Download presentation
Presentation is loading. Please wait.
Published byEmma de Wilde Modified over 6 years ago
1
In Ritme Met Die Gees Om ’n Sabbatsmens Te Word
2
Om 'n Besliste Mens Te Word
Om 'n Toekomsmens Te Word Om 'n Daaglikse Mens Te Word Om 'n Gefokusde Mens Te Word Om 'n Sabbatsmens Te Word
3
This is what the Lord says:
The wise must not boast in his wisdom; the mighty must not boast in his might; the rich must not boast in his riches. But the one who boasts should boast in this, that he understands and knows Me… (Jer 9:23-24)
4
The highest science, the loftiest speculation, the mightiest philosophy, which can ever engage the attention of a child of God, is the name, the nature, the person, the work, the doings, and the existence of the great God whom he calls his Father. There is something exceedingly improving to the mind in a contemplation of the Divinity. It is a subject so vast, that all our thoughts are lost in its immensity; so deep, that our pride is drowned in its infinity.
5
Other subjects we can compass and grapple with; in them we feel a kind of self-content, and go our way with the thought, ‘behold I am wise’. But when we come to this master-science, finding that our plump-line cannot sound its depth, and our eagle eye cannot see its height, we turn away with the thought that vain man would be wise, but he is like a wild ass’s colt; and come with solemn exclamation, ‘I am but of yesterday, and know nothing’. No subject of contemplation will tend more to humble the mind, than thoughts of God…
6
But while the subject humbles the mind, it also expands it
But while the subject humbles the mind, it also expands it. He who often thinks of God, will have a larger mind than the man who simply plods around this narrow globe … The most excellent study for expanding the soul, is the science of Christ, and Him crucified, and the knowledge of the Godhead in the glorious Trinity. Nothing will so enlarge the intellect, nothing so magnify the whole soul of man, as a devout, earnest, continued investigation, of the great subject of the Deity.
7
And whilst humbling and expanding, this subject is eminently consolatory. Oh, there is, in contemplating Christ, a balm for every wound; in musing on the Father, there is a quietous for every grief; and in the influence of the Holy Ghost, there is a balsam for every sore. Would you lose your sorrow? Would you drown your cares? Then go, plunge yourself in the Godhead’s deepest sea; be lost in his immensity; and you shall come forth as from a couch of rest, refreshed and invigorated.
8
I know nothing which can so comfort the soul; so calm the swelling billows of sorrow and grief; so speak peace to the winds of trial, as a devout musing of the Godhead. (C. H. Spurgeon - 20 jaar oud)
9
...we can become like Christ
by doing one thing – by following Him in the overall style of life he chose for himself. I we have faith in Christ, we must believe that he knew how to live. (Dallas Willard)
10
Cycle of Grace
11
SENDELINGE SE LEWE
12
JESUS SE LEWE
13
Identiteit / Significance
SENDELINGE: / Inspirasie Identiteit / Significance (Sekuriteit) / Vrug
14
Identiteit / Significance
JESUS: / Inspirasie Identiteit / Significance (Sekuriteit) / Vrug
15
← ← ↓ ↓ ↑ → → ↑ 3 4 2 1 SENDELINGE: / Inspirasie Vrug Identiteit
Significance Sekuriteit ↓ ↑ 2 1 → → Vrug
16
→ → ↑ ↓ ↑ ← ← ↓ 2 1 3 4 JESUS: / Inspirasie Vrug Identiteit
Significance Sekuriteit ↓ ↑ 3 4 ← ← Vrug
18
...die Heilige Gees het in liggaamlike gedaante soos ’n duif op Hom neergedaal; en ’n stem het uit die hemel gekom wat sê: U is my geliefde Seun; in U het Ek ’n welbehae. En Hy, Jesus, was omtrent dertig jaar oud toe Hy begin leer het... (Luk 3:22-23) Ek weet dat U my altyd verhoor (Joh 11:42). Verheerlik U My nou ook by U, Vader, met die heerlikheid wat Ek by U gehad het voordat die wêreld bestaan het. (Joh 17:5)
19
Die Vader het die Seun lief en het alles in sy hand gegee. (Joh 3:35)
En Hy wat My gestuur het, is met My; die Vader het My nie alleen gelaat nie, omdat Ek altyd doen wat Hom welgevallig is. (Joh 8:29)
21
Waarom het u My gesoek? Het u nie geweet dat Ek in die dinge van my Vader moet wees nie? (Luk 2:49)
…die Seun kan niks uit Homself doen tensy Hy die Vader dit sien doen nie. Want alles wat Hý doen, dit doen die Seun ook net so. Want die Vader het die Seun lief en toon Hom alles wat Hy self doen. (Joh 5:19-20) Ek en die Vader is een. Joh 10:30
23
…sê julle vir Hom wat die Vader geheilig en in die wêreld gestuur het: U spreek godslasterlik—omdat Ek gesê het: Ek is die Seun van God? Joh 10:36 En Jesus sê vir hulle: Ek is die brood van die lewe; wie na My toe kom, sal nooit honger kry nie; en wie in My glo, sal nooit dors kry nie. Joh 6:35 Ek is die lewende brood wat uit die hemel neergedaal het. As iemand van hierdie brood eet, sal hy lewe tot in ewigheid. Joh 6:51
24
Ek is die weg en die waarheid en die lewe; niemand kom na die Vader behalwe deur My nie. As julle My geken het, sou julle my Vader ook geken het, en van nou af ken julle Hom en het julle Hom gesien. (Joh 14:6-7)
26
Maar Hy sê vir hulle: Ek het voedsel om te eet waar julle nie van weet nie. Die dissipels sê toe vir mekaar: Het iemand dan vir Hom ete gebring? Jesus sê vir hulle: My voedsel is om die wil te doen van Hom wat My gestuur het en om sy werk te volbring. (Joh 4:32-34) Glo jy nie dat Ek in die Vader is en die Vader in My nie? Die woorde wat Ek tot julle spreek, spreek Ek nie uit Myself nie; maar die Vader wat in My bly, Hy doen die werke. Joh 14:10
27
Hulle is nie van die wêreld nie, net soos Ek nie van die wêreld is nie
Hulle is nie van die wêreld nie, net soos Ek nie van die wêreld is nie. Heilig hulle in u waarheid; u woord is die waarheid. Soos U My gestuur het in die wêreld, het Ek ook hulle in die wêreld gestuur. En Ek heilig Myself vir hulle, sodat hulle ook in waarheid geheilig kan wees. Maar Ek bid... dat almal een mag wees net soos U, Vader, in My en Ek in U; dat hulle ook in Ons een mag wees... En Ek het hulle die heerlikheid gegee wat U My gegee het, sodat hulle een kan wees, net soos Ons een is. Ek in hulle en U in My... (Joh 17:16-23)
Similar presentations
© 2025 SlidePlayer.com. Inc.
All rights reserved.