Download presentation
Presentation is loading. Please wait.
1
MODERAMEN 8 MAART 2017
2
Ons vertrekpunt Die Sinode het vroeë kindontwikkeling (VKO) as ‘n fokusarea geïdentifiseer
3
Ondersteun gemeentes om armoede in Suid-Afrika sistemies te beveg deur betrokkenheid by VKO
Doen voorspraak vir en bemarking van VKO in die kerk en samelewing Help gemeentes stap-vir-stap om betrokke te raak by VKO in hul gemeenskappe Ons opdrag
4
Ons werkswyse Vorm vennootskappe met NRO’s om sodoende platforms vir gemeentes te verskaf vanwaar hul betrokkenheid by VKO uitgebou kan word
5
Platforms
6
Betrokkenheid en Statistiek
7
Die NGK en VGK is ook nou deel hiervan ...
8
Betrokkenheid en Statistiek
Doelwit is om 85 SmartStart VKO groepe te begin teen Junie 2017 Aktiwiteite het November 2016 aanvang geneem Volg drieledige proses Seleksie (Matching day) Opleiding (Training week) Aktivering (Activation)
9
Betrokkenheid en Statistiek
Ringe van Worcester (NGK) en Tulbagh (NGK) (NGK Murray, NGK Worcester-Vallei, NGK Goudini) November/Desember 2016 Persone geselekteer: 45 Persone opgelei: 24 SmartStarters geaktiveer: 22 Kinders ingeskakel: 208
10
WORCESTER/ DE DOORNS/RAWSONVILE OPLEIDING
11
WORCESTER/ DE DOORNS/RAWSONVILE AKTIEWE SMARTSTART GROEPE
12
Betrokkenheid en Statistiek
Ringe van Mosselbaai (NGK) en George (VGK) (NGK Mosselbaai-Suid en VGK Mosselbaai) Januarie 2017 Persone geselekteer: 46 Persone opgelei: 36 SmartStarters geaktiveer: Besig met aktivering Kinders ingeskakel: Data beskikbaar na aktivering
13
Mosselbaai opleiding
14
Betrokkenheid en Statistiek
Ringe van Paarl (NGK) en Swartland (NGK) (NGK Wellington-Oos en NGK Die Paarl) Februarie 2017 Persone geselekteer: 15 Persone opgelei: 15 SmartStarters geaktiveer: Besig met aktivering Kinders ingeskakel: Data beskikbaar na aktivering
15
PAARL OPLEIDING
16
Betrokkenheid en Statistiek
Ringe van Clanwilliam (NGK) en Porterville (VGK) (NGK Citrusdal en VGK Citrusdal) Maart 2016 Persone geselekteer: 50 Persone opgelei: 46 tans besig met opleiding
17
Betrokkenheid en Statistiek
Ringe van Oudtshoorn (NGK) en Zoar (VGK) Mei 2017 Persone geselekteer: 50 Persone wat opleiding sal ondergaan: 40
18
Betrokkenheid en Statistiek
Slotsom Geprojekteerde getal VKO-groepe teen Junie 2017 159 Geprojekteerde getal kinders bereik 1590
19
Betrokkenheid en Statistiek
Embrace
20
Betrokkenheid en Statistiek
Doelwit is om 25 Embrace groepe te begin teen Desember 2017
21
Betrokkenheid en Statistiek
Ring van Bellville (NGK Vredelust) Gemeente vrywilligers – 15 persone Vroue ingeskakel – 19 persone
22
Betrokkenheid en Statistiek
Ring van George (NGK Herold) Gemeente vrywilligers – 5 persone Vroue ingeskakel – 14 persone
23
Betrokkenheid en Statistiek
Ring van Oudtshoorn (NGK Oudtshoorn-Wes) Gemeente vrywilligers – 9 persone Vroue ingeskakel – 8 persone In proses om ‘n tweede groep te begin
24
OUDTSHOORN EMBRACE
26
TWEE EMBRACE MAMMA’S
27
Betrokkenheid en Statistiek
Ring van Swartland (NGK Wellington-Oos) Gemeente vrywilligers – 7 persone Vroue ingeskakel – 8 persone
28
Betrokkenheid en Statistiek
Nal’iBali Nal’ibali (isiXhosa vir “hier is die storie”) is ‘n nasionale lees-vir-genot veldtog om kinders se potensiaal te prikkel deur middel van lees en die vertel van stories
29
Die begin van NG Kerk Herold (George) se leesklub
30
BOU JOU EIE BOEK IN DIE TAAL VAN JOU KEUSE
31
Betrokkenheid en Statistiek
Doelwit is om 20 Nal’iBali groepe te begin teen Desember 2017
32
Betrokkenheid en Statistiek
Ring van George (NGK Herold) Gemeente vrywilligers – 1 persoon Kinders ingeskakel – 20 persone
33
Betrokkenheid en Statistiek
Ring van Riversdal (NGK Stilbaai) Gemeente vrywilligers – 1 persoon Kinders ingeskakel – 30 persone
34
Betrokkenheid en Statistiek
Ring van Swartland (NGK Wellington-Oos) Gemeente vrywilligers – 1 persoon Kinders ingeskakel – In proses om groep te begin
35
Betrokkenheid en Statistiek
Ring van Oudtshoorn (NGK Oudtshoorn-Wes) Gemeente vrywilligers – 3 persone Kinders ingeskakel – 30 persone
36
Die pad vorentoe Sluit van nuwe vennootskappe met gemeentes
Konsolidasie van bestaande groepe Groter gemeentebetrokkenheid
Similar presentations
© 2025 SlidePlayer.com. Inc.
All rights reserved.