Download presentation
Presentation is loading. Please wait.
1
ROETE 13 TIMOTEUS Vat voor!
2
Doen saam ... ... Die Leerervaring
3
... Die Leerervaring Doen saam ...
1. Hoekom dink jy was dit so ’n gewilde speletjie toe ons klein was? 2. Watter elemente van die speletjie het jy vandag nog geniet? Wat was nie meer so lekker soos toe jy klein was nie? 3. Wat dink jy sal gebeur as leierskap vandag moes werk soos in dié speletjie? 4. Noem vyf eienskappe of verwagtings wat jy dink by ’n suksesvolle leier in die kerk pas. Die speletjie werk wanneer ons nog klein is, maar nie meer wanneer ons groter word nie. ’n Mens wil vir jouself dink en laat jou nie maklik deur ander voorsê nie. Daarom sal hierdie soort leierskap nie meer vandag werk nie. Hou die antwoorde op vraag 4 gereed wanneer julle onder WEGWYSER verder oor geestelike leierskap praat.
4
Op die spoor van ... Die kaart hier onder wys waar Efese was. Timoteus het waarskynlik in hierdie gemeente gewerk toe Paulus die briewe aan hom geskryf het. Die kaart is ook in die jongmense se gesprekgids. Vra een van die jongmense om Timoteus se biografiese inligting te lees. Dit is ook in die gesprekgids.
5
Sy ma, Eunice, en sy ouma Lois, was gelowiges.
Eunice was ’n Jodin; Timoteus se pa was ’n ongelowige Griek. Enigste kind; is in die Joodse godsdiens onderrig, maar nie besny nie (sy pa se keuse). Lyk asof hy sieklik was. Hegte verhouding tussen Timoteus en Paulus. 65 nC – volgens oorlewering in Efese as leier aangestel. 80 nC – sterf as martelaar vir die evangelie van Jesus.
6
WEGWYSER Lees: 2 Timoteus 2:1-5 Vir die groepleier
Help die jongmense om die volgende raak te sien: Vers 1: Die motivering. Lees ook 1 Timoteus 2:1-2 en 2 Timoteus 1:6-7. Sê vir die groep ons fokus val nie op onsself nie, maar op die gemeente wat daar is om God se wil in die wêreld uit te leef. Wat ons aandryf, is Jesus se verlossingsgenade wat alle mense uit hulle nood en pyn wil red. Vers 2: Die span. Om deel van die span te wees, vra dat jy betroubaar sal wees en die verlossingsboodskap self sal uitleef. Moenie geestelike leierskap sien as ’n posisie nie, maar eerder as ’n rol en ’n taak binne ’n span, waarin ander mense ander take en rolle het. Vers 3: Bly gefokus. Soldate is lojaal. Soldate is uitsluitlik daarop gerig om ander te beskerm. Soldate reageer op bevele, en volg nie hulle eie wil nie. Lees ook 2 Timoteus 3:10-15a. Vers 4: Volg die reëls. Atlete kry ’n oefenplan, volg ’n spesiale dieet en dissiplineer hulleself om volgens reëls te leef. Lees ook 1 Timoteus 4:8 en 12. Vers 5: On the job. Niks sal gebeur as ’n leier nie iets begin doen nie. Geestelike leiers doen wat nodig is. Lees ook 1 Timoteus 5:1-3. Kontekste en omstandighede verskil van gemeente tot gemeente. Neem dit in ag wanneer jy vir die ontmoeting voorberei. Beklemtoon die krag van dade. Voorbeeld spreek harder as woorde.
7
1. Wat was die verskillende opdragte wat Paulus vir Timoteus gegee het om sy taak in die gemeente uit te voer? Vir die groepleier Help die jongmense om die volgende raak te sien: Vers 1: Die motivering. Lees ook 1 Timoteus 2:1-2 en 2 Timoteus 1:6-7. Sê vir die groep ons fokus val nie op onsself nie, maar op die gemeente wat daar is om God se wil in die wêreld uit te leef. Wat ons aandryf, is Jesus se verlossingsgenade wat alle mense uit hulle nood en pyn wil red. Vers 2: Die span. Om deel van die span te wees, vra dat jy betroubaar sal wees en die verlossingsboodskap self sal uitleef. Moenie geestelike leierskap sien as ’n posisie nie, maar eerder as ’n rol en ’n taak binne ’n span, waarin ander mense ander take en rolle het. Vers 3: Bly gefokus. Soldate is lojaal. Soldate is uitsluitlik daarop gerig om ander te beskerm. Soldate reageer op bevele, en volg nie hulle eie wil nie. Lees ook 2 Timoteus 3:10-15a. Vers 4: Volg die reëls. Atlete kry ’n oefenplan, volg ’n spesiale dieet en dissiplineer hulleself om volgens reëls te leef. Lees ook 1 Timoteus 4:8 en 12. Vers 5: On the job. Niks sal gebeur as ’n leier nie iets begin doen nie. Geestelike leiers doen wat nodig is. Lees ook 1 Timoteus 5:1-3. Kontekste en omstandighede verskil van gemeente tot gemeente. Neem dit in ag wanneer jy vir die ontmoeting voorberei. Beklemtoon die krag van dade. Voorbeeld spreek harder as woorde.
8
Vers 1: Die motivering. Vers 2: Die span. Vers 3: Bly gefokus.
