Presentation is loading. Please wait.

Presentation is loading. Please wait.

“What does this word holiness really mean

Similar presentations


Presentation on theme: "“What does this word holiness really mean"— Presentation transcript:

1

2 “What does this word holiness really mean
“What does this word holiness really mean? Is it a negative kind of piety from which so many people have shied away?

3 No, of course not! Holiness in the Bible means moral wholeness – a positive quality which actually includes kindness, mercy, purity, moral blamelessness and godliness. Is is always to be thought of 'n a positive, white intensity of degree.” A.W. Tozer

4 Eks. 16:23 “Dit is soos die Here gesê het: Môre is 'n rusdag, 'n gewyde sabbat van die Here.”

5 Eks. 10:6 “As julle My gehoorsaam en julle aan my verbond hou, sal julle uit al die volke my eiendom wees, 'n koninkryk wat My as priesters dien, en 'n gewyde nasie. Die hele aarde behoort immers aan My.”

6 Eks. 26:33 “en jy moet die voorhangsel, met hakies aan die binnekant, ophang. Sit dan die ark met die getuienis daarin, agter die voorhangsel. Die voorhangsel moet vir julle die Heilige van die Allerheiligste skei.”

7 Lev. 27:30 “Een tiende van al die produkte van die land behoort aan die Here, of dit nou graan of vrugte is. Dit is aan die Here gewy.”

8

9 Matt. 5:48 “Wees julle dan volmaak soos julle hemelse Vader volmaak is.”

10 I Tim .5:22 “Sorg dat jy onberispelik bly.”

11 I Kor. 15:34 “Wees nugter op die regte manier, en sondig nie; want sommige het geen kennis van God nie. Ek sê dit tot julle beskaming.”

12 II Tim. 2:19 “Nogtans, die hegte fondament wat God gelê het, staan vas met dié woorde daarop gegraveer:

13 Rom. 12:9 “Verafsku wat sleg is en hou vas aan wat goed is.”

14

15 Joh. 14:15 “As julle My liefhet, sal julle my opdragte uitvoer.

16 Joh. 14:21 “Wie my opdragte het en dit uitvoer – dit is hy wat My liefhet. En wie My liefhet, hóm sal my Vader liefhê, en Ek sal hom ook liefhê en My aan hom openbaar.”

17 Joh. 14:23 “As iemand My liefhet, sal hy my woorde ter harte neem; en my Vader sal hom liefhê, en Ons sal na hom toe kom en by hom woon.”

18

19 I Pet. 1:15 “Nee, soos Hy wat julle geroep het, heilig is, moet julle ook in julle hele lewenswandel heilig wees

20 “Holiness in the Bible means moral wholeness – a positive quality...” A.W. Tozer

21 Joh. 6:36 “Eers as die Seun julle vry maak, sal julle werklik vry wees.”

22 “The serene beauty of a holy life is the most powerful influence in the world next to the power of God.” Blaise Pascal


Download ppt "“What does this word holiness really mean"

Similar presentations


Ads by Google