Download presentation
Presentation is loading. Please wait.
Published byÉlise Pruneau Modified over 6 years ago
1
Dat die konsep-koshuisplasingsbeleid, soos dit op die Universiteit Stellenbosch (US) se webtuiste verskyn, nie as amptelike beleid deur die US aanvaar moet word nie, omrede die konsepbeleid - vaag is en ontbreek aan betekenisvolle inhoud; in die algemeen swak geformuleer en uiteengesit is; alle betekenisvolle beleidsbevoegdhede rakende koshuisplasings aan universiteits-bestuur oordra; indruis teen die US se verbintenis tot nie-rassigheid; en 'n ondeursigtige en onverantwoordbare koshuisplasingsproses tot gevolg sal he; En dat die US deur middel van 'n inklusiewe proses 'n alternatiewe beleid moet formuleer wat eerstens verseker dat koshuisplasings op 'n regverdige, deursigtige en nie-rassige wyse geskied, terwyl ander beleidsoogmerke wat in die proses na vore mag kom, soos studentesukses en 'n diverse leefwêreld, onderhewig gestel word aan hierdie beginsels.
2
That the draft residence placement policy, as it appears on the website of Stellenbosch University (SU), must not be adopted as official policy by SU, because the policy – is vague and lacks meaningful content; is poorly formulated and structured in general; transfers all meaningful policy powers regarding resident placement to university management; violates SU’s commitment to non-racialism; and will result in a resident placement process that is neither transparent nor accountable; And that SU should, by means of an inclusive process, formulate an alternative policy which ensures firstly that resident placements are made in a fair, transparent and non-racial manner, while other policy goals which may come to the fore during the process, such as student success and a diverse living environment, are subject to these principles.
3
Die .22 en die buffel. The .22 and the buffalo.
4
Drie aspekte: Studentesukses d.m.v. ’n diverse leefomgewing Weerlose studente kry ondersteuning Minumumvereistes soos verantwoordbaarheid, duersigtigheid, regverdigheid en ordelikheid Three aspects: Student success through a diverse living environment Vulnerable students get support Minimum requirements such as accountability, transparency, fairness and orderliness.
5
Bl. 2: “Regverdige en ordelike reëlings mbt die plasing van studente in universiteitshuisvesting” (sic) Pg. 2: “Fair and orderly organisation wrt the placement of students in university housing” (sic)
6
Par. 6: “Enige sodanige sake word na die Direkteur: Sentrum vir Studentegemeenskappe verwys vir leiding en besluitneming.” Par. 9: “Enige klagtes voortspruitend uit ‘n beweerde nie-nakoming van die beleid word hanteer in terme van die staande klagtebestuursprosesse en –stelsels van die Universiteit.” Par. 6: “Any such matters are referred to the Director of the Centre for Student Communities for leadership and a decision” Par. 9: “Any complaints arising from an alleged non-compliance with the policy are handled in terms of the standing complaint management processes and systems of the University.”
7
Par. 5. 16: “Indien aansoeke. verander (bv afneem)
Par. 5.16: “Indien aansoeke...verander (bv afneem)...kan die universiteitsbestuur enige van bogenoemde maatreëls na goeddunke aanpas.” (sic) Par. 5.16: “If applications...change (eg decrease)...university management can alter any of the above provisions according to their own judgment.” (sic)
8
Bl. 3: Vyf “diversiteitsfaktore”:
Burgerskap Voorkeurtaal “Etnisiteit” Eerstegenerasie-studente Ekonomiese “klas” Pg. 3: Five “diversity factors”: Nationality Language of preference “Ethnicity” First generation students Economic “class”
9
Algemene jaarboek: 5. NIE-RASSIGHEID … Die Universiteit diskrimineer nie op grond van ras, kleur, nasionaliteit of etniese herkoms by die uitvoering van sy opvoedkundige beleid, sy beurs- en leningsprogramme, of sy sportprogramme nie. 5. NONRACIALISM ... The University does not discriminate on the basis of race, nationality or ethnic heritage in exercising its educational policy, its bursary and loan programmes, or its sport programmes. (own translation)
Similar presentations
© 2025 SlidePlayer.com. Inc.
All rights reserved.