Presentation is loading. Please wait.

Presentation is loading. Please wait.

Sinodale Kommissie vir Predikantebegeleiding

Similar presentations


Presentation on theme: "Sinodale Kommissie vir Predikantebegeleiding"— Presentation transcript:

1 Sinodale Kommissie vir Predikantebegeleiding
(SKP) Wes- en Suid-Kaap Vennote in Bedieningsvreugde

2 Vennote in Bedieningsvreugde Gemeentelike Versorging
Bedieningsvreugdemodel: Aanvanklike Skema Brugpastoraat Selfsorg Induksie Pastor(es) Pastorum Kommissie vir Diensverhoudinge Dienskontrakte, Verlof, Werksprestasie, Vergoeding en Aanpassings (Werksbegeleiding) Fasilitering Studente Beginnende Predikante Mentorprogram Vennote in Bedieningsvreugde Gemeentelike Versorging Plaaslike versorgingskommissie Deurlopende versorging en gesprek oor bedieingsvreugde. Hanteer persoonlike en geestelike welsyn van predikante (en gesin). Hulp in krisisse. (Persoonlike begeleiding en versorging) Predikante langer in bediening Opleiding Voor & na Emeritaat Mobiliteit Beroepe Aanvanklike teologiese opleiding Langtermyn bedieningsgesprek Voortgesette Bedieningsontwikkeling (VBO) met krediete Standplaasverwisseling

3 Bedieningsvreugde model volgens A tot Z-Beleid

4 SKP Organogram SKP Predikant Dagbestuur Sinode PSD en Admin Moderamen
Communitas PSD en Admin Dagbestuur Rings- verteen- woordiger Predikant SKP

5 SKP Die SKP bestaan uit ringsverteenwoordigers
help predikante fokus op hulle eie spiritualiteit en geestelike verdieping begelei predikante tot maksimale bedieningsvreugde Dien as bron van verwysings en deskundigheid vir predikante, DVK`s en PVK`s Fasiliteer prosesse rondom artikel 9, A tot Z-Beleid, DVK`s en PVK`s Dien as begeleidingspan vir leraars en gemeentes deur ringsverteenwoordigers en taakgroepe Dien as forum vir gesprekke oor langtermyn bedieningsgesprek en standplaasverwisseling

6 Dagbestuur SKP Dagbestuur fokus op:
Visionering vir bedieningsvreugde in eie konteks (Gemeente, Ring, Sinode) Beplanning en implementering van dienste vir effektiewe ondersteuning van predikante Ondersteuning en begeleiding van PSD vir maksimale doeltreffendheid op grondvlak Uitvoer van opdragte ontvang van SKP, Sinode en Moderamen Verslaglewering aan Sinode en Moderamen

7 PSD Die PSD Funksioneer binne ‘n netwerk van samewerking met
die SKP dagbestuur en ringsverteenwoordigers Fasiliteer die verskillende fasette van pastorale versorging van predikante op persoonlike vlak in die SKP netwerk Help predikante met die herontdekking en herbevestiging van roepingsfokus Is die adres vir predikante met spesifieke behoeftes

8 PSD Die PSD Fasiliteer prosesse: Tussen predikante, en tussen predikante en kerkrade Is verantwoordelik vir hulp aan predikante met uitbranding Tree op as mentor vir predikante Koördineer alle SKP vergaderings, werksaamhede, aktiwiteite en administrasie (met sekretaresse indien nodig) Bied retraites aan Fasiliteer prosesse vir standplaasverwisseling, brugbediening en induksie met hulp van SKP ringsverteenwoordigers

9 PSD Dien as bron van verwysings en deskundigheid vir
predikante en gemeentes Is verantwoordelik vir ontwikkeling en aanbieding van kursusse en produkte vir predikantebegeleiding Bly deur navorsing op hoogte van predikantebegeleiding Koördineer gespreksgroepe vir predikantebegeleiding Is aktiewe lid van Communitas (wat dienste aan predikante en gemeentes lewer) Verteenwoordig predikante op die moderamen as PSD vir SKP

10 Die SKP Ringsverteenwoordiger
Fokus op die welsyn en bedieningsvreugde van elke kollega in die ring Het die geleentheid om spesifieke sake en behoeftes van predikante in die ring te (laat) hanteer of te verwys na die PSD Is betrokke by prosesse in die ring om bedieningsvreugde te maksimaliseer Dien as bron van kommunikasie en inligting tussen SKP, ring, predikante en gemeentes Fasiliteer prosesse rondom artikel 9, A tot Z-Beleid, DVK`s en PVK`s in ringe Sien toe dat prosesse van brugbediening, induksie, mentorprogram en VBO in gemeentes gekommunikeer en gevolg word soos bepaal deur die A tot Z-Beleid

11 Die SKP Ringsverteenwoordiger
Is verantwoordelik vir verslae van en aan die ring oor predikantebegeleiding Bring die “Geleentheid vir Verposing” onder predikante se aandag Betrek emeriti binne die ring se grense by geleenthede soos moontlik Motiveer kollegas vir gereelde jaarlikse retraites

12 Predikante Elke predikant Word deur die Here geroep tot sy diens ...
Moet voortdurend in afhanklikheid van die Here streef na die herontdekking en herbevestiging van roepingsfokus Werk deurentyd aan hulle eie spiritualiteit en geestelike verdieping Streef voortdurend na hulle eie welsyn, ʼn gesonde familielewe, ʼn gebalanseerde leefstyl en vreugde in die bediening Is verantwoordelik vir gereelde gesprekke met ʼn mentor skakel ter wille van voortgesette bedieningsontwikkeling in by VBO-programme

