Download presentation
Presentation is loading. Please wait.
1
Goeie grond Jan-Cor Brink
3
2 Kor 13:5 Ondersoek julself of julle in die geloof is; stel julself op die proef. Of is julle nie seker van julself dat Jesus Christus in julle is nie, as julle ten minste nie verwerplik is nie!
5
Mark 4: En dit is hulle wat langs die pad is—waar die woord gesaai word, maar sodra hulle dit gehoor het, kom die Satan dadelik en neem die woord weg wat in hulle harte gesaai is. (16) Net so ook is hulle by wie op rotsagtige plekke gesaai word—wat, as hulle die woord hoor, dit dadelik met blydskap aanneem, (17) maar geen wortel in hulleself het nie; hulle is net vir ‘n tyd. Later as daar verdrukking of vervolging kom ter wille van die woord, struikel hulle dadelik.
6
(18) En hulle by wie in die dorings gesaai word—dit is hulle wat die woord hoor, (19) en die sorge van hierdie wêreld en die verleiding van die rykdom en die begeerlikhede in verband met die ander dinge kom in en verstik die woord, en dit word onvrugbaar. (20) En dit is hulle by wie in die goeie grond gesaai is—hulle wat die woord hoor en aanneem en vrugte dra: een dertig— en een sestig— en een honderdvoudig. Wie van julle het al ervaar dat jy hoor iets die Sondag, weet wat om te doen, kry n idee, maar doen dit nie?
7
Mark 4: En dit is hulle wat langs die pad is—waar die woord gesaai word, maar sodra hulle dit gehoor het, kom die Satan dadelik en neem die woord weg wat in hulle harte gesaai is. Jy hoor die Here se stem, maar jy doen nie, want die duiwel kom steel en verwoes, maar Here wil lewe in oorvloed gee. VREES. TWYFEL, Judge jouself.
8
Jona 1:5-6 Toe word die seeliede bang—hulle het elkeen tot sy god geroep en die lading wat in die skip was, in die see gegooi om vir hulle verligting aan te bring. Maar Jona het na die onderste dele van die skip afgeklim en daar gaan lê en vas aan die slaap geraak. (6) Daarop kom die skeepskaptein na hom toe aan en sê vir hom: Wat makeer jou dat jy so vas slaap? Staan op, roep tot jou God! Miskien sal dié God aan ons dink, sodat ons nie vergaan nie. Sal eerder die probleme/woorde wegslaap.
9
Jona 1:7-8 Hulle sê toe vir mekaar: Kom en laat ons loot; dan sal ons weet om wie se ontwil hierdie ramp ons getref het. En hulle het geloot, en die lot het op Jona geval. (8) En hulle sê vir hom: Vertel ons tog om wie se ontwil hierdie ramp ons getref het? Wat is jou nering? En waar kom jy vandaan? Wat is jou geboorteland, en uit watter volk is jy?
10
Jona 1:12 En hy antwoord hulle: Neem my en gooi my in die see; dan sal die see om julle heen bedaar; want ek weet dat om my ontwil hierdie groot storm oor julle gekom het. Hy kon homself nie oor die skip gooi nie?
11
1 Joh 1:7 Maar as ons in die lig wandel soos Hy in die lig is, dan het ons gemeenskap met mekaar; en die bloed van Jesus Christus, sy Seun, reinig ons van alle sonde. Vrees is ook n sonde, nie confidence is ook n sonde, want jy judge jouself, en net God mag judge
12
(16) Net so ook is hulle by wie op rotsagtige plekke gesaai word—wat, as hulle die woord hoor, dit dadelik met blydskap aanneem, (17) maar geen wortel in hulleself het nie; hulle is net vir ‘n tyd. Later as daar verdrukking of vervolging kom ter wille van die woord, struikel hulle dadelik.
13
Eff 4 :14 sodat ons nie meer kinders sou wees nie wat soos golwe geslinger en heen en weer gedryf word deur elke wind van lering, deur die bedrieëry van die mense, deur sluheid om listiglik tot dwaling te bring;
14
Eff 4: En Hy het gegee sommige as apostels, ander as profete, ander as evangeliste, ander as herders en leraars, (12) om die heiliges toe te rus vir hulle dienswerk, tot opbouing van die liggaam van Christus, (16) uit wie die hele liggaam—goed saamgevoeg en saamverbind deur die ondersteuning wat elke lid gee volgens die werking van elke afsonderlike deel in sy mate—die groei van die liggaam bevorder vir sy eie opbouing in liefde.
