Presentation is loading. Please wait.

Presentation is loading. Please wait.

The Tattle ale Die likbekkie

Similar presentations


Presentation on theme: "The Tattle ale Die likbekkie"— Presentation transcript:

1 The Tattle ale Die likbekkie
Newsletter 1 6 Feb 2015 Tel: Fax: Athletics: Circuit Meeting 10 Feb 20 Feb: Interlaer redenaars Valentine’s Day!! 14 Feb: 2015 started with a “bang”! If egg is broken by outside force, life ends. If broken by inside force, life begins. Great things always begin from inside. Redenaars-kompetisie: 17 & 18 Feb. Almal is welkom om te kom luister! 6 Maart :Cansa sprayathon . A warm welcome to all our new learners who enrolled in our school for 2015! Gr 1A Gr 1E

2 We are proud of all our athletes!!
Baie dankie aan al die ouers wat bereid was om te kom help - Julle hulp word baie waardeer! Interhouse results: Jnr Victrix Ludorum: Mamelo Lubisi Jnr Victor Ludorum: Matimba Mndawe Snr Victrix Ludorum: Andile Sebashi Snr Victor Ludorum: Henco de Nysschen Beste baanatleet: Dogter: Morgan Botha Seun: Tumi Magakwe Beste veldatleet: Dogter: Andile Sebashi Seun: Henco De Nysschen Beste middelafstandatleet: Dogter: Danielle Gouws Seun: Lutendo Moau Kraaie het gewen! Atletiek Jnr Victor Ludorum Op 30 Januarie het ons atlete by Nelspruit Primary deelgeneem. Ons kinders het hul beste gedoen en dit baie geniet. Thank you to all the athletes – you looked very neat. Baie dankie aan al die afrigters en beamptes wat saam gegaan het. Jnr Victrix Ludorum Snr Victor Ludorum Snr Victrix Ludorum We are proud of all our athletes!!

3 Ons wil net baie welkom sê aan al ons nuwe Gr R maatjies
Ons wil net baie welkom sê aan al ons nuwe Gr R maatjies. We want to welcome all our new Gr R friends in Bosvolkies. Swemlesse 2 – 13 jr: Kontak: Olivia Delport Birthday friends: Connor Glass Johan de Klerk Tristan J v Vuuren Gushwin Mitchell C.J. Mtsweni Congratulations! Will you please donate unused trousers, tracksuits, shirts, culottes and shoes. Any contributions will be appreciated. Chess: On the 3rd of January 2015 we went to our annual South African Junior Chess Championship at Kimberley. Our boys were part of the Ehlanzeni team. They were Braham van der Walt (u/14A team, André de Kock (u/14A team, Vuyo Mokwena (u/14B team) and Theo Mogale (u/12B team). Braham van der Walt won 7 out of 7 of his matches, André de Kock won 5,5 out of 7 of his matches and received a trophy as prize for board 3. Theo Mogale won 4 out of 7 of his matches. Vuyo Mokwena won 3,5 out of 7 of his matches. Mr Mathebula was the team manager of the u/14A team. Mr Mathebula would like to thank all the parents for their support. The Sabie Open will be on 7 March 2015 at Sabie Primary. Learners will receive a letter as we are trying to build our chess team in our school as we know, we are the best.

4 Birthday Friends: Jizelle Amon Faith Khumalo Stiaan Malherbe
Mouth of Babes: 1st Grade proverbs: A penny saved is not much; Where there is smoke, there is pollution Birthday Friends: Jizelle Amon Faith Khumalo Stiaan Malherbe Keitumetse Manyaka Nothando Ndlovu Nelisiwe Shabangu Zonke Simango Lelandie van Lingen Philip Vogel Thought for the week: “Never hate people who are jealous of you, instead love them because they’re the ones who think you are better than them. Silent lips may avoid many problems, but smiling lips may solve many problems, so always have a smile on your face in the beautiful journey called LIFE” Anzél Roux – Gr 4 – 7 Ek het in Sabie grootgeword en my hele skoolloopbaan in Laerskool Sabie en Sybrand van Niekerk Hoër voltooi. Dit is vir my ‘n groot voorreg om onderwys te kan gee in dieselfde skool waar ek ‘n leerling was. Na matriek het ek vir 2 jaar in ander beroepsrigtings studeer. In 2011 het ek besluit ek wil eintlik ‘n onderwyseres word. Ek het skoolgehou by Harmony Hill en Woodlands, maar ek geniet L/S Sabie die meeste. Dankie aan almal wat my so gemaklik en welkom laat voel. Mari Kruger - Gr 1 Ek het op ‘n plaas buite Bloemfontein groot geword. In Bloemfontein het ek skool gegaan en op Universiteit gewees. Na my studies was ek vir 2 jaar in Amerika. Daar het ek baie dinge gesien en gedoen. Terug in SA, het ek vir ‘n paar maande onderrig gegee by Douglas. Ek is baie opgewonde om in Sabie te wees. Baie dankie aan Mnr Kruger en die personeel vir die geleentheid. Ek waardeer dit dat julle my so welkom laat voel. Welcome to our 2 new teachers


Download ppt "The Tattle ale Die likbekkie"

Similar presentations


Ads by Google