Vers 4: Volg die reëls. Vers 5: On the job. Help die jongmense om die volgende raak te sien: Vers 1: Die motivering. Lees ook 1 Timoteus 2:1-2 en 2 Timoteus 1:6-7. Sê vir die groep ons fokus val nie op onsself nie, maar op die gemeente wat daar is om God se wil in die wêreld uit te leef. Wat ons aandryf, is Jesus se verlossingsgenade wat alle mense uit hulle nood en pyn wil red. Vers 2: Die span. Om deel van die span te wees, vra dat jy betroubaar sal wees en die verlossingsboodskap self sal uitleef. Moenie geestelike leierskap sien as ’n posisie nie, maar eerder as ’n rol en ’n taak binne ’n span, waarin ander mense ander take en rolle het. Vers 3: Bly gefokus. Soldate is lojaal. Soldate is uitsluitlik daarop gerig om ander te beskerm. Soldate reageer op bevele, en volg nie hulle eie wil nie. Lees ook 2 Timoteus 3:10-15a. Vers 4: Volg die reëls. Atlete kry ’n oefenplan, volg ’n spesiale dieet en dissiplineer hulleself om volgens reëls te leef. Lees ook 1 Timoteus 4:8 en 12. Vers 5: On the job. Niks sal gebeur as ’n leier nie iets begin doen nie. Geestelike leiers doen wat nodig is. Lees ook 1 Timoteus 5:1-3. Kontekste en omstandighede verskil van gemeente tot gemeente. Neem dit in ag wanneer jy vir die ontmoeting voorberei. Beklemtoon die krag van dade. Voorbeeld spreek harder as woorde.
9
2. Wat, dink jy, is die rol en potensiaal van jongmense as geestelike leiers in ’n gemeente?
Vir die groepleier Help die jongmense om die volgende raak te sien: Vers 1: Die motivering. Lees ook 1 Timoteus 2:1-2 en 2 Timoteus 1:6-7. Sê vir die groep ons fokus val nie op onsself nie, maar op die gemeente wat daar is om God se wil in die wêreld uit te leef. Wat ons aandryf, is Jesus se verlossingsgenade wat alle mense uit hulle nood en pyn wil red. Vers 2: Die span. Om deel van die span te wees, vra dat jy betroubaar sal wees en die verlossingsboodskap self sal uitleef. Moenie geestelike leierskap sien as ’n posisie nie, maar eerder as ’n rol en ’n taak binne ’n span, waarin ander mense ander take en rolle het. Vers 3: Bly gefokus. Soldate is lojaal. Soldate is uitsluitlik daarop gerig om ander te beskerm. Soldate reageer op bevele, en volg nie hulle eie wil nie. Lees ook 2 Timoteus 3:10-15a. Vers 4: Volg die reëls. Atlete kry ’n oefenplan, volg ’n spesiale dieet en dissiplineer hulleself om volgens reëls te leef. Lees ook 1 Timoteus 4:8 en 12. Vers 5: On the job. Niks sal gebeur as ’n leier nie iets begin doen nie. Geestelike leiers doen wat nodig is. Lees ook 1 Timoteus 5:1-3. Kontekste en omstandighede verskil van gemeente tot gemeente. Neem dit in ag wanneer jy vir die ontmoeting voorberei. Beklemtoon die krag van dade. Voorbeeld spreek harder as woorde.
10
REISJOERNAAL Vir die groepleier
Vra drie van die jongmense om elk een van die aanhalings hier onder te lees. Dit is ook in hulle gesprekgids.
11
Ever since David slew Goliath, the Jewish people have never considered youth as a barrier to lead – JF Kennedy.
12
A leader is someone who helps others do and become more than they ever thought possible. Because good leadership gets things done – Lisa Dewey.
13
Being an effective leader does not always require moving heaven and earth. A leader’s role can vary and be effective in small, yet extremely powerful ways – Lisa Dewey.
14
Vir die groepleier Laat die groep nou oor die vrae hier onder gesels. Dit is in hulle gesprekgids.
15
1. Is dit enigsins belangrik dat jy oor geestelike leierskap moet nadink? Hoekom sê jy so?
16
2. Kan jy vertel van ’n keer toe jy of ander jongmense in julle gemeente of gemeenskap leiding geneem het?
17
3. Waar in ons gemeente of gemeenskap is daar geleenthede vir jongmense om leiers te wees? Is daar iets wat julle keer om leiers te wees? Hoe gaan julle dit hanteer? Die geleenthede en hoeveelheid geleenthede sal uiteraard van situasie tot situasie verskil. Dalk is dit nou ’n goeie tyd om hierdie saak in die gemeente aan te raak. Probeer sover moontlik prakties bly. Drome is goed, maar onrealistiese drome maak jongmense later moedeloos. Daarom moet hulle aan haalbare geleenthede dink. Dit help nie ’n mens maak beloftes aan die jongmense, maar dit realiseer dan nie.
18
BORDER CROSSING Sê vir die groep:
Timoteus was ’n jong man en nie baie gesond nie. Sy ma en ouma was Christene, maar nie sy pa nie. Ten spyte van sy ouderdom, sy omstandighede en sy gesondheid het Timoteus een van die groot leiers van die vroeë kerk geword. Hy was deel van ’n gebeurtenis wat die geskiedenis van die wêreld vir altyd sou verander. Laat die jongmense ’n paar oomblikke nadink oor die vrae hier onder. Dit is ook in hulle gesprekgids. Vra dan vir terugvoering. Moedig hulle aan om hulle mening te gee. Moenie skepties wees oor hulle drome nie.
19
1. Jy kán voor loop op die geloofspad
1. Jy kán voor loop op die geloofspad! Hoe kan jy meer aktief deel word van jou gemeente? 2. Waar sien jy nood in jou lewe raak?
20
3. Hoe kan jy daarby betrokke raak en help?
3. Hoe kan jy daarby betrokke raak en help? Sluit die ontmoeting af met gebed.
Similar presentations
© 2025 SlidePlayer.com. Inc.
All rights reserved.