Download presentation
Presentation is loading. Please wait.
1
Wie ken jy as god, en as wie ken jy God
2
….wat as jou god, nie JHWH is nie?
3
Boodskap in twee dele: 1. Die onbekende God: Abstrak of konkreet (vandag) 2. Die beeld van die dier-god: Ware en valse godsdiens in die finale tye (oor twee weke)
4
Die onbekende God: Abstrakte vs Konkrete
5
Abstrakte denke The final, most complex stage in the development of cognitive thinking, in which thought is characterized by adaptability, flexibility, and the use of concepts and generalizations. Problem solving is accomplished by drawing logical conclusions from a set of observations, for example, making hypotheses and testing them. This type of thinking is developed by 12 to15 years of age, usually after some degree of education. In psychiatry, many disorders are characterized by the inability to think abstractly. Compare concrete thinking. Wikipedia existing in thought or as an idea but not having a physical or concrete existence. "abstract concepts such as love or beauty“ theoretical, conceptual, notional, intellectual, metaphysical, philosophical, academic Die vermoë om iets wat geen sintuiglike bewys het, of geen ooreenkoms het met enige bekende iets wat al gesien of ervaar is, te bedink en in gedagtes te formuleer om daarvan ʼn beeld te vorm soos iets wat reeds bestaan. ʼn Nie-sintuiglik afhanklike denke-wêreld.
6
Konkrete denke A stage in the development of the cognitive thought processes in the child. During this phase thought becomes increasingly logical and coherent so that the child is able to classify, sort, order, and organize facts while still being incapable of generalizing or dealing in abstractions. Problem solving is accomplished in a concrete, systematic fashion based on what is perceived, keeping to the literal meaning of words, as in applying the word horse to a particular animal and not to horses in general. In Piaget's classification this stage occurs between 7 and 11 years of age, is preceded by syncretic thinking, and is followed by abstract thinking. Wikipedia existing in a material or physical form; not abstract. "concrete objects like stones“ solid, material, real, physical, tangible, touchable, tactile, palpable, visible, existing ʼn Sintuiglik-afhanklike gedagte wêreld waar ʼn voorwerp identifiseerbaar is, en deel vorm van bekende en letterlike ervaring. Werklikheid bestaan slegs wanneer iets tasbaar is, of letterlik gekoppel kan word aan ʼn bekende ervaring of bestaande verwysingsraamwerk.
7
Hoe dink ʼn skepsel wat beperkte of geen abstrakte denke-vermoë het nie?
It is often said that individuals with Traumatic Brain Injury have difficulty with abstract levels of thinking. Frontal lobe injury is typically identified as the source of this difficulty. In students with brain injury, impaired abstract thinking is frequently associated with reduced foresight, judgment, insight, reasoning, creativity, problem solving, and mental flexibility. LearNET Abstrakte denke is sentraal tot: Berekening van nagevolge, voor ʼn daad nog gedoen (of nie gedoen is) nie (foresight). Oordeelsvermoë – die opweeg tussen twee scenario's om die een te kies wat die beste langtermyn gevolg sal hê. Insig om die kern oorsaak van ʼn probleem te identifiseer, en om ʼn oplossing daarvoor te vorm, en te toets as of dit reeds gedoen is. Redenasie wat sinvolle gevolgtrekkings kan formuleer. Skeppende vermoë – om iets nuuts te ontwerp, of uit te dink, wat nog nooit gesien is of bekend was aan ʼn persoon. Siels- aanpasbaarheid of vormbaarheid Selfregulering – gewete en etiek (om bewus te wees van aanspreeklikheid sonder die teenwoordigheid van toesig)
8
Gelykenisse word reg verstaan deur abstrak- denkende:
The ability to think concretely and abstractly is also associated with the ability to transfer what is learned from one context to another. For example, a student who is a reasonably abstract thinker might learn the organization of an essay in English class and then transfer that learning to her writing in social studies class. In contrast, a concrete thinker might need to be specifically taught in both classes. LearNET Mat 13:9 Wie ore het om te hoor, laat hom hoor! Mat 13:10 En die dissipels het gekom en vir Hom gesê: Waarom spreek U tot hulle deur gelykenisse? Mat 13:11 Toe antwoord Hy en sê vir hulle: Omdat dit aan julle gegee is om die verborgenhede van die koninkryk van die hemele te ken, maar aan hulle is dit nie gegee nie. Mat 13:12 Want hy wat het, aan hom sal gegee word, en hy sal oorvloed hê; maar hy wat nie het nie, van hom sal weggeneem word ook wat hy het. Mat 13:13 Daarom spreek Ek tot hulle deur gelykenisse, omdat hulle, terwyl hulle sien, nie sien nie, en terwyl hulle hoor, nie hoor of verstaan nie. Mat 13:14 En aan hulle word die profesie van Jesaja vervul wat sê: Met die gehoor sal julle hoor en glad nie verstaan nie, en julle sal kyk en kyk, en glad nie sien nie. Mat 13:15 Want die hart van hierdie volk het stomp geword, en met die ore het hulle beswaarlik gehoor; en hul oë het hulle toegesluit, sodat hulle nie miskien met die oë sou sien en met die ore hoor en met die hart verstaan en hulle bekeer en Ek hulle genees nie. Mat 13:16 Maar julle oë is gelukkig, omdat hulle sien; en julle ore, omdat hulle hoor (en verstaan met die hart). Mat 13:17 Want, voorwaar Ek sê vir julle, baie profete en regverdiges het begeer om te sien wat julle sien, en het dit nie gesien nie, en om te hoor wat julle hoor, en het dit nie gehoor nie. Mat 13:18 Luister julle dan na die gelykenis van die saaier. Mat 13:19 As iemand die woord van die koninkryk hoor en nie verstaan nie, kom die Bose en roof wat in sy hart gesaai is—dit is hy by wie langs die pad gesaai is.
9
Adam mag niks konkreets aanbid nie…
Gén 1:26 En God het gesê: Laat Ons mense maak na ons beeld, na ons gelykenis, en laat hulle heers ….. Gén 1:27 En God het die mens geskape na sy beeld; na die beeld van God het Hy hom geskape; man en vrou het Hy hulle geskape. Deu 4:15 Neem julle dan terdeë in ag ter wille van julle siele—want julle het géén verskyning gesien op die dag dat JHWH by Horeb uit die vuur met julle gespreek het nie— Deu 4:16 sodat julle nie verderflik handel deurdat julle vir julle ʼn gesnede (konkrete) beeld, ʼn gelykenis (afbeelding van iets konkreet) van enige afgodsbeeld, maak nie: ʼn afbeelding van man of vrou, Deu 4:17 ʼn afbeelding van enige dier wat op die aarde is, ʼn afbeelding van enige gevleuelde voël wat in die lug vlieg, Deu 4:18 ʼn afbeelding van enigiets wat op die aarde kruip, ʼn afbeelding van enige vis wat in die water onder die aarde is; Deu 4:19 dat jy ook jou oë nie na die hemel opslaan, en as jy die son sien en die maan en die sterre, die hele leër van die hemel, jou laat verlei en voor hulle neerbuig en hulle dien nie—dinge wat JHWH jou God aan al die volke onder die hele hemel uitgedeel het. Mig 4:5 Want al die volke mag wandel elkeen in die naam van sy god, maar óns sal wandel in die Naam van JHWH onse God vir ewig en altoos.
10
Die mees abstrakte gedagte, is….
Heb 11:1 Die geloof dan is ʼn vaste vertroue op die dinge wat ons hoop, ʼn bewys van die dinge wat ons nie sien nie. Daar sonder kan jy God nie behaag nie…. Heb 11:6 En sonder geloof is dit onmoontlik om God te behaag; want hy wat tot God gaan, moet glo dat Hy is en ʼn beloner is van die wat Hom soek. Daar sonder kan jy God se heerlikheid nie sien nie…. Joh 11:40 Jahshua sê vir haar: Het Ek nie vir jou gesê, as jy glo, sal jy die heerlikheid van God sien nie?
