Presentation is loading. Please wait.

Presentation is loading. Please wait.

The Tattle ale Die likbekkie School re-opens 8 October

Similar presentations


Presentation on theme: "The Tattle ale Die likbekkie School re-opens 8 October"— Presentation transcript:

1 The Tattle ale Die likbekkie School re-opens 8 October
Laerskool Sabie Primary Tel: Fax: Newsletter 6 14 September 2012 Die likbekkie Website: Pushcart Day/Kaskardag 28 Sept Skool sluit 28 September om 11:00. Rus nou lekker hoor!! Don’t forget to come back on Monday, 8 October!!! 16 Okt is baasdag!!!! Die kantoortannies lyk ook maar uitgeput!! Thought for the week: “When you are inspired by some great purpose, some extraordinary project, all your thoughts break their bonds, your mind transcends limitations, faculties and talents become alive, and you discover yourself to be a greater person by far than you ever dreamt yourself to be” Internasionale Opvoedersdag 12 Okt Die onnies lyk vir my maar moeg! Hoop hulle rus ook lekker uit! Prysuitdeling / Prize giving 17 & 18 Okt Prayer Group: Monday 2nd break Teacher Petra’s class. Almal is welkom om elke Maandag 2de pouse die gebedsgroep by te woon in Juf Petra se klas. School re-opens 8 October Maan 24 September is Erfenisdag

2 Wêreld Dieredag Kuns/foto/Inkleur kompetisie
Sluitingsdatum: 8 Okt: R10 Daar is nog 3 weke oor om in te skryf!! Kom julle – die geld gaan vir ‘n baie goeie doel. Daar is baie mooi pryse om te wen vir jou en jou hondjie/katjie!! Ek soek nog baie inskrywings vir die foto afdeling!! Please enter for the World Animal Day Competition R10 – you don’t have to own a pet to enter! Closing date: 8 Oct. Navrae: Annelize NB!! GR 1 OPEN DAY On Friday 9 Sept we held our Gr 1 Open day. Thank you to everyone that made the day possible. Daar is aktiwiteite in die klasse gedoen met die opgewonde kleintjies. We look forward to welcoming the grade 1’s next year! Sonja Herholdt het die skool op 31 Aug besoek en die leerlinge het haar en haar “vrywilligers” baie geniet! Die rooibokprojek was weer-eens ‘n reuse sukses. Die mooi bedrag van R16 066,30 is ingesamel. Baie dankie aan die ouers wat positief saamgewerk het. Wenners: Mduduzi Nkosi : 1ste, Jacqueline Boshoff: 2de, Janine Barnhoorn: 3de, Jeff Viljoen: 4de, A Baker: 5de, P Coetzee: 6de Krieket o/13: Ons het teen H/S Sybrand se 0/16 span gespeel en gewen. Ons wil dankie sê vir mnr Henry v Niekerk wat ons gehelp het, asook Mnr Willie. Maar veral wil ons dankie sê aan mnr Rossouw vir al sy hulp en ondersteuning.

