Presentation is loading. Please wait.

Presentation is loading. Please wait.

Droom saam – waarheen met die kerk en musiekbediening

Similar presentations


Presentation on theme: "Droom saam – waarheen met die kerk en musiekbediening"— Presentation transcript:

1 Droom saam – waarheen met die kerk en musiekbediening

2 Brug na nêrens

3 Post- alles! Storms

4 Die krag van musiek

5 Music is the nuclear reactor of congregational worship – Tom Long

6 Can create energy of congregational meltdown

7 Music is very powerful and formative in religious experience – Tom Long

8 Semiotiek: lees die tekens

9 Insigte wat… …help om deur storm te vaar … die tydsgees te ontsluit
… die Goeie Nuus te “vertaal”

10 The evangelist would tell you that faith is not primarily a matter of belief. They would emphasize instead aspects of life that are closer to what we would call passion

11 Paradoks - Bifocal

12 Glocal: globaal en plaaslik

13 Glocal: globaal en plaaslik

14 EPIC

15 EPIC Experiental - Ervaring Participatory - Deelname
Image-rich - Beeldryk Connective - Verbindingryk EPIC

16 Experiental - Ervaring

17 Hoekom trotseer jongmense die ongerief van Oppikoppi

18 Is God ‘n werklikheid wat ervaar word of ‘n waarheid wat onthou word?

19 Aanbidding is die hartklop van die kerk se lewe

20 ... en steeds die kragtigste missionale gebeure

21 Calvyn: God se goedheid word in ganse lewe gevier!

22 Die drama van die alledaagse

23 Musiek moet ons help bedag maak op God wat reeds teenwoordig is

24 “In vital congregations, music is varied in style and genre”
E = “Eclectic” “In vital congregations, music is varied in style and genre” Tom Long E

25 When one enters the sanctuary of a vital congregation, one encounters music, and plenty of it

26 Singing a well-known and well-loved hymn means a thousand things, at every level possible, and all at once. Tom Long

27 Die E-vraag? Sien mense Christus in ons? Sien ons Christus in hulle?

28 Is baie van die kerk se probleme dalk te doene met hoe mense ons ervaar?

29 The intersection of Faith and Irresistible Experience

30 Participatory - Deelname

31 Ervaring moet gedeel word - “Experience requires witnesses”
Nuwe wêreld verstaan P Ervaring moet gedeel word - “Experience requires witnesses”

32 Wikipedia Krieket – Super20
Nuwe wêreld verstaan Wikipedia Krieket – Super20 P

33 Triniteitsteologie: Gemeenskap wat uitnooi tot dieper gemeenskap
Imago Trinitatis Triniteitsteologie: Gemeenskap wat uitnooi tot dieper gemeenskap P

34 Church is primarily a people, not simply a place te meet.
Imago Trinitatis Church is primarily a people, not simply a place te meet. Eddie Gibbs & Ryan Bolger P

35 Die amp van gelowige bemagtig lidmate om gemeentelewe te bepaal
Gereformeerd Die amp van gelowige bemagtig lidmate om gemeentelewe te bepaal P

36 There is no sense in worship where the congregation is no more than an audience listening to a performance: Tom Long P

37 Fasiliteer die omvangryke gawes van die Gees wat reeds teenwoordig is
P

38 Congregations do not listen to music, they listen and worship with it
Tom Long

39 Wat is radikale bemagtiging van lidmate
P-vraag? Wat is radikale bemagtiging van lidmate P

40 Deelname gee jou die reg om die uitkoms te verander
P-vraag? Deelname gee jou die reg om die uitkoms te verander P

41 P-vraag? It is not about the quality of the presentation – it is about the quality of the participation. Len Sweet P

42 Opera weet dit al eeue lank
Image-rich – Beeldryk Opera weet dit al eeue lank I

43 Lees jy of sien jy drome? I

44 Beelde is alles- ikone van identiteit

45 Die “wêreld” verstaan dit

46 Die “wêreld” verstaan dit – konserte is beeldryke ervarings

47 die Woord het vlees geword en onder ons kom woon
Beeldryke evangelie: I die Woord het vlees geword en onder ons kom woon

48 Hoe lyk ons kerke? Watter beeld straal ons gemeentelewe uit?
Die I-vraag? I Hoe lyk ons kerke? Watter beeld straal ons gemeentelewe uit?

49 Vra mense buite die kerk hoe ons beeld (identiteit) lyk?
Die I-vraag? I Vra mense buite die kerk hoe ons beeld (identiteit) lyk?

50 Icon – an image that points beyond itself to something
Icon or Idol? Icon – an image that points beyond itself to something Idol – an image that points to self I

51 Connective - Verbindingryk

52 Nuwe wêreld verstaan C “Everything important that happens in the information economy is about the relationships” Bruce Sterling

53 Verbind tot gemeenskap
C Verbind met God Verbind met self Verbind met ander Verbind met skepping

54 Die C-vraag? C Nagmaal is die mooiste “C”-erfenis wat die kerk het? Kom dit tereg in ons kerklike lewe?

55 Connective – Verbindingryk
Die krag van subversiewe musiek – wat saambind. Want min dinge bou koinonia soos musiek C

56 Paradoks - Bifocal

57 Ancient/future

58 Remix Herwaardering vir die erfenis (bv. Ontdekking van Psalms) en oop vir kreatiewe toekoms

59 Paradoks - Bifocal

60 Vastigheid/verandering

61 Remix Mense smag na die vertroude en bekende, maar wil ook verras word deur die nuwe en onverwagse wendings.

62 Hoe maak mens die ou bekende vars en nuut?
Remix Hoe maak mens die ou bekende vars en nuut?

63 8 . Love You. Psalm 95 Praise Relational Words Model Psalm
Worship Words Love You. Psalm 95 Praise Sorry Psalm 51 Confession Why? Psalm 13 Lament I’m Listening Psalm 119 Illumination Help Psalm 86 Petition Thank You Psalm 136 Thanksgiving What Can I Do? Psalm 116 Service Bless You Psalm 103 Blessing 8 .


Download ppt "Droom saam – waarheen met die kerk en musiekbediening"

Similar presentations


Ads by Google