Presentation is loading. Please wait.

Presentation is loading. Please wait.

Gebed ‘n Oorsig.

Similar presentations


Presentation on theme: "Gebed ‘n Oorsig."— Presentation transcript:

1 Gebed ‘n Oorsig

2 Inhoud Definisies Vorme van Gebed Blokkasies Die Onse Vader Geloof
Liefde en Gehoorsaamheid Samevatting Inhoud

3 Definisies – Ou Testment
Gen 20:7 H6419 פּלל pâlal paw-lal' A primitive root; to judge (officially or mentally); by extension to intercede, pray: - intreat, judge (-ment), (make) pray (-er, -ing), make supplication. Exo 8:8 H6279 עתר‛âthar aw-thar' A primitive root (rather denominative from H6281); to burn incense in worship, that is, intercede (reciprocally listen to prayer): - intreat, (make) pray (-er). 2 Sam 7:27 H8605 תּפלּה tephillâh tef-il-law' From H6419; intercession, supplication; by implication a hymn: - prayer. Definisies – Ou Testment

4 Definisies – Nuwe Testment
Mat 5:44 G4336 προσεύχομαι proseuchomai pros-yoo'-khom-ahee From G4314 and G2172; to pray to God, that is, supplicate, worship: - pray (X earnestly, for), make prayer. Mat 26:53 G3870 παρακαλέω parakaleō par-ak-al-eh'-o From G3844 and G2564; to call near, that is, invite, invoke (by imploration, hortation or consolation): - beseech, call for, (be of good) comfort, desire, (give) exhort (-ation), intreat, pray. Efe 3:13 G154 αἰτέω aiteō ahee-teh'-o Of uncertain derivation; to ask (in generally): - ask, beg, call for, crave, desire, require. Compare G4441. Definisies – Nuwe Testment

5 Gebed Sang as Gebed Luister na ‘n ander se Gebed ??? Vorme van Gebed

6 Hoekom Sukkel Ons Soms Vader wil deur ons werk
Vetrou ons Hom genoeg om oor te gee? Rom 5:1-6 Hoekom Sukkel Ons Soms

7 Hoeveel van ons lewe gaan net oor ons self. Waaroor of waarvoor bid jy
Hoeveel van ons lewe gaan net oor ons self? Waaroor of waarvoor bid jy? Hoe meet ek andere? Kritiek… Rom 6:16-19 16 Weet julle nie dat aan wie julle julself as diensknegte tot beskikking stel om hom gehoorsaam te wees, julle diensknegte is van hom aan wie julle gehoorsaam is nie òf van die sonde tot die dood, òf van die gehoorsaamheid tot geregtigheid? 17 Maar ons dank God dat julle wel diensknegte van die sonde was, maar van harte gehoorsaam geword het aan die voorbeeld van die leer wat aan julle oorgelewer is, 18 en, vrygemaak van die sonde, het julle diensbaar geword aan die geregtigheid. 19 Ek spreek menslikerwys ter wille van die swakheid van julle vlees; want net soos julle jul lede diensbaar gestel het aan die onreinheid en wetteloosheid om wetteloos te wees, so moet julle nou jul lede diensbaar stel aan die geregtigheid tot heiligmaking. Blokkasies - Selfsug

8 Blokkasies - Liefdeloosheid
In die gemeente? Ons het kennis en praat met gesag oor bybelse waarhede… Hoe hanteer ons mense wat ons nie so goed ken nie? Dra ons Yashua se liefde na buite? Joh 13:34-35 34 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. 35 Hieraan sal almal weet dat julle my dissipels is, as julle liefde onder mekaar het. Blokkasies - Liefdeloosheid

9 Blokkasies – Geld Gierigheid
Die hele lewe het in ‘n tipe “Rat Race” ontaard Waaraan spandeer mense hul tyd daagliks Is geprogrammeer om beter te wil hê en doen? Kom ons ooit op die punt waar ons sê, Vader ek is vergenoegd, wat kan ek vir U doen? Mat 6:19-21 19 Moenie vir julle skatte bymekaarmaak op die aarde, waar mot en roes verniel en waar diewe inbreek en steel nie; 20 maar maak vir julle skatte bymekaar in die hemel, waar geen mot of roes verniel nie en waar diewe nie inbreek en steel nie; 21 want waar julle skat is, daar sal julle hart ook wees. Blokkasies – Geld Gierigheid