13 Elke predikant Predikante
Maak gebruik van geleenthede wat gereël word om stil te word voor die Here - soos retraites, tyd van verposing en ander Werk deurentyd aan goeie verhoudings in die gemeente en bly verantwoordbaar aan die kerkraad. Gebruik Artikel 9 van die Kerkorde as roetekaart vir hulle effektiewe bediening in die gemeente. Volg die riglyne van die A tot Z-Beleid om hulle totale bediening met bedieningsvreugde uit te voer

14 SKP Werksaamhede SKP Ander Roeping en VBO Pastoraat en verwysing
Induksie Brug- bediening Standplaas- verwissseling Retraites Mentors SKP

15 As klankbord, motivering, medereisigers in bedieningsvreugde
Mentors Mentors Vennote vir mekaar: As klankbord, motivering, medereisigers in bedieningsvreugde In roepingsfokus, bedieningsvreugde, In kultuur van omgee vir mekaar se welsyn Definisies van mentorskap: “Mentoring is a relational experience through which one person empowers another by sharing God-given resources.” Mentorskap is ‘n verhoudings- en venootskapproses waartydens die gawes, kundigheid en selfverworwe vaardighede van een persoon na ‘n ander begelei word en waarin albei groei ervaar. Kontakpersoon Theo Swart ( )

16 Elke predikant behoort ʼn mentor te kies
Mentors Mentors Die SKP beskik oor ʼn lys van name van persone wat as mentor kan optree. Skakel Pierre Goosen ( ) of Joanie Batt ( ) hiervoor Elke predikant behoort ʼn mentor te kies Opleiding vir persone wat belang stel om as mentors op te tree vind jaarliks plaas. Skakel Theo Swart ( ) of Joanie Batt ( ) Sinodebesluite ten opsigte van mentorprogram word in die A tot Z – Beleid vervat. Ringsverteenwoordigers kommunikeer belangrikheid van die mentorproses aan leraars in ring Kontakpersoon Theo Swart ( )

17 Standplaasverwisseling
verwissseling Standplaasverwisseling Doel : Roepingsfokus en bedieningsvreugde Definisie: Die proses waardeur nuwe bedieningsmoontlikhede vir predikante met tydige wisseling gefasiliteer word Verloop Langtermynbedieningsgesprekke dien as inisiatief tot proses Kerkrade word deurentyd bewus gemaak van die moontlikheid en prosedure van standplaasverwisseling Kontakpersoon Pierre Goosen ( )

18 Retraites Retraites Doel : Roepingsfokus, spiritualiteit, gawe van onderskeiding, geestelike groei Verdere inligting Vir naamlys van aanbieders en plekke waar retraites gehou kan word. Skakel Theunis Botha ( ) of Joanie Batt by ( ) Predikante- / Ringretraites word gesubsidieer. Skakel Joanie Batt Bewusmaking en aanmoediging deur Ringsverteenwoordiger Een retraite geleentheid per Ring per jaar as ideaal Minstens een retraite geleentheid per predikant per jaar

19 Brug- bediening Brugbediening Doel : Proses van oorgang en voorbereiding vir vakante gemeente. Help gemeente met verwerk van verlies en gereedmaak vir beroeping en toekoms Vervat in A tot Z-Beleid Verdere inligting: Opleiding van brugpredikante: Kontak Pierre Goosen ( ), Bossie Muller ( ) of Joanie Batt ( ) Beskikbare brugpredikante. Kontak persone soos bo. Bekendstelling, bewusmaking en aanmoediging deur SKP Ringsverteenwoordiger

20 Induksie Induksie Doel : Proses van onderskeiding vir ‘nuwe’ predikant en gemeente. Betekenisvolle inskakeling van ‘nuwe’ predikant in gemeente. Blootstelling aan span, verhaal en kultuur van gemeente Verdere inligting: Opleiding van predikante vir Induksieproses Induksiespan bestaan uit een lid van SKP (predikantebegeleiding) en een lid van SKG (gemeentebediening) Beskikbare persone vir proses. Kontak Pierre Goosen ( ) of Joanie Batt ( ) Bekendstelling, bewusmaking en aanmoediging deur SKP Ringsverteenwoordiger

21 Pastoraat en verwysing
Doel : Omgee vir mekaar (Gal 6:2) Vreugdevolle lewe, gesinslewe en bediening binne konteks Skep ‘n kultuur van omgee vir mekaar Verdere ingligting: Ringsverteenwoordigers, dagbestuur en PSD dien as mekaar se verwysingsbronne in die ondersteuning aan predikante Daar is ‘n verskeidenheid van hulpbronne en persone beskikbaar vir al die dimensies van menswees Kontakpersoon : SKP Ringsverteenwoordiger of Pierre Goosen ( )

22 Ander Tyd van Verposing Doel :
Tyd van verposing, self vind en rus. “Time out” vir predikant en eggenote / eggenoot wat oorweldig voel deur hul situasie Verdere inligting: Vir plekke beskikbaar kontak Pierre Goosen ( ) Bekendstelling, bewusmaking en aanmoediging deur SKP Ringsverteenwoordiger Ten slotte Die SKP wil ook graag betrokke raak by die volgende soos tyd en behoefte dit toelaat: Emeriti, predikante en proponente wat nie meer in gemeentelike bediening is nie Eggenoot/eggenotes en families van predikante “Predikante” wat tans uit die bediening is

23 Ander Die SKP wil ook graag betrokke raak by die volgende soos tyd en behoefte dit toelaat: Emeriti Predikante en proponente wat nie in gemeentelike bediening is nie Eggenoot/eggenotes en families van predikante “Predikante” wat tans uit die bediening is


Download ppt "Sinodale Kommissie vir Predikantebegeleiding"

Similar presentations


Ads by Google