Download presentation
Presentation is loading. Please wait.
1
Onderwerp 12 Entrepreneursdag Wat gaan ons leer? • die aanbied van ’n Entrepreneursdag • Staat van Inkomste en Uitgawes
2
1. Voorbereiding
3
- Jy kan geld op die volgende plekke kry: • Jou eie geld • ’n Lening van jou ouers of versorger • ’n Lening van vriende of ander familielede - Jy sal moet rekord hou van geld wat jy geleen het vir die items wat jy nodig gehad het om die produkte mee te maak sowel as vir die opstel van jou stalletjie.
4
Kies ’n produk of diens en gee die onderneming ’n naam.
5
Die naam wat julle gee, moet: • sorg dat potensiële kopers julle onthou • vir die teikenmark vertel van julle produkte. Maak ’n plakkaat om die onderneming te adverteer.
6
Adverteer julle onderneming as ’n groep
Adverteer julle onderneming as ’n groep. - dink aan ander maniere waarop julle jul produkte kan adverteer. Ontwerp en maak ’n staander om die produkte op uit te stal. - Dit moet: • sterk wees • goed gebalanseer wees, selfs wanneer van die produkte reeds verwyder is • in staat wees om al die produkte te vertoon sodat geen ander produkte weggesteek is nie • aantreklik wees • indien moontlik, van herwonne materiaal gemaak word.
7
Kry die materiale vir die produkte en maak dan die produkte
Bereken kostes en verkoopspryse - analities dink oor hoe julle op die dag die meeste geld kan maak - so min geld moontlik te maak en om dit teen die grootste moontlike wins te verkoop. Kry die materiale vir die produkte en maak dan die produkte
8
Plaas en versier julle stalletjie
Plaas en versier julle stalletjie. • Prys – om jou produk teen die regte prys te verkoop • Produk – om ’n produk te verkoop wat ander mense begeer of ’n behoefte het om te koop • Plek – om jou produk te verkoop op ’n plek wat maklik toeganklik is en wat kliënte trek • Promosie – vertel mense van jou produk wat hulle trek na jou stalletjie.
9
- As julle die stalletjie versier, sal dit potensiële kopers lok
- As julle die stalletjie versier, sal dit potensiële kopers lok. - Maak seker julle versierings vang die oog en dat dit by julle produk pas. - Gebruik kleure wat by julle advertensieplakkate en die verpakking van julle produkte pas. - Onthou om die stalletjie higiënies te hou .
10
Verkoop julle produkte op Entrepreneursdag
Verkoop julle produkte op Entrepreneursdag. - genoeg mense by die stalletjie het om die produkte te verkoop. - om mense na julle stalletjie te lok - Moenie ontspan voor al die produkte verkoop is nie - Onthou om julle kontant op ’n veilige plek te hou. - Plaas alle materiale wat julle nie gaan gebruik nie in houers vir herwinning.
11
Staat van Inkomste en Uitgawes - stel die werklike inkomste (ontvangste) en uitgawes (betalings) vir die onderneming op.
Similar presentations
© 2025 SlidePlayer.com. Inc.
All rights reserved.