Presentation is loading. Please wait.

Presentation is loading. Please wait.

DIE BRONNE VAN ADMINISTRATIEFREG

Similar presentations


Presentation on theme: "DIE BRONNE VAN ADMINISTRATIEFREG"— Presentation transcript:

1 DIE BRONNE VAN ADMINISTRATIEFREG
EENHEID 1.3 DIE BRONNE VAN ADMINISTRATIEFREG

2 BRONNE VAN ADMINISTRATIEFREG?
1.) Plek waar die beginsels, regsreëls, normes en waardes kan vind wat van toepassing is op administratiefreg and wat benodig word om probleme in administratiefreg op te los. 2.) Byvoorbeeld, om te bepaal of `n administratiewe aksie “regverdige administratiewe aksie” is. 3.) Byvoorbeeld, of the aksie wat na gekyk word in lyn is met die Grondwet. Gaan na Artikel 33 en PAJA

3 DAAR MOET ONDERSKEI WORD TUSSEN:
1.) BRONNE VAN ADMINISTRATIEWE MAG 2.) BRONNE VAN ADMINISTRATIEWE REG 3.) ROL VAN STATUTêRE MAG

4 BRONNE VAN ADMINISTRATIEWE REG BRONNE VAN ADMINISTRATIEWE MAG
ONDERSKEID TUSSEN “DIE BRONNE VAN ADMINISTRATIEWE MAG” EN “DIE BRONNE VAN ADMINISTRATIEWE REG” BRONNE VAN ADMINISTRATIEWE REG BRONNE VAN ADMINISTRATIEWE MAG Instrument van die reg wat `n administratiewe outoriteit bemagtig om `n spesifieke mag uit te voer. Byvoorbeeld: Die mag om films te gradeer of te keur word afgelei van die Films and Publications Act

5 ONDERSKEID TUSSEN “DIE BRONNE VAN ADMINISTRATIEWE MAG” EN “DIE BRONNE VAN ADMINISTRATIEWE REG”
SOURCES OF ADMINISTRATIVE LAW BRONNE VAN ADMINISTRATIEWE MAG SOURCES OF ADMINISTRATIVE POWER Wetgewing (Grondwet, Provinsiale Wetgewing ens.) = Hoof bron van Administratiewe Mag

6 ONDERSKEID TUSSEN “DIE BRONNE VAN ADMINISTRATIEWE MAG” EN “DIE BRONNE VAN ADMINISTRATIEWE REG”
SOURCES OF ADMINISTRATIVE LAW BRONNE VAN ADMINISTRATIEWE MAG SOURCES OF ADMINISTRATIVE POWER Alhoewel, Artikel 1 van PAJA = definisie van “bemagtigende bepaling” = uitgebrei om in te sluit “a rule of common law, customary law, or an agreement, instrument or other document in terms of which an administrative action was purportedly taken” PAJA nie `n bron van administratiewe mag nie. Doel van die Wet = Om administratiewe aksies te reguleer en te beheer en om goeie administratiewe praktyke te verseker.

7 ONDERSKEID TUSSEN “DIE BRONNE VAN ADMINISTRATIEWE MAG” EN “DIE BRONNE VAN ADMINISTRATIEWE REG”
SOURCES OF ADMINISTRATIVE LAW SOURCES OF ADMINISTRATIVE POWER BRONNE VAN ADMINISTRATIEWE MAG Gevolglik = alhoewel PAJA nie `n bron van mag is nie is dit `n bron van administratiewe reg

8 Artikel 33 van die Grondwet +
Statutêre verordering van hierdie reg in PAJA = Primêre bronne van Administratiefreg

9 3.) GEMENEREG (IN SOVERRE DIT NIE IN KONFLIK IS MET DIE GRONDWET)
ANDER BRONNE? 1.) WETGEWING 2.) REGSPRAAK 3.) GEMENEREG (IN SOVERRE DIT NIE IN KONFLIK IS MET DIE GRONDWET) 4.) ADMINISTRATIEWE GEBRUIK (MINDER BELANGRIKE BRON)

10 DIE BRONNE

11 1. WETGEWING 1.1 Parlementêre Wetgewing
Meerderheid van administratiefreg in statute 1.1 Parlementêre Wetgewing Die Grondwet Alle wetgewing, uitvoerende, wetgewende magte en howe onderhewig daaraan. Bind alle staatsorgane. Primêre bron Artikel 33 = reg tot regverdige administratiewe aksie. In Roman v Williams NO het die hof gesê dat die grondwetlike toets vir redelike administratiewe aksie die gemenereg toets vervang het. Bemagtigende Parlementêre Wetgewing Wetgewing wat administratiewe liggame stig en hulle magte en funksies omskryf. Dus, die wetgewer promulgeer `n wet waarin die komposisie en die funksies van die staatsorgaan neergelê word Byvoorbeeld, Wet op die bevordering van gelykheid en die voorkoming van onbillike diskriminasie.