11
JHWH se heerlikheid kan nie pas binne konkrete dinge nie
Eks 32:2 En Aäron sê vir hulle: Ruk die goue ringe af wat aan die ore van julle vroue, julle seuns en julle dogters is, en bring dit vir my. Eks 32:3 Toe het die hele volk die goue ringe afgeruk wat aan hulle ore was, en dit na Aäron gebring. Eks 32:4 En hy het dit uit hulle hand geneem en dit met die beitel bewerk en daar ʼn gegote kalf van gemaak. Daarop sê hulle: Dit is jou gode, o Israel, wat jou uit Egipteland laat optrek het. Eks 32:5 Toe Aäron dit sien, het hy daarvoor ʼn altaar gebou. En Aäron het uitgeroep en gesê: Môre is daar fees tot eer van JHWH. Psa 106:19 Hulle het by Horeb ʼn kalf gemaak en gebuig voor ʼn gegote beeld. Psa 106:20 En hulle het hul Heerlikheid verruil vir die afbeelding van ʼn bees wat gras eet.
12
Konkrete aanbidding Die aanbidding van iets of iemand wat bekend is/was aan jou. Sigbare rituele wat letterlik verteenwoordigend is van die god/gode/onsigbare ʼn God met ʼn gesig wat jy kan teken uit jou gedagtes uit Pas binne jou verstand – jy kan hom/dit bedink en beskryf binne die bekende beelde en dimensies.
13
Abstrakte aanbidding Die aanbidding van iets/iemand wat jy nog nooit gesien het, of weet hoe dit kon lyk nie.. ʼn God wat geen afbeelding het in materiaal, of in jou gedagtes nie – geen gesig, geen voorkoms. Sigbare rituele wat heenwysing is na die god/gode/onsigbare, maar geen letterlike ooreenkoms toon nie. Groter as jou verstand – sodra jy hom/dit bedink, bom jou logika uit, of land jou denke in ʼn sirkel redenasie vasgevang.
14
Opsommend – deel 1 Adam is geskape met die potensiaal om abstrak te kan dink – maar dit moet ontwikkel word en is ʼn finale stadium van die mens se ontwikkelde denke (eers van +/- 12 jaar af). Nie alle skepsele het die abstrakte denke potensiaal nie, en sonder dit kan ʼn wese nie JHWH in Sy heerlikheid sien, en Sy teenwoordigheid ervaar nie. Vir sulkes bestaan daar net aanbidding van dinge wat konkreet is – JHWH val buite hul begrip en vermoë. Van die mees uitkenbare eienskappe wat saamgaan met abstrakte denke, is skeppende vermoë (die ontdekking van nuwe dinge en idees), antisipering vermoë (om vooruit te beplan en scenario's te kan ontwikkel – “troubleshooting”), verantwoordelikheidsin (om ʼn sin van self-toesig te hê), en gewete (om ʼn stem van aanklag te hê wanneer oortree word) en geregtigheid (om ʼn stem van regspraak te ontwikkel in die siel). Hoewel adam met die potensiaal tot abstrakte denke gebore is, en dit ontwikkel kan word deur die regte opvoeding, verg abstrakte denke inspanning (dit maak jou kop moeg), en is dit makliker om konkrete denke te bedryf – maw godsdiens en aanbidding op sigbare, tasbare vlak te wil bedryf. ʼn Adam wat tot volle potensiaal in abstrakte denke gebring is deur genetiese en opvoedkundige waardes, is in staat om die teenwoordigheid van die HG te kan akkommodeer, en daar begin die vorming van die siel – die vrug wat geoes gaan word.
15
Oor twee weke praat ons oor die valse god wat kom nes skrop het in die abstrakte denke van adam – die mens.
16
Amen
Similar presentations
© 2025 SlidePlayer.com. Inc.
All rights reserved.