Presentation is loading. Please wait.

Presentation is loading. Please wait.

KLARA MAJOLA D. J. Opperman.

Similar presentations


Presentation on theme: "KLARA MAJOLA D. J. Opperman."— Presentation transcript:

1 KLARA MAJOLA D. J. Opperman

2

3 Klara Majola Klara Majola wou haar vader toe die skemer sak, gaan haal waar hy, die blinde, hout vergader; maar Klara Majola het verdwaal Klein Klara Majola lê verkluim in die Bokkeveld se bros kapok, haar arms en bene bruin en kromgetrek soos wingerdstok. Klara Majola, die koue geweld sif stadiger oor my uit die ruim, maar nooit sal ek in die Bokkeveld so warm, Klara Majola, soos jy verkluim.

4 Inligting Klara se pa is blind en sy is ‘n jong dogtertjie
Klara se pa het gaan hout haal Dit was ‘n baie koue nag Klara Majola het haar pa gaan soek, maar het verdwaal (got lost) Klara Majola het verkluim (froze to death) Klara was onselfsugtig (unselfish). She froze to death warmly (contrast / refers to her bravery and selfless act of courage). Sy was braaf en het baie moed gehad om haar pa te probeer help. The poet will never die such a sacrificial death.

5 Ekstra Inligting Rympatroon: abab
Die digter gebruik beeldspraak wat op die plaas gevind word: haar bene en arms is kromgetrek soos wingerdstokkies (vines)/ bros kapok (brittle snow). Woordspeling (playing of words): Hy’s Bokveld toe (dood) versus die Bokkeveld

6 Strofe 1 = verlede tyd Klara Majola wou haar vader toe die skemer (dusk) sak, gaan haal waar hy, die blinde, hout vergader (gather wood); maar Klara Majola het verdwaal (got lost)

7 Verkluim

8 Verdwaal

9 Strofe 2 = teenwoordige tyd
Klein Klara Majola lê verkluim (lying frozen) in die Bokkeveld se bros kapok (brittle snow), haar arms en bene bruin en kromgetrek (bent) soos wingerdstok (vines).

10 Kromgetrek soos wingerdstok

11 Strofe drie – teenwoordige tyd
Klara Majola, die koue geweld (cold violence) Sif stadiger oor my (sieves slowly over me) uit die ruim,maar nooit (never) sal ek in die Bokkeveld so warm, Klara Majola, soos jy verkluim (freeze).

12 Bokkeveld


Download ppt "KLARA MAJOLA D. J. Opperman."

Similar presentations


Ads by Google