12 Voorskrywende parlementêre Wetgewing
Onderskei tussen parlementêre wetgewing wat magte gee aan die administrasie om `n mag of `n funksie uit te voer, en ander parlementêre wetgewing, wat voorskrywend van natuur is. Byvoorbeeld PAJA. Die wet lê die grense neer waarin alle administrateurs hulle magte, funksie en pligte uitvoer en verskaf `n raamwerk vir administratiewe legaliteit deur die gronde vir geregtelike hersiening. PAJA is nie `n bemagtigende wet in die sin dat administrateurs en staatsorgane hulle outoritêre magte kry van hierdie wet nie. It is voorskrywend. Dit spesifiseer the stappe en prosedures wat staatsorgane moet volg in die uitvoer van hul daaglikse funksie. The Promotion of Access to Information Act (PAIA) Lees bladsye in handboek.

13 Provinsiale wetgewing as bemagtigende wetgewing
Artikel 104 van die Grondwet – wetgewende outoriteit van `n provinsie is gevestig in die provinsiale wetgewer. Provinsiale wette ook oorspronklike wetgewing. Uitsluitlike wetgewende bevoegdheid oor sake gelys in Skedule 5 van die Grondwet, en konkurrente bevoegdheid met die parlement oor sake gelys in Skedule 4 (Byvoorbeeld opvoedkundige sake) Plaaslike regerings se bemagtigende wetgewing Bestaan uit Munisipaliteite Verordeninge (byvoorbeeld verordeninge wat die biblioteek fasiliteite reguleer van `n spesifieke munisipale area) In die verlede was dit ondergeskikte wetgewing en onderdanig aan die beginsels van administratiefreg: Al die vereistes vir `n geldige administratiewe aksie moet aan voldoen word. Artikel 151 (3) van die Grondwet sê dat munisipaliteite die reg om op eie inisiatief die plaaslike rergering se sake van die gemeenskap te bestuur, onderhewig aan nasionale en provinsiale wetgewing soos verskaf in die Grondwet. Dus, gewonde wetgewing.

14 ALMAL IS OORSPRONKLIKE WETGEWING
DUS: Die Grondwet Bemagtigende Parlementêre Wetgewing Voorskrywende parlementêre Wetgewing The Promotion of Access to Information Act (PAIA) Provinsiale wetgewing as bemagtigende wetgewing Bemagtigende wetgewing van plaaslike regering ALMAL IS OORSPRONKLIKE WETGEWING

15 MAAR WAT IS ONDERGESKIKTE / AFGELEIDE / DELEGATED WETGEWING?
`n Wet van parlement kan `n bepaling bevat wat die President bemagtig om sekere reëls te promulgeer deur proklamasie of `n Minister te bemagtig om regulasies te promulgeer in terme van die Wet. Byvoorbeeld, die Minister van Binnelandse Sake, wat optree in terme van die South African Passports and Travel Documents Act, wat regulasies promulgeer met betrekking tot die prosedures vir die uitreik van hierdie dokumente. Geen oorspronklike wetgewende bevoegdhede en moet binne die grense van bemagtigende wetweging optree. Dus, kan slegs sulke regulasies maak onder wetgewing wat dit in staat stel en daarom nie oorspronklike wetgewing. “Onsuiwer” wetgewing = dorpsbeplanningskema. PAJA laat toe dat hierdie tipe “onsuiwer” wetgewing onderdanig is aan die bepalings PAJA.

16 “ONSUIWER” WETGEWING Sekere administratiewe maatstawwe word geag as wetgewing omdat dit algemeen van toepassing is ten spyte van die feit dat hulle nie al die karaktertrekke van wetgewing, met betrekking tot aanvaarding en promulgasie, besit nie. Enige wysiging of byvoeging mag slegs plaasvind met die instemming van belanghebbendes wie oorspronklik `n bydrae gemaak het tot die skepping daarvan. Funksioneer op dieselfde manier as ondergeskikte wetgewing met respek tot uitwerking, toepassing en uitleg. Voorbeelde: Kollektiewe nywerheidsooreenskomste en dorpsbeplanningskemas. S v Prefabricated Housing Corporation = nywerheidsooreenskoms is nie `n kontrak nie, maar ondergeskikte wetgewing wat ingevolge die wet deur die nywerheidsraad en minister gepromulgeer is. In Broadway Mansions v Pretoria City Council is dorpsbeplanningskemas as wetgewing beskryf.

