Presentation is loading. Please wait.

Presentation is loading. Please wait.

The Tattle ale Die likbekkie School re-opens 1 October Eeufeesprogram

Similar presentations


Presentation on theme: "The Tattle ale Die likbekkie School re-opens 1 October Eeufeesprogram"— Presentation transcript:

1 The Tattle ale Die likbekkie School re-opens 1 October Eeufeesprogram
Laerskool Sabie Primary Tel: Fax: Die likbekkie Newsletter 6 19 September 2013 Eeufeesprogram Friday 25 Oct 2013 07:20: Opening in Hall 08:00 Vlaghysing 09:00 March/Optog 11:00 Kaskardag/ Party for children 18:00 Slide show 18:30 Revue vir ouers Saturday 26 Oct 2013 10:00 Opening 10:45 Tree planting 10:00 – 16:00 Beer garden/ potjiekoskompetisie/Tea garden/ Big Screen rugby, waterkaskenades/ massabraai 18:00 Slide show 18:30 Revue: Cheese and wine/ Gedenkmuur (Uitgenooide gaste) Sondag 27 Okt 09:00 Dankdiens Choir Our choir in their lovely uniform stole the hearts of everyone in the Eisteddfod competition. Ons koor het ‘n A gekry. Baie geluk julle! Nuwe aansoeke vir 2014 sluit 7 Oktober. Applications for 2014 close on 7 October. Die kantoor sal ook gesluit wees vanaf 20 Sept – 1 Okt!! Prysuitdeling / Prize Giving 16 & 17 Okt Thought for the week: “Live for today, love for tomorrow, and laugh at all your yesterdays. Never regret the past, always hope for the future, and cherish every moment you have.” Tue 24 September Heritage Day School re-opens 1 October

2 Vry 27 Sept 09:00 – 15:00: Hondsdolheid Inspuitings/ Rabies Injections
NB!! Vry 27 Sept 09:00 – 15:00: Hondsdolheid Inspuitings/ Rabies Injections Onthou om julle troeteldiere na die parkeergronde voor Atillio’s te vat vir gratis hondsdolheid inspuitings. Rabies GR 1 OPEN DAY On Friday 6 Sept we held our Gr 1 Open Day. Thank you to everyone that made the day possible. Daar is aktiwiteite in die klasse gedoen met die opgewonde kleintjies. We look forward to welcoming the grade 1’s next year! Top 20 Chess at Bergvlam: 27 of our learners took part to qualify for top 10, but I am proud to announce that Alexander Maartens came 1st with the best score of the day: 6 out of 6 wins, Andre de Kock 5/6 2nd and Thapelo Mashile 3rd place in the u/14 category. We are so proud of you!! We had our De Goede Top 10 and 21 of our learners were invited. u/10: Lebogang Mashile came 13, u/12 Vuyo Mokwena came 7th, u/14: Alexander Maartens came 2nd 4/5, Braham v d Walt 4/5 4th and Thapelo Mashile 4/5 5th place. CHESS Wetenskap Ekspo: Jean-mari Loots en Calista v d Heever het aan die substreek ekspo deelgeneem op 17 Aug. Hulle het goue medaljes ontvang. Dankie vir julle harde werk. Hulle is genooi na die International Science Fair te Boksburg in die vakansie. Skaak: Op 21 Aug was die Mpumalanga Skaak Finaal by L/S Sabie. Byna 200 kinders het deelgeneem. Uitslae: 0/11: Sabie 5de, 0/13: Sabie 1ste, Girls: Sabie 4de. Thank you to all the teams and sponsors and parents. Special thanks to Woodsman for the delicious lunch.

