Download presentation
Presentation is loading. Please wait.
1
Waar OF Onwaar?
2
Simon was die blind bedelaar wat buite die hekke van Jerigo gebedel het.
VALS: dit was Bartimeus gewees
3
Esau was Jakob se broer gewees
WAAR
4
Josef het 10 jaar van droogte oor Egipte gepofeteer
VALS: dit was 7 jaar gewees
5
Ruben was Jakob se jongste seun gewees
VALS: dit was Benjamin gewees
6
Jesaja het gesê: Hoe lank wil julle hink op twee gedagtes
VALS: dit was Elisa gewees
7
Josua het gesê: Ek en my huis, ons sal die Here dien.
WAAR
8
Sodom en Gamorra is deur swael en vuur vernietig
WAAR
9
Moses het die son en die maan beveel om stil te staan
VALS: dit was Josua gewees
10
Horeb is die naam van ‘n stad
VALS: dis die naam van ‘n berg
11
Ruben was Josef se oudste seun gewees
WAAR
12
Rebekka en Anna was Jakob se ma en ouma gewees
VALS: Rebekka en Sara
13
Paulus, Silas en Barnabas was drie sendelinge gewees
WAAR
14
Nahor en Haran was Abraham se broers gewees
WAAR
15
Diana was die godes van Efese wat die meeste aanbid is
WAAR
16
Aquilla was Pricilla se man, hy was ‘n tentmaker van beroep
WAAR
17
Salomo, Absalon en Henog was drie van Dawid se seuns gewees
VALS: Salomo, Absalon en Natan
18
Bernice was koning Agrippa se vrou gewees
WAAR
19
Noag was 365 jaar oud gewees
VALS: dit was Enoch gewees
20
God het 10 mense in die ark gespaar
VALS: dit was 8 mense gewees
Similar presentations
© 2025 SlidePlayer.com. Inc.
All rights reserved.