Download presentation
Presentation is loading. Please wait.
Published byAlejandra Marín Mendoza Modified over 6 years ago
1
Die verandering wat ‘n proses soos Kerkhereniging tot gevolg het geskied gewoonlik nie in ‘n reguit lyn direk van Punt A tot Punt B nie In feite lyk verandering meer soos die roete van ‘n seilboot, wat op die krag van die wind seil na sy bestemming.
2
Dit is veral waar wanneer ‘n hele kultuur verander.
3
Everett Rogers verklaar dat daar 5 verskillende fases is wat mense deurgaan as ‘n kultuur verander…
aanvaarding evaluering proefneming belangstelling bewuswording
4
5 fases van besluitneming
Bevestiging – bevestig of verwerp die besluit 5 fases van besluitneming Besluit – aanvaar of verwerp die nuwe ding Kennis – gewaarwording van ‘n nuwe gebeure Oorreding – gunstige of ongunstige houding teenoor die nuwe gebeure Implementering – Begin om die nuwe ding te gebruik
5
Mense se openheid tot verandering
Onversetlikes % “the traditional” Trae meerderheid % “the skeptical” Vroeë meerderheid % “the thoughtful” Aanpasbares % “respectable” Innoveerders 2.5% “the brave”
6
Wat is die implikasies hiervan vir kerkhereniging?
Nie alle gemeentes of gemeentelede is ewe gereed vir die reis nie Daar sal altyd weerstand teen verandering wees Daar behoort verskillende maniere geskep te word om mense te help om deel te word van die reis
Similar presentations
© 2025 SlidePlayer.com. Inc.
All rights reserved.