Download presentation
Presentation is loading. Please wait.
Published byἘφραίμ Καλύβας Modified over 6 years ago
1
Is jou Bates vandag nog veilig en kan jy nog goeie opbrengste verdien?
Aangebied deur: Monté Jordaan CEO – Multi Projects ?
2
Inleiding Jy kan nie die uitslag bepaal nie. ► Stelling:
Tans is die wêreld se finansiele markte baie onstabiel en wat vandag ‘n goeie belegging klas is, kan môre die ‘uitgeworpendes’ wees! ► Vraag: Hoe beskerm ek myself teen mark onstabiliteit? ► Antwoord : Jy kan nie die uitslag bepaal nie. 2
3
Inleiding Wat is ‘n Bate? Wat is ‘n Opbrengste?
Kom ons vrae onsself die Volgende Vrae: Wat is ‘n Bate? Wat is ‘n Opbrengste? Wat is ‘n Goeie Ontvangs? Wat word bedoel met Veilig? 3
4
Inleiding ► An Asset: ► Definition of ‘Return On Investment’:
‘An asset is something that has value and is owned by an entity. Assets add to the net worth of the entity that owns it.’ ► Definition of ‘Return On Investment’: ‘A performance measure used to evalutate the efficiency of an investment or to compare the efficiency of a number of different investments.’ 4
5
Wat is ‘n Goeie Opbrengs?
Kry nie ‘n aanvaarbare antwoord op Google nie. My weergawe 2% – 4% bo inflasie. ► Wat word bedoel met veilig – (Google gee ook nie aanvaarbare antwoord nie) Kapitaal moet beskerm word of makliker gestel – moet nie Geld verloor nie.
6
Reality Check: Property Values
2008: Turnover R700 Billion Number of Transfers ± 2009: Turnover ± R100 Billion Number of Transfers ± Values for 2010: ± R100 Billion Number of Transfers ± Estimated for 2011: ± R98 Billion Number of Transfers ± Source SAPTG
7
Reality Check: Property Industry
Full Title Transfer Values: Source SAPTG ± 34% Down from 2008 to 2010 Value ± 39% Down - Sectional Title Value in the same period ± 65% Down - of the Value of Vacant land over the same period Average Decline for 2011 over 2010: ± 13% Average value of Property has declined by ± 50% from the peak of 2007 2007 2011
8
Reality Check – Property Industry
Number of agents operating in South Africa 2007: ± active agents 2012: ± agents renewed their fidelity fund certificates Personal income of agents has dropped by ± 70% or more since 2007
9
Reality Check – Property Industry
The market turnover value has declined in rand terms by 86% since 2007 To regain the previous peak it has to rise by more than 600% What!
10
Recovery? WE ARE HERE Credit and Cash Dry Up Bulging Inventories
EXCESSIVE OPTIMISM EXCESSIVE OPTIMISM Credit and Cash Dry Up Bulging Inventories Production Slows Prices Slip A Little Worry Buying Dries Up More Lose Confidence Layoffs Begin More Worry Savings Build Put Off Buying Excessive Fear Panic Over Bought Over Bought NEGATIVE NEWS POSITIVE NEWS Bargain Basement = Some Buying WE ARE HERE Smart Money Buys/Invests Some Buying EXCESSIVE PESSIMISM
13
Jou Woonhuis – is dit goeie belegging?
FEITE: Dit is jou primêre woning waarin jy bly. Dit is verbruikers item om jou persoonlike behoeftes te bevredig. Jou belegings waarde is wat oorbly nadat werklike kostes, soos belasting, instandhouding, paaimente ens. in heidige versekering is.
14
Vrae wat gestel moet word
A) Wanneer het jy gekoop? – Voor 2007? B) Het jy deeglike navorsing gedoen wat die werklike waarde van jou huis? - CMA Notas: ► ‘n Woonhuis (eiendom) is slegs ‘n veilige bate indien daar geen verband uitstaande is nie ► Indien iets soos, aflegging, dood, siekte ens.: gebeur en jy nie die verband betaal nie, die bank dit sal verkoop vir uitstaande verband ► Indien jy die woonhuis as ‘n belegging beskou moet die Koopsom nie meer wees as vervangswaarde plus 20% nie.