10 Daai wit leuentjies, hoe maklik gebruik ons hulle nie
Daai wit leuentjies, hoe maklik gebruik ons hulle nie? Sit jy miskien met ‘n wrok in jou hart? Luk 16:10-12 10 Hy wat getrou is in die minste, is ook in die grote getrou; en hy wat onregverdig is in die minste, is ook in die grote onregverdig. 11 As julle dan nie getrou was in die onregverdige Mammon nie, wie sal julle die ware goed toevertrou? 12 En as julle nie getrou was in 'n ander se goed nie, wie sal aan julle jul eie gee? Jak 3:10-11 10 Uit dieselfde mond kom seën en vervloeking. Dit, my broeders, behoort nie so te wees nie. 11 'n Fontein laat tog nie uit dieselfde oog vars en bitter water opborrel nie? Blokkasies – Valsheid

11 Blokkasies – Oplossings
Ontwikkel ‘n dik vel Restitisie Ons gaan foute maak, maar ons moet bly vorentoe Sit daad by die woord, kom ons praat minder en doen meer Wees getrou in die kleine Blokkasies – Oplossings

12 9 Só moet julle dan bid: Onse Vader wat in die hemele is, laat u Naam geheilig word; 10 laat u koninkryk kom; laat u wil geskied, soos in die hemel net so ook op die aarde; 11 gee ons vandag ons daaglikse brood; 12 en vergeef ons ons skulde, soos ons ook ons skuldenaars vergewe; 13 en lei ons nie in versoeking nie, maar verlos ons van die Bose. Want aan U behoort die koninkryk en die krag en die heerlikheid tot in ewigheid. Amen. Mat 6: Die Onse Vader

13 9 Só moet julle dan bid: Onse Vader wat in die hemele is, laat u Naam geheilig word; 10 laat u koninkryk kom; laat u wil geskied, soos in die hemel net so ook op die aarde; Aanhef – “Onse Vader” Laat U naam geheilig word; Laat U koninkryk kom; Laat U wil geskied; Vader se wil en Gebed

14 Gebedsverhoring 101 Was gehoorsaam Vader word verheerlik
Binne Vader se Wil? Gebed verhoor Vader word verheerlik Nee Ja Gebedsverhoring 101 Gebed

15 Geloof Die Bybel fokus op die positiewe
Ons moet totaal en al slegs op Yahweh vertrou en Hom glo. Vertrou ons ook ander medegelowiges? Gen 16:5-6 5 Daarop lei Hy hom uit na buite met die woorde: Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel. En Hy sê vir hom: So sal jou nageslag wees. 6 En hy het in die HERE geglo; en Hy het hom dit tot geregtigheid gereken. Geloof

16 Liefde & Gehoorsaamheid
Ons bou ‘n verhouding met Vader deur gebed. Wat as ons nie kan bid nie, iets voel nie reg nie? Hou net aan met bid uit gehoorsaamheid, want… Rom 8:26-28 26 En net so kom ook die Gees ons swakhede te hulp, want ons weet nie reg wat ons moet bid nie, maar die Gees self tree vir ons in met onuitspreeklike sugtinge. 27 En Hy wat die harte deursoek, weet wat die bedoeling van die Gees is, omdat Hy ooreenkomstig die wil van God vir die heiliges intree. 28 En ons weet dat vir hulle wat God liefhet, alles ten goede meewerk, vir hulle wat na sy voorneme geroep is. Liefde & Gehoorsaamheid

17 Vorme van Gebed Gebed Sang as Gebed Luister na Gebed
Die Gees bid vir ons Vorme van Gebed

18 Samevatting Gebed is die enigste wapen teen die vyand
Waak en Bid gedurig Onthou die Wapen Rusting Efe:6 Gebed bevesting ons afhanklikheid aan Vader Samevatting


Download ppt "Gebed ‘n Oorsig."

Similar presentations


Ads by Google