Presentation is loading. Please wait.

Presentation is loading. Please wait.

Romeine 12:2 “Julle moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sal julle ook kan onderskei.

Similar presentations


Presentation on theme: "Romeine 12:2 “Julle moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sal julle ook kan onderskei."— Presentation transcript:

1

2 Romeine 12:2 “Julle moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sal julle ook kan onderskei wat die wil van God is, wat vir Hom goed en aanneemlik en volmaak is.”  AFR83

3 1. Die vrees dat ek ontbloot word, maak dat ek onttrek.
Gen 3:9-10 9 Die Here God moes toe na die mens roep en sê: “Waar is jy?”

4 1. Die vrees dat ek ontbloot word, maak dat ek onttrek.
10 Die mens het verleë geantwoord: “Hier is ek. Toe ek hoor U is hier het ek bang geword, want ek is mos kaal. Toe het ek weggekruip.”

5 SKAAM 7 Skielik het hulle oë oopgegaan.
Vir die eerste keer ontdek hulle hulle is kaal.

6 SKAAM 7 Skielik het hulle oë oopgegaan Vir die eerste keer ontdek hulle hulle is kaal VERSTEEK Skaam-skaam gryp hulle toe ’n paar vyeblare, werk dit aan mekaar vas en maak vir hulle klere. vs 7b

7 Skaam 7 Skielik het hulle oë oopgegaan Vir die eerste keer ontdek hulle hulle is kaal vs 7a Versteek Skaam-skaam gryp hulle toe ’n paar vyeblare, werk dit aan mekaar vas en maak vir hulle klere. vs 7b ONTTREK van God Toe hulle Hom hoor, het hulle bang geword en tussen die bome vir Hom gaan wegkruip vs 8

8 2. My vrees om nie aanvaar te word nie, maak dat ek myself verdedig.
Gen 3:11-12 12Die mens sê toe: “Dit is alles die vrou se skuld. Die einste vrou wat U my gegee het, het my van die boom se vrugte gegee. En ek het dit geëet.”

9 2. My vrees om nie aanvaar te word nie, maak dat ek myself verdedig.
13Die Here God vra toe vir die vrou: “Hoekom het jy dit gedoen?” Sy het geantwoord: “Dit is die slang se skuld. Hy het my om die bos gelei, toe het ek van die vrugte geëet.”

10 3. Die vrees om beheer te verloor, maak dat ek meer wil beheer.
The resultaat van sonde: Hulle verloor beheer oor hul lewe Gen 3:16b “……Jy sal ook altyd na jou man bly verlang, hy sal jou oorheers.

11 Leer om in God se LIEFDE Te lewe
Die SLEUTEL: Leer om in God se LIEFDE Te lewe

12 Leer om in God se LIEFDE te lewe
1 Joh 4:18 Boodskap Ware, egte liefde verdryf eenvoudig alle vrees. Iemand wat dus nog sulke vrees in hom ronddra, se lewe is nog nie heeltemal deurdrenk met God se liefde nie. En hoekom nie? Want vrees is net heeltyd bekommerd oor die straf wat kan kom.

13 1. Jy moet elke dag jou HART oorgee aan God.
Job 11:13-18

14 Job 11:13-18 13 As jy net jou hart aan Hom wil wy en jou hande na Hom oplig in gebed! 14 Raak ontslae van jou sondes. Los alle ongeregtigheid agter jou. 15 Dan sal jou gesig verhelder in onskuld. Jy sal sterk wees en vry van angs.

15 18 You will be secure, because there is hope; you will look about you
Job 11:13-18 17 Life will be brighter than noonday, and darkness will become like morning. 18 You will be secure, because there is hope; you will look about you and take your rest in safety (fille with hope & emptied of worry -CEV )

16 2. Jy moet elke dag onthou hoe lief God vir jou is.
Ek is totaal-en-al AANVAAR

17 Ek is totaal-en-al aanvaar
Jesus MAAK my aanvaarbaar Tit 3:7 Heilige Gees tree as GETUIE op Rom 8:16

18 2. Jy moet elke dag onthou hoe lief God vir jou is.
Ek is totaal-en-al AANVAAR Ek is onvoorwaardelik geLIEFd

19 Ek is onvoorwaardelik geLIEFd
Jesaja 54:10 Berge kan verskuif word en heuwels kan verdwyn, maar My liefde vir jou sal nooit ophou nie. My ooreenkoms van vrede met jou sal nooit tot ’n einde kom nie. Dit is wat die Here sê wat soveel vir jou omgee.

20 2. Jy moet elke dag onthou hoe lief God vir jou is.
Ek is totaal-en-al AANVAAR Ek is onvoorwaardelik geLIEFd Ek is totaal VRY

21 Ek is totaal VRY Rom. 8:1 Jesus se bloed het my regverdig gemaak.
Goeie nuus! God se oordeel is vir altyd verby vir elkeen wat aan Christus Jesus behoort. Jesus se bloed het my regverdig gemaak. 2 Kor 5:21 Hy maak my heilig en skuldloos in Christus. Kol 1:21-23

22 2. Jy moet elke dag onthou hoe lief God vir jou is.
Ek is totaal-en-al AANVAAR Ek is onvoorwaardelik geLIEFd Ek is totaal VRY Ek is geweldig WAARDEVOL

23 Ek is geweldig WAARDEVOL
1 Kor 7:23 “Julle is vrygekoop en die prys is betaal. ..”

24 2. Jy moet elke dag onthou hoe lief God vir jou is.
Ek is totaal-en-al AANVAAR Ek is onvoorwaardelik geLIEFd Ek is totaal VRY Ek is geweldig WAARDEVOL

25 3. Jy moet elke dag God se liefde deel met ander.
Joh. 13:34 Ek gee julle ’n nuwe opdrag: Julle moet mekaar liefhê; soos Ek julle lief het, net só moet julle mekaar ook liefhê.

26 3. Jy moet elke dag God se liefde deel met ander.
1 Kor. 13:7 Die liefde bly stil oor ander se foute, (GENADE) dit bly steeds vertrou, (GELOOF) dit hou aan met hoop, (HOOP) dit verduur alles. (UITHOU)

27 1 Co 13:7 It [LOVE] always protects, always trusts, always hopes, always perseveres.
Love never stops being patient – Extending GRACE Love never stops believing – Expressing FAITH Love never stops hoping – Expects the BEST Love never gives up – Endures the WORST

28 Konnek in ‘n Konnekgroep!


Download ppt "Romeine 12:2 “Julle moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sal julle ook kan onderskei."

Similar presentations


Ads by Google