15
Beleggings Eiendom ‘n Beleggings Eiendom is redelik veilig onderhewig: Inkomste Strome verseker is 2. Netto Huur Inkomste, inflasie klop 3. Bate goed bestuur word 4. Ligging reg is 5. Min of Geen Skuld het nie 6. Kwaliteit van die huurders goed is
16
Beleggings Vaste Deposito’s Geld Mark Fondse
► Van die Veiligste beleggings ► Opbrengste onder inflasie en belasbaar Geld Mark Fondse ► Baie Veilig ► Opbrengste onder inflasie en belasbaar
17
Beleggings Koop Van Buitelands Valuta
► Hoogs gespesifiseerde belegging ► Hoë Risiko ► Opbrengste geensins gewaarborg ► Vereis Hoë Vlak van kunstigheid
18
Aandele ► Aandele is vir die hoër Risiko belegger ► Genoteerde Aandele wat dividende betaal is relatief veilig oor langer termyn ► Aandele is Lang Termyn Belegging 5 jaar + ► Aandele van siklies bedrywe, soos kommoditeite, krediet gebaseerde industrieë, konstruksie, is hoë risiko
19
Beleggings by Versekeraars
► Soos per Aandele ► Kostes Hoog ► ‘Gewoonlik Langtermyn’ ► Pasop vir ‘Penalties’ ► Moet nie Risiko, Versekering en Beleggings verwar nie. (Dood is nie in belegging nie) ► Sukkel maar om Inflasie plus 2% te klop 19
20
‘Goud’ ► Veilig maar moet veilig bewaar word ► Opbrengste kan wisselvallig wees ► Nie inkomste genereerende belegging nie ► Moet met Langtermyn Surplus geld gekoop word ► Presteer bo inflasie oor tyd ► Het werklike waarde en beskerm jou teen Finansiele skokke ► Baie Verhandelbaar 20
21
Diamante ► Baie Risiko ► Moet Veilig bewaar word
► Indien jy wil verkoop – kopers min ► Baie kundigheid word benodig om te verseker dat aankope veilig is ► Spesialis belegging ► (Verloof ring is ‘n swak belegging)
22
Bate wat op SKULD gekoop is, is NIE ‘n Bate NIE, maar ‘n LAS!
23
My name is Debt! and I create addiction and fear!
24
‘Vinnige toekoms ‘blink’
► Aandeel beurse gaan nog vir lank baie onstabiel bly en moontlik sywaarts beweeg ► Rentekoerse gaan langer laag bly as wat algemeen verwag word ► Eiendoms mark is naby die onderste draai punt en kan sywaarts beweeg in die volgende 3 – 4 jaar en daarna weer styg
25
‘Vinnige toekoms ‘blink’
► Nog moontlike ‘finansiele krisisse’ is moontlik in die volgende 5 jaar. A) Europa – Skuld krises – Onopgelos B) Midde Ooste – Iran / Olie / en moontlike oorlog C) Amerika – Skuld – Onopgelos D) China – Infrastruktuur spandeering / Swak Skuld by Banke / Eiendom ‘bubble’
26
Die Klassieke Foute van Beleggings Besluite!
Die soeke na buite gewone opbrengste, sonder om die gevolge te anneliseer. As dinge begin verkeerd loop, nie die ‘waarheid’ van die situasie te aanvaar nie (‘denial’) Nie die ‘wil’ het om die gepaste besluit onmiddelik te neem nie, of om nie die gevolge te wil aanvaar nie 26
27
Samevatting ► Wees konsernatief en moet geen besluit onder druk maak nie ► Verminder Skuld so veel moontlik, so vinnig moontlik ► ‘n Bate is slegs ‘n bate as dit betaal is (ook nie verpand is nie ► Kapitaal groei is nie ‘n gegewe nie ► Alle besluite moet maklik verstaanbaar wees en sin maak ► 1/3 Kontant / 1/3 Aandele / 1/3 Eiendom nog steeds ‘n Goeie verhouding vir Beleggings 27
28
Opsomming ► Onthou Kontant vloei is koning saam met kontant in die hand ► Alles wat Blink is nie goud nie ► Leef Elke Dag Voluit en geniet dit teen Volle! ► If it Sounds to good to be TRUE, it isn’t true! Real Wealth is what is Left, After the Money has Gone!
29
VRAE ? QUESTIONS ?
Similar presentations
© 2025 SlidePlayer.com. Inc.
All rights reserved.