3 Gr R: “Pajama” Day on 4 October: bring a blanket and picnic basket!!
Dankie aan almal wat die skool ondersteun het met die rooibokkompetisie. Wenners: 1ste prys: (Rooibok) Henk van Hoving, Witrivier, 2de: Tanja du Plessis, Sabie. 3de: Andre Rossouw, Sabie, 4de: Leanne Abercrombie, Sabie. Baie dankie aan al die borge: Sondolandi, Sabie River Sun Resort, Sabie River Camp, Eiland Spa, Stayease Emnotweni, Stayease Rustenburg, The Krantz Sabie, Witbank Communication Centre, The Woodsman, Zetem Thank you to the Traffic Department for their help . Dankie aan die Verkeersdepartement wat help om ons leerlinge veilig oor die pad te help!! . Landloop: OP 14 Aug het ons atlete aan die substreek landloopbyeenkoms te H/S Lydenburg deelgeneem. Ons is baie trots op 7 van ons atlete wat deurgedring het na die distrikte byeenkoms. Lutendo Modau, Danielle Gouws, Anika Theart, Tshepang Mashigo, Chantelle Willis, Casey Tapfira, Fortunate Maseko, Estian Schroeder. Hokkie: Ons feesdag by Uplands was werklik ‘n fees gewees! Ons meisies het baie goed gespeel. Baie dankie vir elkeen van julle wat daar was. Ongelukkig is die hokkieseisoen nou verby. Thank you for your participation. It was really a good season. Dankie vir elke juffrou wat die seisoen die moeite werd gemaak het. Flinkdink: Daar is ‘n paar gr 7 leerders wat genoeg weet om die gaste van hoërskool sybrand van niekerk se flinkdink aand te wees. Sterkte julle! Gr R: Ons wil graag ‘n “pajama” dag hou die 4de Oktober. Kinders mag ‘n kombersie saambring en ‘n piekniekmandjie. Gr R: “Pajama” Day on 4 October: bring a blanket and picnic basket!! Gr R Birthdays: Shanique Sam Caylen Muir Jodi van Staden

4 Eisteddfod: Baie geluk met wonderlike uitslae
Eisteddfod: Baie geluk met wonderlike uitslae. Die kinders behaal 17 A simbole, 15 A+ simbole, 8 A++ simbole (prestige). Leerlinge wat prestige behaal het ,is: Braham v d Walt : Afr gedramatiseerde poësie Ané Davey: Afr gedramatiseerde prosa Leandi Viljoen: Afr ongedramatiseerde poësie en Afr gedramatiseerde prosa Engela v d Walt: Afr gedramatiseerde poësie en Afr ongedramatiseerde poësie en Eng dramatised poetry Taegan Rossouw: Eng dramatised poetry Baie dankie aan Juf Karla Grobbelaar wat ons so mooi gehelp het. Kees-Piet Barnhoorn het dit toe gedoen! In die landwye ATKV finaal te Hartenbos, het Kees-Piet teen die 20 ander finaliste sy staal gewys en 3de gekom. Dit is ‘n reuse prestasie en ons is baie trots op hom!! Cricket: Sabie/Clivia 17/09: Proud of the u/11 boys. Man of the match: Alexander. Cricket: Sabie vs Ohristad u/11: Very proud of my team, we won with 7 wickets, and we had 5 overs to spare. Man of the match : Henko. Redenaars Please don’t wear the old green golfshirts anymore. Only the new sportsclothes are allowed. Leerlinge mag nie meer die ou groen gholfhempies skool toe dra nie! Birthday Friends Austin Chiloane Leandi Viljoen Marko v d Merwe Tatianah Takawira Chine Steenkamp Vanessa Phairah Cassandra Murphy Khaya Mpofu Joshua Mitchell Ian Malope Dineo Maboi Kimberly Chetty Delano Brown Natasha Marais Krieket: Sabie vs Malekutu 0/13 1ste span wen met 6 paaltjies. Man of the match was Alexander Maartens met 47 lopies nie uit nie. We are very proud of the u/11 team we had a close match against and we lost in the end by 5 wkts. Man of the match was Ashley and Henko.


Download ppt "The Tattle ale Die likbekkie School re-opens 1 October Eeufeesprogram"

Similar presentations


Ads by Google