Presentation is loading. Please wait.

Presentation is loading. Please wait.

Kom ons kyk hoe vinnig julle die volgende antwoorde kan kry

Similar presentations


Presentation on theme: "Kom ons kyk hoe vinnig julle die volgende antwoorde kan kry"— Presentation transcript:

1 Kom ons kyk hoe vinnig julle die volgende antwoorde kan kry
My slim kind Kom ons kyk hoe vinnig julle die volgende antwoorde kan kry

2 Tel vinnig hoeveel ‘f’s’ daar in die volgende sin is
OPDRAG: Tel vinnig hoeveel ‘f’s’ daar in die volgende sin is

3 “Fin­ished files are the result of years of sci­en­tific study com­bined with the expe­ri­ence of years.”

4 ANTWOORD: 6 “Fin­ished files are the result of years of sci­en­tific study com­ bined with the expe­ri­ ence of years.”

5 Wat het die volgende woorde in gemeen?
Key Deck Trunk Case Bank Sheet Tank LOCK — PIANO SHIP — CARD TREE — CAR PILLOW — COURT RIVER — MONEY BED — PAPER ARMY — WATER

6 RAAI, RAAI… 1. Hoe meer van hulle jy neem, hoe meer los jy agter
TREë / VOETSTAPPE 2. Wat breek jy elke keer wanneer jy dit noem? STILTE 3. Wat bind 2 mense saam, maar raak net aan een? ‘n TROURING

7 RAAI, RAAI… 4. Wat is vol gate, maar hou nog steeds water? ‘n SPONS
5. Wat draai alles om, maar beweeg self nooit? ‘n SPIEëL


Download ppt "Kom ons kyk hoe vinnig julle die volgende antwoorde kan kry"

Similar presentations


Ads by Google