Download presentation
Presentation is loading. Please wait.
2
Absolute oortuiging God bestaan?
En dat hierdie God jóú ken by die naam. Dat God elke stappie van elke dag saam met jou loop? As jy só op God vertrou dat … En selfs as dinge in jou lewe van sleg na slegter gaan, dan. As jy in versoeking kom... Dat jy, wanneer iets goeds oor jou pad kom... ...dat jy nooit meer enige vrees ervaar het nie!!
3
Hoekom hierdie visie voorhou? Dit is waarheen God jou wil vat!
Derde tema vir vanjaar
4
(1 Jh 4: 19 - 19Ons het lief omdat God ons eerste liefgehad het).
Ons liefde vir God (1 Jh 4: Ons het lief omdat God ons eerste liefgehad het).
5
Saligmakende geloof Lewensgeloof
6
1. Oor saligmakende geloof
Semen religiones 23In die plek van die heerlikheid van die onverganklike God stel hulle beelde wat lyk soos ’n verganklike mens of soos voëls of diere of slange (Rm 1)
7
14Maar hoe kan ’n mens Hom aanroep as jy nie in Hom glo nie
14Maar hoe kan ’n mens Hom aanroep as jy nie in Hom glo nie? En hoe kan jy in Hom glo as jy nie van Hom gehoor het nie? En hoe kan jy van Hom hoor sonder iemand wat preek? 15En hoe kan iemand preek as hy nie gestuur is nie? Daar staan ook geskrywe: “Hoe wonderlik klink die voetstappe van dié wat die goeie boodskap bring.”
8
Rm 8: 15b- 16 – “...nee, julle het die Gees ontvang wat julle tot kinders van God maak en wat ons tot God laat roep: “Abba!” Dit beteken Vader. 16Hierdie Gees getuig saam met ons gees dat ons kinders van God is”.
9
11Verder, elke priester staan dag vir dag sy diens en verrig, en bring elke keer weer dieselfde offers, wat tog nooit die sondes kan wegneem nie (Hb 10: 11). 12Maar Jesus Christus het één offer vir die sondes gebring en vir altyd aan die regterhand van God gaan sit (Hb 10: 12)
10
14Hoeveel te meer sal die bloed van Christus ons gewete bevry van die las van dade wat tot die dood lei, sodat ons die lewende God kan dien! Hiervoor het Christus immers Homself as volkome offer deur die ewige Gees aan God geoffer. 15Daarom is Hy ook die Middelaar van ’n nuwe verbond. Sy dood het plaasgevind om mense te verlos van die oortredinge wat onder die eerste verbond begaan is, sodat dié wat geroep is, die beloofde ewige erfenis kan ontvang.
11
In 7: 20 “22So het Jesus ook van ’n beter verbond borg geword. ἔγγυος.
μεσίτης one who causes or helps parties to come to an agreement, with the implication of guaranteeing the certainty of the arrangement. In 7: 20 “22So het Jesus ook van ’n beter verbond borg geword. ἔγγυος.
12
Kan die saligmakende geloof groei?
Die soektog na ’n god is verby! Jy het gevind en is gevind! Dit is die saligmakende geloof Kan die saligmakende geloof groei?
13
2. Oor daaglikse geloof 22laat ons tot God nader met ’n opregte hart en met volle geloofsekerheid. Ons harte is immers gereinig van ’n skuldige gewete, en ons liggame is gewas met skoon water. (Hb 10: 22)
14
na daardie dae sal sluit, sê die Here. Ek sal hulle my wette
16“Dit is die verbond wat Ek met hulle na daardie dae sal sluit, sê die Here. Ek sal hulle my wette in die hart gee, in hulle verstand sal Ek dit skrywe.” 17Dan sê Hy verder: “Aan hulle sondes en hulle oortredings sal Ek nooit meer dink nie.” (Hb 10: 16vv)
15
Judas 20Julle, geliefdes, moet egter voortgaan om julle lewe te bou op julle allerheiligste geloof.
16
= onderrig oor hoe om God te vertrou
34Ek gee julle ’n nuwe gebod: julle moet mekaar liefhê. Soos Ek julle liefhet, moet julle mekaar ook liefhê. 35As julle mekaar liefhet, sal almal weet dat julle dissipels van My is.” (Jh 13: 34 – 35) = onderrig oor hoe om God te vertrou
17
Judas 20Julle, geliefdes, moet egter voortgaan om julle lewe te bou op julle allerheiligste geloof.
Similar presentations
© 2025 SlidePlayer.com. Inc.
All rights reserved.