sien die kleurvolle kabouter en die aandlug. Die rooi-rooi pet Sy geel hemp Die lug is blou-blou

8 Die verteller/dogtertjie sien:
Die knipperende sterre Al die blomme  aandblom met sy trompetkelk, die rooi kalkoentjies , geel gousblomme (Namakwalandse Daisy).

9 Die geel maan met sy ronde magie word visueel baie mooi beskryf.

10 Senses: What you The moon is falling out of the sky like a ball. “KADOEMPS” The child and the gnome are laughing.

11 Wat sien ek nog wanneer ek na die gedig kyk?
Herhaling/repetition of certain words: Colours  rooi-rooi, blou-blou, geel-geel. “met”  typical child language “with, with, with” Sounds  trom-trompet. Herhaling is baie belangrik vir kinders, dis hoe hulle onthou en die wêreld ervaar. And it’s a more intense description.

12 The gnome with the red-red hat
The gnome with the yellow shirt on Last night he gave his heart to me And his shirt to the moon The hularound blue-blue sky Fell with a thump on the ground He rolled it shiny-blue in his hand Then we played ball with it The stars with their white lights Winked when we laughed They made a circle around us Like a camp in the night The evening flower blowed his drum-trumpet In the whirlwind circle The turkeys with their red mouths Sang the grasshopper-waltz The moon with its yellow body Layed flat on his back He went to sleep with the marigolds With his pot-belly in the air The gnome with the red-red heart Told me himself He threw the earth over his head O this is where love lies

13 Strofe 1 Die kabouter met die rooi-rooi pet
Beskryf kabouter se voorkoms. Romantiese atmosfeer word geskep. Strofe 1 Herhaling-samestellings: dinge word meer intens beskryf. Die kabouter met die rooi-rooi pet die kabouter met die geel hemp aan het sy hart gistraand vir my gegee en sy hemp is vir die maan Gnome gave 2 things away: His heart to the girl. His shirt to the moon.

14 Gebruik van PRIMÊRE KLEURE
Rooi, Geel en Blou  primary colours Spreek sterk tot kind se sintuie, typical child-friendly colours. Kleure en klanke herhaal ook  rooi-rooi, blou-blou, blink-blou, trom-trompet. Klankherhaling beklemtoon en herhaling maak dit makliker vir kinders om te onthou.

15 Herhaling-samestellings: dinge word meer intens beskryf.
Meisie-vriendelike beeld: hoepelrond ipv koeëlrond. Laasgenoemde te kras. Neologisme: Intensiewe vorm van ronde. Strofe 2 Klanknabootsing Die hoepelronde blou-blou lug het kadoemps op die grond geval hy't dit blink-blou in sy hand gerol toe speel ons daarmee bal Herhaling-samestellings: dinge word meer intens beskryf.

16 “Onmoontlike” goed gebeur, goed wat net in sprokies moontlik is:
Die maan val uit die lug en hulle speel met hom bal. Die sterre knipoog vir die kind en die kabouter. Die aanblom speel ‘n musiekinstrument en blommetjies sing. Die maan gaan slaap tussen die blomme. Kabouter gooi die aardbol oor sy skouers.

17 Strofe 3 Die sterre met hul wit ligte Vergelyking
Personifikasie: Sterre kan nie regtig knipoog nie. Hulle skitter, dit lyk soos ‘n oog wat knip. The stars are twinkling. Strofe 3 Die sterre met hul wit ligte het geknipoog toe ons lag hul't rondom ons in 'n kring getrek soos 'n laer in die nag Vergelyking

18 Vergelyking “in 'n kring getrek soos 'n laer in die nag”
Die sterre beskerm die kabouter en die kind in die aand. Die Voortrekkers het laers getrek om hulle te beskerm destyds.

19 The flower looks like a trumpet.
Strofe 4 The flower looks like a trumpet. Die aandblom het sy trom-trompet   geblaas in die warrelwindkring   die kalkoentjies met hul rooi mondjies   het die sprinkaan-wals gesing Whirlwind: stowwerige wind wat in sirkels waai. It sounds like the flowers are singing a waltz, but it’s the wind blowing through them (personification).

20 Personifikasie: Maan kan nie letterlik op sy rug gaan lê nie.
Strofe 5 Die maan met sy geel lyfie   het gaan plat lê op sy rug   hy't gaan slaap by die gousblomme   met sy boepens in die lug Personifikasie: Maan kan nie letterlik op sy rug gaan lê nie.

21 The gnome told the girl that he loved het. Ek het jou lief!
“Rooi-rooi pet” verander “rooi-rooi hart”. Dit noem ons progressie: Die kabouter gee iets van homself aan die kind. Strofe 6 Die kabouter met die rooi-rooi hart   het dit self vir my gesê   hy't die aardbol oor sy kop gegooi   o dis hier waar die liefde lê The gnome told the girl that he loved het. Ek het jou lief! Uitroep van ekstase, opgewondenheid, vreugde

22


Download ppt "Kabouterliefde (Vir Simone)"

Similar presentations


Ads by Google