3 CHESS Skaakseisoen is nou op ‘n einde. We would like to thank all the parents for their support. Op 1 Sept het 21 van ons spelers aan die De Goede Top 10 toernooi deelgeneem. Congratulations to the following learners for receiving invitations: Theo Mogale, Andre de Kock, Braham v d Walt, Herman Lewies, Alexander Georghiades, Joshua Mitchell, Xavier Dennison, Ali Ubisi, Simiso Mthombothi, Alexander Maartens, Ndabenhle Masina, Jacques Schoombie, Thapelo Mashile, Demetris Georghiades, Albe de Nysschen, Michael Lombaard, Janneke Pieterse, Kamogelo Maba, Clive Dennison, Jessica Chetty, Julie Visser. Die volgende leerlinge het die groot eer om Mpumalanga by die SA kamioenskappe te verteenwoordig: Andre de Kock, Xavier Dennison, Herman Lewies, Julie Visser, Alexander Maartens, Thapelo Mashile, Ndabenhle Masina, Alexander Georghiades, Braham v d Walt, Jacques Schoombie. Baie geluk!! . Mini-Krieket Lydenburg 1 Sept Gr 1: wen 2, verloor 1 Gr 2: wen 1, verloor 2 Algemene Kennis (flinkdink) aand 1 Nov: Die top 10 sal hul uitnodigings na die 3de toets ontvang. Hokkie: Die hokkie is ongelukkig op ‘n einde! Ek wil vir elke meisie baie dankie sê vir hulle uithouvermoë en positiwiteit. Dit was ons eerste jaar wat ons aan die liga deelgeneem het en ek dink dit het goed gegaan. Hou aan oefen – volgende jaar gaan ons hulle wys wat Laerskool Sabie se “girls” kan doen. Ek is trots op elkeen van julle! Dankie vir Juf Robyn en Juf Lizelle se harde werk tydens die seisoen! Tennis oefeninge begin weer na die vakansie. Tennis practises starts after the holiday again. Birthdays: Shanique Sam Delano Brown Olwethu Nyoni Mark Murphy Ons gaan 21 Sept weer bosbou museum toe om te gaan leer! Baie geluk en dankie aan al die maats en ouers met die mini krieket, dit het baie goed gegaan en almal het dit baie geniet. Baie dankie juf Leentjie en juf Lizelle wat die krieket behartig het. Dankie aan die ouers wat reeds hul benodigdhede vir die kwartaal gestuur het. Ons vra dat die ouers asb die wat nog uitstaande is, sal stuur. Ons lentedag, hoededag en fietsiedag was baie lekker gewees!

4 10 Nov: Quadbike Venue. Kyk gerus op die L/S Sabie webwerf.
Die Eisteddfod is verby! Die kinders het baie goed gedoen met die beeldende kuns, sang en Eng Poetry. Hier is ‘n paar uitsonderlike prestasies: Eng Poetry: Onica Kgwedi A Robbie Crawford-Brunt A++ Leandi Viljoen A Alexander Georghiades A+ Craig Tapfira A Dudu Mkhonto A Derik Bam A Siyanda Kgaugelo A Caelyn Rossouw A Sonet Vermaak A+ Engela v d Walt A Taegan Rossouw A+ Nosipho Mampho A Braham v d Walt A+ Bronwen Crawford-Brunt A Croyden Maider A++ Lucinda Joubert A++ Beeldende Kuns: Mauritz Bam A Michael Lombaard A Bennie Wessels A Lucinda Joubert A Janneke Pieterse A Anja Cronje A Bianca Vermaak A Fotografie: Janneke Pieterse A+ Baie geluk aan al die koorlede en juf Marietjie met hul mooi A++!! Dankie aan al die onderwysers en juf Karla wat gehelp het met die afrigting. 10 Nov: Quadbike Venue. Kyk gerus op die L/S Sabie webwerf. Mini-krieket (Gr 1) Ons sê baie dankie aan Tannie Christine van Wyk van “Gooi Mielies” wat ons pragtige hempies geborg het!! Birthday Friends Rivaldo Willis Tatianah Takawira Kamogelo Setale Vaness Phairah Cassandra Murphy Khaya Mpofu Joshua Mitchell Siyabulela Masina Natasha Marais Mmabore Maponya Ian Malope Brian Maile Dineo Maboi Juanita Erasmus Kimberly Chetty Katlego Bonoko o/11 Krieket: Alhoewel die ego’s van die o/11 krieketspan gekrenk voorkom, hou ons ons hoofde omhoog. Wedstryd teen Skukuza: Dankie aan al die ouers vir hulle ondersteuning. Vir die reserwes: Daar is ‘n vriendskaplike wedstryd in die pyplyn vir die ouens wat nog nie ‘n speelbeurt gekry het nie.


Download ppt "The Tattle ale Die likbekkie School re-opens 8 October"

Similar presentations


Ads by Google