Presentation is loading. Please wait.

Presentation is loading. Please wait.

Ps. 107: “Party het in die donker gesit, in diep duisternis, hulle was gevangenes, in ellende en in boeie, want hulle het hulle verset teen die bevele.

Similar presentations


Presentation on theme: "Ps. 107: “Party het in die donker gesit, in diep duisternis, hulle was gevangenes, in ellende en in boeie, want hulle het hulle verset teen die bevele."— Presentation transcript:

1

2 Ps. 107: “Party het in die donker gesit, in diep duisternis, hulle was gevangenes, in ellende en in boeie, want hulle het hulle verset teen die bevele van God, hulle het die leiding van die Allerhoogste in die wind geslaan... Hy het hulle uit die donker, uit die diep duisternis, laat uitkom, Hy het hulle boeie stukkend gebreek.”

3 Joh. 8:12. “Ek is die lig vir die wêreld
Joh. 8:12 “Ek is die lig vir die wêreld. Wie My volg, sal nooit in die duisternis lewe nie, maar sal die lig hê wat lewe gee.””

4 Hand. 26:18 Jy moet hulle oë oopmaak sodat hulle hulle van die duisternis tot die lig en van die mag van die Satan tot God kan bekeer. Deur in My te glo, sal hulle sondes vergewe word en sal hulle deel word van die volk van God.’

5

6 Ef. 5:8 “Vroeër was julle die ene duisternis, maar nou in die Here is julle lig. Leef dan as mense van die lig.

7 Gal. 2:20 “...ek is saam met Christus gekruisig, en nou is dit nie meer ek wat lewe nie, maar Christus wat in my lewe. Die lewe wat ek nou nog hier lewe, leef ek in die geloof in die Seun van God wat sy liefde vir my bewys het deur sy lewe vir my af te lê.”

8

9 Ef. 4:18. “Moenie langer soos heidene lewe nie
Ef. 4:18 “Moenie langer soos heidene lewe nie. Hulle gedagtes lei tot niks, hulle verstand is verduister, en hulle het geen deel aan die lewe wat God skenk nie, omdat hulle hardnekkig in hulle onkunde volhard. Hulle het heeltemal afgestomp geraak en hulle met 'n onversadigbare drang aan losbandigheid oorgegee om al wat vuil is, te doen.”

10

11 Rom. 13:12. “Die nag is byna verby; dit is amper dag
Rom. 13:12 “Die nag is byna verby; dit is amper dag. Laat ons dan ophou met die werke van die duisternis; laat ons die wapens van die lig opneem. Ons moet welvoeglik lewe soos dit in die daglig hoort...

12 ...Daar moet geen drinkery en uitspattigheid, geen ontug en onsedelikheid, geen rusie en jaloesie wees nie. Nee, julle moet lewe soos volgelinge van die Here Jesus Christus en nie voortdurend daarop uit wees om julle sondige begeertes te bevredig nie”

13

14 “When faith is weak, love grows cold
“When faith is weak, love grows cold. When love grows cold, hope is lost. When hope in God’s promise of future glory is weak, believers are vulnerable to temptation and sin.” John McAthur

15


Download ppt "Ps. 107: “Party het in die donker gesit, in diep duisternis, hulle was gevangenes, in ellende en in boeie, want hulle het hulle verset teen die bevele."

Similar presentations


Ads by Google