Download presentation
Presentation is loading. Please wait.
Published byReiner Brandt Modified over 6 years ago
1
Die rol van die ouer in die kind se suksesvolle studieloopbaan
Die rol van die ouer in die kind se suksesvolle studieloopbaan PV Spies
2
Hoe lyk ons wêreld? Spesies veg om oorlewing – renosters, gorillas – ook die mens Tegnologie verander lewenswyses – twitter, selfone, Whatsapp Kennisontploffing – mense word oorspoel met inligting. Beroepe verander of fasseer uit – mense het meer as een beroep in hulle lewe Mense word ouer – lewensverwagting langer Minder sekerhede – voorspellings moeilik Staatsdiens verander – aanstellings op ander kriteria as in verlede Klimaatsverandering – al hoe groter effek op natuurrampe Geweld – raak almal in die land Alles word duurder – gaan hoë eise in toekoms stel Werkloosheid – jeug moet seker maak dat hulle só gekwalifiseerd toegerus is dat hulle in aanvraag sal wees. Ouer se taak: Maak seker dat, te midde van die veranderende wêreld ,ons die ewige waardes en beginsels by ons kinders inskerp. NB Baie dinge verander, maar God bly altyd dieselfde – Hy bly die Anker en Rots wanneer alles onseker is of ons bestaan bedreig.
3
Rol van ouer vanaf geboorte
Verskil tussen mens en dier by geboorte * mens meer afhanklik vir langer tyd * 8-12 maande voor baba loop * maande voor praat Goeie rede – langer afhanklik van ouers om verhouding te bou en binne ‘n spesifieke lewensstyl en –waardes gestimuleer te word. Ontwikkel aanvanklike stadiger, maar potensiaal baie groter. Baie herhaling deur ma en pa – vaslegging van waardes, gewoontes, spraak, ens. Bou van verhouding met ouer en volwassene oor langer tydperk Ontwikkel sintuie en gedrag deur stimulering.
4
Kweek van leeringesteldheid vanaf geboorte
Nie deur druk, maar deur stimulering Nie net om te beskerm, maar toe te rus Wiskunde en taal deur stories, speletjies, dobbelstene, ens Opdragte – gaan haal die boek derde van links, soek, verduidelik vir boetie/sussie, ens.
5
Leeringesteldheid – toon belangstelling in wat jou kind leer
Nie om te kritiseer, maar te ondersteun “Wat het jy vandag nuut geleer?” “Geleer wat jou opgewonde gemaak het” “…wat jy graag wil onthou?” “… wat jou ontstel het?” “…wat jou ‘n beter mens gemaak het”
6
Belangstelling… vervolg
Toon aan kind dat jy ook nog steeds leer Ste voorbeeld as lewenslange student Ouers moet self ‘n leeringesteldheid hê Kyk saam opvoedkundige TV programme Uitneem van boeke – saam met kind Woon kursusse en werkswinkels by. Bespreek idees en redeneer as gesin Probleemoplossing in plaas van forseer
7
Toon geloof in jou kind se vermoë om te leer
Beloon nie net die resultaat nie, maar ook die poging Vra kind; “Hoe voel jy oor die uitslag? Kind moet glo in hom/haarself Waak teen presteer deur jou kind Elke kind is uniek – ontdek jou kind se gawes en ondersteun, lei en motiveer
8
Raak betrokke by die skool
Kind bly ouer se verantwoordelikheid Versterk verhouding met onderwysers – ouers moenie onderwysers voor kinders kritiseer nie. Beskou die onderwyser as ‘n vennoot en bespreek eerder probleme met hom/haar. Probeer om altyd met die ware feite van ‘n saak te werk. Kind will sien dat ouer in sy/haar totale ontwikkeling belangstel Ander vermoëns / talente lei ook tot loopbane Skool is kind se leefwêreld soos werkplek ouers se leefwêreld is.
9
Leerlinge – Studiewenke 1. Gebruik al jou sintuie
Oë, ore, - alles wat kan waarneem – span dit in! Skryf, doen, praat Oefen soos atleet – verskeidenheid van oefeninge Luister in klas Verstaan in klas Vra in klas Doen in klas NB die leerproses begin in die klas Wees leergerig en prestasiegerig in klas – nie net daarom tyd om te kry of te sosialiseer nie
10
Wenke … 2. Doelgerig – kweek ‘n wil om te presteer
Navorsing – drie groepe faktore wat bydra tot suksesvolle studie Intelligensie en besondere bekwaamhede – % Harde werk, inset, goeie studiemetodes – % Toeval en omgewingsfaktore 10-15%
11
3. Beplanning Tydsbestuur Verdeel werk in afdelings Rooster
Wat, wanneer, hoe?
12
4. Omstandighede waaronder jy studeer
Beïnvloed jou sintuie – reuk, oë, ore, temperatuur, waarneming, liggaamshouding. Konsentrasie – stimulering weg van werk af Beïnvloed jou emosies Dieselfde plek Beste tyd Selfoon TV/radio Tafel, lessenaar
13
5. BEGRIP Verstaan jy waarmee jy besig is? Moet kan verduidelik/toepas
Verstaan vraag – wat presies wil hy weet? Bepaal kernwoorde – paragraaf, hoofstuk en memoriseer. Koerantberigte – ontleed. Een begrip lei tot ‘n ander – persentasies, breuke; Belangrikheid van die Rynrivier – moet weet waar geleë.Daarom – maak seker dat jy verstaan met die oog op dit wat volg Moet gemaklik oor feite kan gesêls en probleme oplos – toepassing nie papegaaiwerk nie
14
Studeer wetenskaplik Memoriseer kernwoorde Assosiasie
Studeer net voor slapenstyd – vaslegging vind plaas sonder onderbreking Leer intensief lank voor eksamen en doen net hersiening kort voor toets en eksamen Herhaling lei tot vaslegging Spanning beïnvloed geheue Moenie gewoontes verander kort voor eksamen Moenie werk bespreek met maats kort voor jy begin skryf nie
15
6. Bou aan jou selfbeeld en selfvertroue
Hoe praat jy met en oor jouself? Ek het die potensiaal Ek sal beter presteer Ek is uniek – God maak nie gemors of “flops’ nie Verander negatiewe gedagtes met positiewe Goeie leeringesteldheid en studiegewoontes lei tot prestasie en goeie selfbeeld. Probeer om jou só te bekwaam dat jy meer as een beroep eendag sal kan volg Bekwaam jou om dalk eendag self werk te kan skep.
16
SUCCESS See your goal Stay on track Show the world you can
Understand the obsticals Create a positive mental picture Clear your mind of self doubt Embrace the challenge Stay on track Show the world you can
Similar presentations
© 2025 SlidePlayer.com. Inc.
All rights reserved.