Download presentation
Presentation is loading. Please wait.
1
Op soek na ons roeping… saam op reis
Ring van Fauresmith (14 April 2010) Prof. Kobus Schoeman
2
Wat gebeur in die NG Kerk en die Vrystaat
Wat gebeur in die NG Kerk en die Vrystaat? Perspektiewe uit Kerkspieël 2006
4
Belydend 77%, doop 23% 22% lidmate ouer as 60 jaar 55% van die lidmate woon in stedelike gemeentes (VS-50%) Denominasionele migrasie weglaatbaar Gemeentelike migrasie styg tot 14%, verdubbel in 6 jaar (faktor platteland?)
6
Hoe sou u gemeente se huidige rigting tipeer?
2004 2006 Sterwend 1 3 Instandhouding/oorlewing 45 49 Groeiend 43 42 Dinamies groeiend 11 6
7
Wat is die belangrikste doelwitte waarop die kerkraad ooreengekom het?
38% (2004 – 34%) geen, onbekend Gewig uit 100: Versorging, omgee – 20 Erediensgroei – 19 Opbou – 18 Uitreik, sending - 18
8
Verloor helfte van dooplimate
Verloor kwart van totale lidmate
10
Ring van Fauresmith Kommer oor erediensbywoning
Daling lidmate, ander huiskerke? Inkomste daal Gemeentes sterf of besig met instandhouding Nuwe planne en programme, werk dit? Rol van leierskap? Gemeentes met deeltydse of sonder ‘n predikant
11
Wat nou? Stop die gate toe. Los probleme op.
12
Verskil wat behoort en wat is
Wat is ‘n gemeente? IDENTITEIT Verhouding met Vader Seun Heilige Gees Kenmerke Eienskappe DOEL missionêr heel wêreld getuies geregtigheid BEDIENINGS-TERREINE Leitourgia (vier) Kerugma (verkondig) Koinonia (omgee) Diakonia (diens) WERKLIK-HEID Mikrovlak: spiritualiteit, strukture, leierskap Makrovlak: gemeenskap, samelewing ‘n storie Verskil wat behoort en wat is
15
Waarderende ondersoek
Kreatiewe gesprek luister na verskeie stemme luister Heliotropies Vertel stories wat werk Ontwikkel ‘n kollektiewe verbeelding
16
4D-Cycle Discovery: Appreciating what gives life
Dreaming: Envisioning what might be Designing: Determining what will be Delivery: Planning what will be
17
Proses vir die toekoms Belangrik om saam te dink
Tyd afstaan aan kleingemeentes en leierskap Ring: kwartaalliks saamdink en vergader Gemeentes se stories vertel Om oor grense te luister
18
Op soek na ons roeping… saam op reis
Similar presentations
© 2025 SlidePlayer.com. Inc.
All rights reserved.