Download presentation
Presentation is loading. Please wait.
1
Kenenisa Bekele
2
Kenenisa Bekele DIE HARDLOPER 5,000 m wêreldrekord 12:37.35
4:49.99 2 myl wêreldrekord 8:04.35 Eerste man om beide 5000 m en 10,000 m te wen by ‘n Wêreld-kampioenskap (2009)
3
Met maar met hart Het hy die wedren begin, wilde suiwer woeste fel
opgewonde, stres voor die begin, adrenalien laat sy hart vinniger klop, oortuig hy sal wen, het vermoë a.g.v. oefening, het die regte gesindheid (attitude) - suiwer ‘n baie harde en taai wedloop wat alles van hom sou eis hy is vasberade, hardloop van die begin af voluit sonder om enigiets terug te hou
4
langafstand wedloop, nie gemeet deur meters nie, maar myle
En met , Hy sou die nog Berlin Aug 23,2009 Kenenisa Bekele runs away with the Gold! elke myl rappe voet getart vlugste lopers oorwin langafstand wedloop, nie gemeet deur meters nie, maar myle vinnige voete, ook fiks (elke myl = vinnig) hy het die lang afstand uitgedaag; was nie bang daarvoor nie - selfversekerd hy is vinniger as sy vinnigste teenstanders en hy sal teen hulle wen
5
Sy hart het hoog geklop, sy bloed was heet,
Die winde het sy haregolf gelig; “vinnig geklop” agv lang afstand en inspanning sy bloed het warm geword en deur sy are gedruis – ook ‘n teken van sy passie vir hardloop hy hardloop so vinnig dat dit wind veroorsaak wind waai hare terug in ‘n golf-vorm
6
Met snelle draf het hy die baan gemeet die vreug van spierkrag was op sy gesig
7
Met snelle draf het hy die baan gemeet,
Die vreug van spierkrag was op sy gesig. Hy geniet die vermoë van sy sterk liggaam Hy hardloop nog steeds vinnig ‘meet’: hy weet hoe ver hy al gehardloop het en hoe ver hy nog moet hardloop – beplan sy wedloop ‘He who honours God’ video op YouTube
8
Hy het geloop met stormgedrang in sy bloed,
Sy ademstoot ‘n hete windgejaag, Die see se branding in sy strenge moed adrenalien, ook wenbegeerte - motivering hy begin vinniger asemhaal van die inspanning ( exertion) vasberadenheid (determination) en toewyding (dedication) om te wen sy begeerte (desire) om te wen word vergelyk met die krag van die natuur = metafore natuurelemente
9
Toe hoor hy reeds die donker, bitter vraag:
“vraag”– nie meer so seker van sy vermoëns nie: voel nou twyfelagtig, senuweeagtig, angstig wending: begin nou anders voel herhaling van vraagwoorde beklemtoon sy twyfel Ander hardloper is vlak agter hom; nie gewoond aan sulke kompetisie nie Toe hoor hy reeds die donker, bitter vraag: Wie is die ongesiene makker in die loop, Van wie die voet langs syne baie naby = net so goed of beter as hy
10
herhaling van vrae beklemtoon sy beheptheid met hierdie hardloper en sy kommer oor hom
r6 – voorheen het sy spoed sy hare opgewaai r10 – voorheen was dit net sy asem wat gejaag het opponent is baie naby (van wie) die wind van asem agter hom van wie die hoop / dat nog ‘n bors die dun wit lint mag vind? die wenstreep – die ander hardloper wil ook eerste die lint breek met sy bors besef dat hy nie al een is wat toegewyd, vasberade, fiks en sterk is en die begeerte het om te wen nie
11
die eerste keer dat hy bewus is van hom, ‘n nuwe teenstander
Hy vrees die dag wanneer hy verloor en nie meer kampioen is nie Dié vreemde spanmaat het hy nie geken, nooit hardloop hy weer sonder pyn of vrees Die wete dat ‘n ander atleet net so goed is pyn hom. Hy sal ook baie harder moet stoot om te wen sy selfvertroue is geknak en hy sal nooit weer met sulke gerustheid kan hardloop nie
12
Hy weet al het hy nou die loop gewen die ander man sal eendag eerste wees
13
Van wie die wind van asem agter hom
14
Van wie die hoop dat nog ‘n bors die dun wit lint mag vind?
Die vreemde spanmaat het hy nie geken, Nooit hardloop hy weer sonder pyn of vrees
15
Hy weet al het hy nou die loop gewen,
Die ander man sal eendag eerste wees.
Similar presentations
© 2025 SlidePlayer.com. Inc.
All rights reserved.