Presentation is loading. Please wait.

Presentation is loading. Please wait.

Geskryf deur Prokureurs vir Prokureurs

Similar presentations


Presentation on theme: "Geskryf deur Prokureurs vir Prokureurs"— Presentation transcript:

1 Geskryf deur Prokureurs vir Prokureurs
Lexpro Aktes bestuur Geskryf deur Prokureurs vir Prokureurs

2 Belangrikste funksies
Opening van lêer Intrek van lêer vanaf Boekhou Opstel van transportdokumente Opstel van huweliksvoorwaardekontrakte Opstel van afrekeningstate FICA besonderhede van kliënte Koppel Lexpro Boekhou met GhostConvey

3 Opening van ‘n lêer

4 Verkoper se besonderhede

5 Koper se besonderhede

6 Eiendomsagente se besonderhede

7 Lêers uitvoer na Boekhou
Gebruiker stuur lêers deur na Boekhou Filter op rekeningnommer, openingsdatum van lêer, afdeling (groep), fooieskrywer, kliëntnaam

8 Boekhou intrek van lêers
Boekhoudster trek nuwe lêers in Boekhou in

9 Boekhou intrek Aktes lêers
Boekhoudster kies gebruiker vanaf lysie

10 Boekhou intrek Aktes lêers
Besonderhede verskyn op skerm, nie nodig vir Boekhoudster om weer te voltooi nie

11 Invoer van lêers geopen in Boekhou
Lêers word slegs in een program geopen, kan vanaf Boekhou ingetrek word indien in Boekhou geopen

12 FICA besonderhede Gebruiker moet FICA besonderhede van kliënt voltooi

13 Voltooi FICA details

14 Opstel van dokumente Transportdokumente grond
Transportdokumente deeltitel Huweliksvoorwaardekontrakte Briewe Alle dokumente in Afrikaans en Engels beskikbaar

15 Opstel van dokumente Verskeie standaardbriewe
Gebruiker kan eie briewe byvoeg of bestaande briewe wysig

16 Opstel van dokumente Voltooi detail van Verkoper

17 Opstel van dokumente Voltooi detail van koper

18 Opstel van dokumente Voltooi eiendomsbeskrywing

19 Opstel van dokumente

20 Dokumente in Woordverwerker

21 Opstel van rekeninge Kliëntrekeninge (insluitende boekhou transaksies)
Afrekeningstate

22 Afrekeningstaat Alle Boekhou transaksies word ingetrek om opstel van staat te vergemaklik

23 Aanvraag van transaksies
Kwitansies, tjeks, joernale kan vanaf Aktes aangevra word en na Boekhou uitgevoer word

24 Debiteer fooie Fooie word in Aktes gedebiteer en uitgevoer na Boekhou

25 Boekhou transaksies Gebruiker het toegang tot alle transaksies in boekhou gepos teen kliëntrekeninge Slegs nie-sensitiewe inligting, geen toegang tot besigheidsrekeninge (bv. salarisse) nie

26 Vier-kolom navraag Besigheidsdebiet, besigheidskrediet, trustdebiet, trustkrediet

27 Drie-kolom navraag Debiet (beide trust en besigheid), krediet (beide trust en besigheid), saldo

28 Hulp is byderhand Gratis handleiding
Leesmy – nuutste veranderinge en byvoegings Ondersteuning via telefoon, faks, Internet en e-pos

29 Kontakbesonderhede Telephone (012) 341 1939 E-mail info@lexpro.co.za
Web site Route 21 - Pretoria Cell Chris Cell Louis Stellenbosch - Cape Town Cell Monique Hatfield - Pretoria Cell Nicolise Cell Stefan


Download ppt "Geskryf deur Prokureurs vir Prokureurs"

Similar presentations


Ads by Google