Presentation is loading. Please wait.

Presentation is loading. Please wait.

KONTAK Theo de Jager.

Similar presentations


Presentation on theme: "KONTAK Theo de Jager."— Presentation transcript:

1 KONTAK Theo de Jager

2

3 KONTAK Ek kon jou met ‘n selfoon bel Om te sê dat ek jou baie mis, Maar die kaart was gekrap, die batterye pap En die boodskap het in die niet verdamp Ek het vir jou ‘n brief geskryf En my hart se hoeke daarin uitgewas Maar my pen was krom, my vingers te dom Om die woorde in die koevert te pas. Toe het ek maar ‘n duif gestuur Sonder skrif of klank, en nou wag ek, Hoop ek en bid ek dat hy terug sal kom Met ‘n takkie blare in sy bek.

4 Letterkundige aspekte
12 Reëls Moderne tegnolgogie word gebruik om kontak te maak Teenstelling (maar) Metafoor (hart se hoeke uitgewas) Alliterasie (s-klank) Herhaling (ek + en) Inversie / omgekeerde woordorde (hy terug sal kom)

5

6 Inligting Kontak (wil kommunikeer, kontak maak)
Struikelblokke: selfoon, brief Duif – simbool van goeie nuus (Noag) Eenwoordtitel: beklemtoning (net een manier het gewerk om kontak te maak = duif) Ironie: Moderne kommunikasiemetodes is onsuksesvol Regressie (regression): Geen progressie (moderne tegnologie, minder moderne kommunikasie, outydse vorm van kommunikasie

7

8 Ek kon jou met ‘n selfoon bel Om te sê dat ek jou baie mis, Maar die kaart (sim card) was gekrap (scratched), die batterye pap En die boodskap het in die niet verdamp (dissapeared into thin air)

9 Ek het vir jou ‘n brief geskryf En my hart se hoeke (corners, links to an envelope) daarin uitgewas (washed my hearts corners in the letter) Maar my pen was krom (crooked), my vingers te dom (stupid) Om die woorde in die koevert (envelope) te pas (to fit).

10 Toe het ek maar ‘n duif (dove) gestuur Sonder skrif of klank (without script or sound), en nou wag ek, Hoop ek en bid (pray) ek dat hy terug sal kom Met ‘n takkie blare in sy bek (symbol of peace and good news) Nat 40 dae reën gesak...Bybelse verwysing

11

12 Ten Slotte Die skrywer wil kontak maak met ‘n geliefde
Hy weet nie hoe om te voel of wat om te sê nie. Skaam en kry nie sy woorde uit nie. Ons weet nie hoekom die verhouding geëindig het nie. Hy hoop dit kom reg. Die spreker stuus dalk ‘n letterlike duif of die gedig self kan as die “duif” gesien word.


Download ppt "KONTAK Theo de Jager."

Similar presentations


Ads by Google