15
Rom 12: Maak voorsiening in die behoeftes van die heiliges; streef na gasvryheid; (14) seën die wat julle vervolg, seën en moenie vervloek nie; (15) wees bly met die wat bly is, en ween met die wat ween; (16) wees eensgesind onder mekaar; moenie na hoë dinge streef nie, maar voeg julle by die nederige; moenie eiewys wees nie; (17) vergeld niemand kwaad vir kwaad nie; bedink wat goed is voor alle mense; (18) as dit moontlik is, sover as dit van julle afhang, leef in vrede met alle mense. Rom_12:16 Be of the same mind toward one another. Do not set your mind on high things, but associate with the humble. Do not be wise in your own opinion.
16
(18) En hulle by wie in die dorings gesaai word—dit is hulle wat die woord hoor, (19) en die sorge van hierdie wêreld en die verleiding van die rykdom en die begeerlikhede in verband met die ander dinge kom in en verstik die woord, en dit word onvrugbaar.
17
Open 3:15-17 Ek ken jou werke, dat jy nie koud is en ook nie warm nie
Open 3: Ek ken jou werke, dat jy nie koud is en ook nie warm nie. Was jy tog maar koud of warm! (16) Maar nou, omdat jy lou is en nie koud of warm nie, sal Ek jou uit my mond spuug. (17) Want jy sê: Ek is ryk en het verryk geword en het aan niks gebrek nie; en jy weet nie dat dit jy is wat ellendig en beklaenswaardig en arm en blind en naak is nie.
18
Jakobus 4:6 Maar Hy gee groter genade; daarom sê Hy: God weerstaan die hoogmoediges, maar aan die nederiges gee Hy genade. 1Pe 5:5-6 Net so moet julle, jongeres, aan die oueres onderdanig wees; en wees almal met ootmoed bekleed in onderdanigheid aan mekaar, want God weerstaan die hoogmoediges, maar aan die nederiges gee Hy genade. (6) Verneder julle dan onder die kragtige hand van God, sodat Hy julle kan verhoog op die regte tyd.
19
Fill 2:3 Moenie iets doen uit selfsug of uit ydele eer nie, maar in nederigheid moet die een die ander hoër ag as homself.
20
Fill 2:4-5 Julle moet nie elkeen na sy eie belange omsien nie, maar elkeen ook na die ander s’n. (5) Want hierdie gesindheid moet in julle wees wat ook in Christus Jesus was. Others dreams and ambition/interests, How many of you look out for others dreams in you small group. How do you know you are a humble discipler.
21
2Ti 2:2 And the things that you have heard from me among many witnesses, commit these to faithful men who will be able to teach others also. Geredde en ongeredde
22
Luk 10:3 Gaan dan; kyk, Ek stuur julle soos lammers onder wolwe.
(19) Kyk, Ek gee aan julle die mag om op slange en skerpioene te trap, en oor al die krag van die vyand; en niks sal julle ooit skade doen nie. 2Ti 2:2 en wat jy van my gehoor het onder baie getuies, vertrou dit toe aan getroue manne wat bekwaam sal wees om ook ander te leer. Geredde en ongeredde
23
(20) En dit is hulle by wie in die goeie grond gesaai is—hulle wat die woord hoor en aanneem en vrugte dra: een dertig— en een sestig— en een honderdvoudig.
24
1 Sam 17: Maar toe al die manne van Israel die man sien, vlug hulle vir hom weg, want hulle was baie bang. (25) En die manne van Israel sê: Het julle die man gesien wat daar opkom? Want hy kom op om Israel uit te daag. En die koning sal die man wat hom verslaan, oorlaai met groot rykdom; ook sal hy sy dogter aan hom gee en sy familie in Israel vrystel van belasting.
25
1 Sam 17:26 Daarop het Dawid die manne wat by hom staan, gevra en gesê: Wat sal met die man gebeur wat hierdie Filistyn verslaan en die smaad van Israel wegneem? Want wie is hierdie onbesnede Filistyn, dat hy die slagordes van die lewende God durf uitdaag?
26
1 Sam 17: Toe sy oudste broer Elíab hom met die manne hoor spreek, het Elíab baie kwaad geword vir Dawid en gesê: Waarom het jy eintlik afgekom, en aan wie het jy daardie klompie kleinvee in die woestyn afgegee? Ek ken jou vermetelheid en die boosheid van jou hart, want jy het afgekom om die geveg te sien. (29) En Dawid sê: Wat het ek nou gedoen? Ek vra maar net.
27
1 Sam 17: U dienaar het die leeu sowel as die beer doodgeslaan, en met hierdie onbesnede Filistyn sal dit gaan net soos met een van hulle, omdat hy die slagordes van die lewende God uitgedaag het. (37) Verder sê Dawid: Die HERE wat my gered het uit die klou van die leeu en uit die klou van die beer, Hy sal my red uit die hand van hierdie Filistyn. Toe sê Saul vir Dawid: Gaan, en mag die HERE met jou wees!
Similar presentations
© 2025 SlidePlayer.com. Inc.
All rights reserved.