Presentation is loading. Please wait.

Presentation is loading. Please wait.

Stad in die mis DJ Opperman Bl 162.

Similar presentations


Presentation on theme: "Stad in die mis DJ Opperman Bl 162."— Presentation transcript:

1 Stad in die mis DJ Opperman Bl 162

2 STAD IN DIE MIS Met gespanne spier loop ek deur die mis want om my sluip in dier onder wit duisternis; ek hoor hom knor en in oop mote waggel sy pilare-pote en sy kantelende rug metaal; op hoeke van die strate blink sy oë bloedbelope, en met sy hap sluit staal op staal.

3 WOORDESKAT Stad in die mis City in the mist sluip prowl wit duisternis
fog mote valleys knor growl waggel stagger kantelende rug tilted back bloedbelope oë bloodshot eyes hap bite staal steel spier muscle pilare pillars

4

5

6 EERSTE AFDELING: vanaf 1-4 Stad word uitgebeeld as dier.
Die spreker is versigtig vir die dinge om hom. Hy is gespanne. Die spreker loop maar die dier sluip. Inversie: vir beklemtoning. Dit voel vir die spreker asof ‘n dier hom bekruip. Onder wit duisternis – paradoks – duisternis is donker. Die dier is ‘n metafoor vir die stad. Enjambement

7 TWEEDE AFDELING van vers: 5-7 - beskrywing van die dier
Mote- plekke of valleie tussen berge. In gedig verwys dit na die strate tussen geboue. Die pilare pote is die hoofweë - metafoor Die kantelende rug metaal is die sinkdakke van die geboue – metafoor Kantelende – skewe soos die skewe dakke van fabrieke Knor – dit is die geluide wat die verkeer maak en die ander stadsgeraas.

8

9 DERDE AFDELING : Reëls 8-10 – nader beskrywing – rooi oog; kake
Bloedbelope oë verwys na die verkeersligte – metafoor Die dier hap – verwys na die hysbakke waarin mense klim om na die verskillende vloere van die geboue en woonstelle te gaan. Die deure sluk die mense in wanneer die deure toeklap.

10

11 Die reëls is kort en afgemete, soos iemand wat doelgerig stap.
Dit dra by tot die spanning. Die ‘dier’ kom al hoe nader. Eers word hy weggesteek in die mis en dan later sien ons hoe hy waggel, hoe sy bloedbelope oë lyk en dan hoe hy “hap” of byt. Die spreker neem dinge waar deur middel van sy sintuie: Sig – hy sien die waggelpote en oë van die dier. Gehoor – hy hoor die knor geluide van die dier. Daar is progressie in die gedig.

12 Tema van die gedig Die stad hou ‘n bedreiging in vir die mense in die stad. Dit is ‘n wrede monster wat die weerlose mens wil vernietig.

13 Rymskema Let op dat die rymwoorde betekenisgewys ook by mekaar pas
Spier – dier Metaal – staal Mis - duisternis

14 E Cronje Hoërskool KAMPSBAAI Bronne: Vlymskerp Tripple H Bronne Guidelines Versjoernaal Letterkunde studiegids Prente: Google


Download ppt "Stad in die mis DJ Opperman Bl 162."

Similar presentations


Ads by Google