17 ONDERSKEID TUSSEN OORSPRONGLIKE EN ONDERGESKIKTE WETGEWING
In die vorige bedeling was die onderskeid NB Geregshowe kon hulle nie oor die geldigheid van oorspronklike wetgewing, soos parlementswette, uitpreek nie weens die werking van die soewereiniteit van die parlement. Ondergeskikte wetgewing moes aan die vereistes vir geldige administratiewe handelinge voldoen het en hulle geldigheid kon aan die Hooggeregshof getoets word Nou is parlement nie meer soewerein nie maar wel die Grondwet. Alle wetgewing, insluitend oorspronklik, kan aan die Grondwet getoets word.

18 ONDERSKEID TUSSEN OORSPRONGLIKE EN ONDERGESKIKTE WETGEWING
Daar kan egter nog tussen oorspronklike en afgeleide wetgewing onderskei word. Afgeleide wetgewing, soos ministeriële regulasies, word steeds as administratiewe wetgewende handelinge beskou, en moet voeldoen aan artikel 33 van die Grondwet. Munisipale verordeninge, word egter nie meer as afgeleide wetgewing beskou nie aangesien munisipale rade bevoegheid om wetgewing uit te vaardig, van die Grondwet ontvang.

19 2. REGSPRAAK 3. GEMENEREG -KEN STARE DECISIS – Vraag 16 Werkboek
Batho Star Fishing v Minister for Environmental Affairs – grundnorm van administratiefreg kan nou in die Grondwet gevind word. Alhoewel Artikel 6 van PAJA , die gronde vir geregtelike hersiening, bevat die meerderheid van die gemenereg beginsels van administratiewe legaliteit. Dus, sal gemenereg aanhou om `n belangrike rol te speel in die omvang en toepassing van die reg tot regverdige administratiewe handelinge. Ook, gemenereg beginsels is opgeneem in die Grondwet. Romeins-Hollandse gemeneregtelike veronderstellinge grootliks in die Grondwet opgeneem as fundamentele regte. Reëls uit Engelse administratiefreg is reëls wat staatsaanspreeklikheid vir die onregmatige dade van sy amptenare reël. 6. (1) Any person may institute proceedings in a court or a tribunal for the judicial review of an administrative action. (2)Acourt or tribunal has the power to judicially review an administrative action if— (a) the administrator who took it— (i) was not authorised to do so by the empowering provision; (ii) acted under a delegation of power which was not authorised by the empowering provision; or (iii) was biased or reasonably suspected of bias; (b) a mandatory and material procedure or condition prescribed by an empowering provision was not complied with; (c) the action was procedurally unfair; (d) the action was materially influenced by an error of law; (e) the action was taken— (i) for a reason not authorised by the empowering provision; (ii) for an ulterior purpose or motive; (iii) because irrelevant considerations were taken into account or relevant considerations were not considered; (iv) because of the unauthorised or unwarranted dictates of another person or body; (v) in bad faith; or (vi) arbitrarily or capriciously;

20 4. INTERNATIONALE EN BUITELANDSE REG
-SIEN BLADSYE 90-91

21 ADMINISTRATIEWE PRAKTYK
Oor die algemeen erken as `n bron. Die howe kan administratiewe gebruik as `n regsbron erken op voorwaarde dat dit nie met enige ander statuêre bepaling bots nie. Maar dit is die uitsondering eerder as die reël. Vir `n gebruik om regskrag te verkry = usus (langdurige nakoming) en communis opinion necessitates (algemende openbare mening wat neerkom op die stilswyende toestemming van die betrokke persone) R v Detody – administratiewe gebruik kan die wye betekenis van algemene woorde beperk Die vraag is of interne voorskrifte, omsendbriewe ens, regskrag kan verkry. Dit lyk asof die definisie van `n bemagtigende bepaling in PAJA interne voorskrifte ens insluit. Daarom nou `n direkte bron van administratiewe mag.

