Download presentation
Presentation is loading. Please wait.
Published byFritz Steinmann Modified over 6 years ago
1
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 04 Junie 2 1 7 7
Gemeente – Algemeen -Dank GOD vir Radiokansel & al die ander radiostasies wat SY Naam groot maak -Bid vir die gemeente se werksaamhede en elkeen wat ook leiding neem in die gemeente -Bid vir die eredienste, voorsang-groepie en ons predikante NG Gemeente Vaalpark Gebedsbulletin No. 23 van 2017 Voorbidding Dank Gebede Bid asb vir Janine Vorster– sy het ons gebede bitter nodig Bid asb vir gebroke huwelike – daar is baie egskeidings Bid asb saam vir Eskom & sy werkers – ons het dit baie nodig Bid asb vir eenheid & herlewing in ons dorp & in ons land SA Bid asb vir al die verslaafdes – hulle het elke gebed bitter nodig Bid vir Lottie Conradie–sy het ‘n siekte wat haar senuwees aantas Bid asb vir Chanté Pieterse – sy het Leukemie kanker Bid asb vir Zack Dreyer –emosionele ondersteuning Bid asb vir Maria Steyn – bid vir volkome genesing Bid asb vir Marié Deysel – sy het kanker Bid asb vir Chenique vd Merwe – bid vir volle genesing Bid asb vir Deseré vd Walt – bid vir volle genesing Bid asb vir tannie Martie de Bruyn – sy is nie gesond nie Bid asb vir Adri Burger – sy is siek en het gebed nodig Bid asb vir Marlien Roetz – sy is siek en het gebed nodig Bid asb vir Pierre Pienaar-vir herstel na hart operasie Bid asb vir tannie Lena Dysel – vir GOD se nabyheid Bid asb vir André Ackerman vir genesing na sy beroete Bid asb vir tannie Renette de Preez se familie-sy is oorlede Bid asb vir tannie Rita Brink – kry groot skouer operasie 04 04 Junie 2 -Dankie HERE vir U groot genade & my gesondheid -Dankie HERE vir elke nuwe dag wat U my skenk -Dankie HERE dat U, U ENIGSTE SEUN gestuur het om vir my aan die houtkruis te sterf -Dankie HERE dat ek kan sit, opstaan, loop, lag, ruik, hoor, proe , redeneer & omgee, & dankie HERE dat U altyd daar is vir my -Dankie my GOD vir elke gebed wat gebid word & vir elke gebed wat U verhoor. Dankie my GOD dat U ons hand nooit sal los nie. - Dankie vir U wondergroot genade. Amen! 1 7 7 Deon Serfontein Tel: (016) Sel: Wees gewaarsku: “cool” is die nuwe opium “Hoe help ek my leraar om minder ‘cool’ te probeer wees?” Hierdie vraag het my skoongeboul. Ek het nie gedink hoërskoolkinders vra sulke vrae nie. Maar dit het ‘n jongmens so gepla dat hy wou raad kry. Hy kon sy “cool” dominee net nie meer uitstaan nie. Toe besef ek opnuut ons publieke beeld of “image” maak heeltemal te veel saak, ook in die kerk. Die lewe verlei ons gedurig om kunsmatige beelde van gewildheid na te jaag. “Cool” is die nuwe opium. Ons moet die “regte” klere, toebehore en besittings hê om “in” te wees. Dis nonsens. As ons nie vrede maak met wie ons is voor God en tussen ons vriende en familie nie, dan mis ons die punt. Dan leef ons kunsmatig. Dan skuil ons agter vals maskers. Op die langtermyn kos dit ons duur. Skynheiligheid is ’n verleentheid vir God en vir almal wat dit agterkom. Om eg voor God en tussen ander te wees, is om tot ware rus te kom. Ons hoef nie ander mense te beïndruk nie. God se mening is al wat saak maak. Ons leef en speel altyd net vir ’n Gehoor van Een. Hy het ons in elk geval baie lief - net soos ons is Stephan Joubert STRESS … ?? Gelukkige nie-verjaarsdag. Mag jy nog baie sulke dae hê! GROOT WAARHEID . . . Gedagte vd week In die kinderverhaal “Alice in Wonderland” daag Alice ongenooid by The Mad Hatter se teepartytjie op. Gou-gou kom sy agter hierdie is ‘n vreemde teepartytjie. Dit is ‘n “very merry unbirthday party.” Dis bedoel vir almal wat nie verjaar nie. Toe die Mad Hatter uitvind dis ook Alice se “unbirthday” sê hy dadelik vir haar dis ‘n baie klein wêreld, want dis ook sy “unbirthday.” Toe vier hulle fees. Lewis Carroll, die skrywer van hierdie kinderverhaal, se regte naam is Charles Dodgson. Hy was ‘n Engelse leraar, maar in sy kinderstories het die evangelie van Christus orals deurgeskyn. Hy het geweet die Here hou van feesvierings. ‘n Feesdag hoef nie op ‘n amptelike kalender te verskyn voordat ons feesklere aantrek nie. Ons hoef nie te verjaar voordat ons mag hoor: “Mag die Here jou seën en nog baie jare spaar” nie. Elke dag wat die Here ons gun, is feestyd. Elke dag is ’n geseënde dag. Nooi asseblief iemand in Jesus se Naam na vandag toe en vier ‘n stukkie lewe saam. Verdryf wanhoop teen die spoed van ‘n fees per dag. Leer sommer ook by nog ’n kinderboek-karaktertjie: “What day is it?", asked Winnie the Pooh. ”It's today," squeaked Piglet. ”My favorite day," said Pooh.” Stephan Joubert ??? Onthou om te onthou . . . Datum “Topic” Plek 11 Jun 2017 Huweliks & Gesins- NG Kerk diens 25 Jun 2017 Huweliks & Gesins- NG Kerk diens 13 Aug 2017 Nagmaal NG Kerk Rig gebedsbulletin versoeke direk aan Deon Serfontein of handig by Kerkkantoor in.
Similar presentations
© 2025 SlidePlayer.com. Inc.
All rights reserved.