Download presentation
Presentation is loading. Please wait.
Published byStefanie Agnes Bergmann Modified over 6 years ago
1
Nagmaal Christen-word, en Christen-wees
Word Christen deur geloof in Jesus Christus Wees Christen deur te leef as dissipel Nagmaal
2
Christen word Rede waarom ons Jesus nodig het
Onderwerp/verneder (:7 & 10) Bewoon/bewerk (Gn 2: 15) en gee name (Gn 2: 19) Mens wil self soos God wees (nie onderdanig) Gn 3:6 Kaal voor God! Jesus sterf om verhouding tussen God en mens te herstel!
3
Dissipel word 2. Nagmaal en Christen-word Kos word deel van jou wese
So ook brood en wyn van nagmaal Sodat Jesus as’t ware in my leef! Hy in my oortuig my van die ewige lewe! ”Ou” nagmaalsganger of ”jong/nuwe” nagmaalsganger?
4
Christen wees Ons in Christus! Jesus bepaal my lewe
Jakobus: Mense beweer Jesus is in hulle, maar hulle leef nie in Jesus nie Geloof sonder dade is dood! Ware herstel breek die opstand van Eden – weer onderdanig Baklei vanweë ”eie begeertes” – Hedoné – stry met God bo alles liefhê
5
Christen wees Nagmaalsvraag: Is jy lief vir God bo alles?
God soek jou gees (:5) Deelname aan nagmaal: Begeerte om so te leef! Dan nooi God jou...
6
Christen wees Tog gebeur dit nie altyd nie! (:7)
Die duiwel is op loer! Opdrag: Staan hom teë! Satan laat jou geleenthede vir jou swakhede raaksien! Jaloesie en bid selfs so selfsugtig! (:3) Hosea & Gomer Nagmaalsvraag: Wat is JOU swakheid? Jou hedoné?
7
Christen wees Nie net negatief (weerstaan) maar ook positief (Nader...) (:8) ”To move nearer to a reference point” God is die vaste punt van die Christen se lewe! Hy bepaal jou lewens- en wêreldbeskouing Ou-Testamentiese priester by altaar ”...dat die manne op elke plek moet bid en heilige hande ophef...” . (1 Tm 2:8).
8
Christen-word, en Christen-wees
Gebruik die nagmaal as iemand wat onderworpe is aan die Koning!
Similar presentations
© 2025 SlidePlayer.com. Inc.
All rights reserved.