22 STATUS VAN PROVINSIALE ORDONNANSIES IN ADMINISTRATIEFREG
In die appèlhof in Middelburg Municipality v Gertzen is tot die gevolgtrekking gekom dat provinsiale ordonnansies oorspronklike wetgewing is (net soos parlementêre wetgewing) Geldigheid van hierdie ordonnansie kon nie deur die howe getoets word nie, behalwe om vas te stel of die provinsiale raad binne sy bevoegdhede, dus intra vires, opgtree het. Na die afskaffing van die provinsiale rade het die provinsiale ordonnansie nog op die wetboek bly staan en bestaan daar vandag nog sekere ordonnansies, soos byvoorbeeld die oor natuurbewaring. Die hof kan vandag die geldigheid van ordonnansies toets weens die oppermagtigheid van die Grondwet. Dit is nie meer nodig om kennis te neem van die status van provinsiale ordonnansies nie, maar dit is nodig om kennis te neem van die geskiedenis van ons wetgewing aangesien dit moontlik is dat `n ordonnansie vandag deur `n hof ongrondwetlike bevind kan word. Maar nie voor 1994 ongeldig verklaar sou word nie.

23 STATUTêRE MAGTE

24 -REëLS VAN WETSUITLEG = DIE VAK ULL
ROL VAN STATUTêRE MAGTE OM DIE OMVANG VAN ADMINISTRATIEWE MAG TE BEPAAL -REëLS VAN WETSUITLEG = DIE VAK ULL -VOORBEELD: TEKSTUELE, KONTEKSTUELE BENADERINGS

25 ROL VAN STATUTêRE MAGTE OM DIE OMVANG VAN ADMINISTRATIEWE MAG TE BEPAAL
Reëls van wetsuitleg nie `n direkte bron van administratiefreg MAAR NB rol = Dit help om die doel en betekenis van die hoofbron van administratiefreg, naamlik wetgewing, te bepaal. Die letterlike benadering tot wetsuitleg is nou vervang deur die doelgerigte benadering = artikel 39 van die Grondwet

26 KOM ADMINISTRATIEFREG OP NIKS MEER NEER AS `N DEEGLIKE KENNIS VAN DIE UITLEG VAN WETTE NIE?
Aangesien wetgewing die belangrikste bron van die administratiefeg is, speel die uitleg van wette `n kardinale rol by die bepaling van die trefwydte en omvang van administratiewe bevoegdhede. Om administratiefreg met statutêre uitleg gelyk te stel, neem egter nie die ander bronne van administratiefreg in ag nie en verskaf nie `n oplossing vir alle administratiefregtelike probleme nie. Sluit die reëls van wetsuitleg in as die algemene regsbeginsels van toepassing op die organisasie, bevoegdhede en optredes van die staatsadministrasie.

27 IS ADMINISTRATIEFREG NIKS ANDERS AS DIE GEREGTELIKE HERSIENING VAN ADMINISTRATIEWE HANDELINGE NIE?
Te eng Wiechers – geregtelike hersiening van administratiewe handelinge die hoeksteen van enige stelsel van administratiefreg. MAAR Waarsku dat in gedagte gehou moet word dat slegs ongemagtigde of ongeldige administratiewe handelinge vir hersiening voor hof gebring word. Nie `n ware beeld van staatsadministrasie nie. Deur op die remedie te konsentreer word die reg uit die oog verloor.

28 KAN ESTOPPEL TEEN `N PUBLIEKE OWERHEID OPGEWERP WORD?
Nie van toepassing Sulke owerhede sal bevoegdhede verkry wat dit nie regtens besit nie. Die valse voorstelling van outoriteit deur `n owerheid kan nie beskou word as waar nie omdat die owerheid dan ultra vires sal wees. Waar `n handeling “`n blote interne onreëlmatigheid is, het die howe besluit dat die Turquand-reël en die vermoede dat administratiewe optrede geldig is, wys dat die owerhede onder Estoppel is. See Roodepoort Settlement Committee v Retief en Trust Bank van Suid-Afrika v Eksteen. Leer hierdie hofsake en ook Vraag 20. Maar Estoppel kan soms geldig wees as in openbare belang What is estoppel? Estoppel by representation is when a person is precluded from denying the truth of a representation previously made by him / her to another person if the latter, believing in the truth of the representation, acted thereon to his prejudice. A misrepresentation inducing the other party to act, is then regarded as the true state of affairs. However, if a public authority acts by way of a misrepresentation, estoppel cannot be used against him because the misrepresentation cannot be held as true since such a state of affairs will then place the authority in a position where he is ultra vires. Turquand rule = presumption of regularity

29 Ken hoofstuk 3 van die handboek
Ken die hofsake soos na verwys in die notas Ken vrae in werkboek


Download ppt "DIE BRONNE VAN ADMINISTRATIEFREG"

Similar presentations


Ads by Google