Download presentation
Presentation is loading. Please wait.
Published byAde Halim Modified over 6 years ago
2
Joh. 13:34-35. “Ek gee julle 'n nuwe gebod: julle moet mekaar liefhê
Joh. 13: “Ek gee julle 'n nuwe gebod: julle moet mekaar liefhê. Soos Ek julle liefhet, moet julle mekaar ook liefhê. As julle mekaar liefhet, sal almal weet dat julle dissipels van My is.”
3
I Tess. 1:3 “bring ons dan voor God ons Vader in herinnering die werk van julle geloof, die inspanning van julle liefde en die volharding van julle hoop op ons Here Jesus Christus.
5
“The supernatural reality of sanctification is all the work of God and, at the same time, dependent on the obedience of the believer.” John MacAthur
7
Ps. 24:3-4 “Wie mag die berg van die Here opgaan en wie mag in sy heiligdom gaan staan? Dié een wie se hande rein en wie se hart suiwer is, wat alle bedrog vermy en geen vals eed aflê nie.”
8
I Pet. 1:15 “Nee, soos Hy wat julle geroep het, heilig is, moet julle ook in julle hele lewenswandel heilig wees.”
9
Ef. 1:4 “So het Hy, nog voordat die wêreld geskep is, ons in Christus uitverkies om heilig en onberispelik voor Hom te wees.”
Similar presentations
© 2025 SlidePlayer.com. Inc.
All rights reserved.