Download presentation
Presentation is loading. Please wait.
Published byYanti Darmadi Modified over 6 years ago
3
Let go and let God...? "Someone's sitting in the shade today because someone planted a tree a long time ago." Saligmakende geloof Daaglikse geloof (gehoorsaamheid) Geloofsekerheid
4
Kan ons terugsit en wag op God?
20Julle, geliefdes, moet egter voortgaan om julle lewe te bou op julle allerheiligste geloof
5
“...wat jouself voed met die woorde van die geloof en die goeie leer waarvan jy ’n aanhanger geword het. 7Maar van onheilige en sinlose verdigsels moet jy wegbly. Oefen jou liewer om in toewyding aan God te lewe. 8Om jou liggaam te oefen, het wel ’n bietjie waarde, maar om in toewyding aan God te lewe, het in alle opsigte groot waarde, want dit bevat ’n belofte van lewe, vir nou en die toekoms” (1 Tm 4: 6b – 8)
6
εὐσέβεια. Godsvrug (1 Tm 4: 7)
Praktiese godsdiens Kontrasteer met onheilige en „sinlose verdigsels” Verstandsgimnastiek
7
Oefen. Γυμνάζω (1 Tm 4: 7) Wat jy sê en doen Kom nie maklik nie!
to control oneself by thorough discipline—‘to discipline oneself, to keep oneself disciplined.’ γύμναζε δὲ σεαυτὸν πρὸς εὐσέβειαν ‘keep yourself disciplined for a godly life’ 1 Tm 4:7. In a number of languages the equivalent of ‘to discipline oneself’ is literally ‘to make oneself obey.’ (Louw & Nida)
8
Arbei κοπιάω (1 Tm 4: 10) Κατεργάζεσθε – Skep/tot stand bring
Aandag aan detail (Flp 2: 12) Arbei κοπιάω (1 Tm 4: 10) Nie lus nie maar moet! En word later lekker! Dissipline
9
Beloning: nabyheid by God
“Moenie julle godsdienstige pligte in die openbaar nakom om deur mense gesien te word nie, want dan kry julle geen beloning van julle Vader wat in die hemel is nie” (Mt 6: 1) “om in toewyding aan God te lewe, het in alle opsigte groot waarde, want dit bevat ’n belofte van lewe, vir nou en die toekoms” (1 Tm 4: 8) Beloning: nabyheid by God 8Nader tot God en Hy sal tot julle nader. (Jk 4: 8)
10
Bybellees Meditasie Gebed Vas Geestelike dissiplines
11
Binnekamer (privaat) Iets wat jy dóén! Op Skrif gemodelleer Bybel is genoegsaam Gebou op die Evangelie (= Jesus) Middel tot ’n doel Rigtingwysers
Similar presentations
© 2025 SlidePlayer.com. Inc.
All rights reserved.