Presentation is loading. Please wait.

Presentation is loading. Please wait.

ONDERWYSMETODES, -TEGNOLOGIE EN HULPMIDEELS

Similar presentations


Presentation on theme: "ONDERWYSMETODES, -TEGNOLOGIE EN HULPMIDEELS"— Presentation transcript:

1 ONDERWYSMETODES, -TEGNOLOGIE EN HULPMIDEELS
EDM 152 ONDERWYSMETODES, -TEGNOLOGIE EN HULPMIDEELS

2 SKRYF 5 PUNTE NEER VAN ‘N ONDERWYSER WAT ‘N GEWELDIGE INDRUK OP JOU GEMAAK HET
SKRYF 5 PUNTE NEER VAN DIE OPTREDE VAN ‘N ONDERWYSER WAT JOU GEWELDIG TELEURGESTEL HET

3 Gaan ek dissipline handhaaf?
Watter metode? Hoe weet ek dit is reg? Gaan die leerders leer? Gaan ek dissipline handhaaf?

4 EDM HANDEL DUS OOR HOE DIE LEERDERS LEER EN HOE EK (onderwyser) ONDERRIG Hoe los ek die daaglikse probleem op? Sekere beginsels wat moet geld! Dink krities oor wat jy doen en reflekteer daaroor (sal nie altyd werk nie/DIDAKTIESE SOEPELHEID) HOLISTIESE opvoeding van die leerder

5 Administratiewe aspekte en verantwoordelikhede
Datums Groepe in deel en maak ‘n lys Projek Blackboard Sien handleiding (dokument) Werkboek Voorgeskrewe boek

6 Werkskedule

7 KURRIKULUMONTWERP BINNE ’N UGO KONTEKS
Eksterne kragte UGO KURRIKULUMONTWERP UITKOMSTE KONTEKS LEERINHOUD STRATEGIE; METODES, MEDIA ASSESSERING

8 WAT GAAN VAN JOU ’N SUKSESVOLLE ONDERWYSER MAAK?
P (KILLAN) Kennis van jou vak Onderrigmetodes Kritiese denke en probleemoplossingsvaardighede Onderrig- en kommunikasievaardighede Kennis van leerders en wyses van leer

9 Goeie onderrig behels:
Selfkennis en selfregulering Besluitneming Refleksie Toepassing van onderwysnavorsing AKSIE NAVORSING

10 WATTER VAN DIE FAKTORE WAT JY VROEËR NEERGESKRYF HET STEM OOREEN.
Die onderwyser Kennis dra Selfvertroue Effektief kommunikeer Nuuskierig “Committed” toevertrou Passie Geduldig en aanhou Saamwerk Geoganiseerd Optimisties Eties (36-38 Killan) (KLASKAMERBESTUUR) WATTER VAN DIE FAKTORE WAT JY VROEËR NEERGESKRYF HET STEM OOREEN.

11 Skep die omgewing E F K T I W L R NKV UGO INKLUSIEWE ONDERWYS

12 Hoe moet ek my klasse aanbied?
KONSTRUKTIVISME Hoe moet ek my klasse aanbied? AKTIEWE PROSES vra vrae, redeneer, argumenteer, kognitiewe konflikte SIN MAAK verstaan, hoe SOSIAAL werk in groepe, vra vir mekaar vrae GEMEENSKAPLIKE PROSES ko-operatiewe leer BINNE KONTEKS sy leefwêreld DIEP LEER begrip, reflekteer, maak sin BEMAGTIGING

13 Bemagtig/Empowering is really what teaching is all about
Bemagtig/Empowering is really what teaching is all about. Ironically, though, many teachers act as if empowering students means weakening themselves--their authority as both a classroom disciplinarian and a subject-matter authority. But maybe power is like love: the more you give, the more you get.

14 scenario Jy is ‘n nuut aangestelde onderwyser by Put Sonder Water en moet die atletiekbyeenkoms reël. Dit word van jou verwag om die baan uit te meet. Hoe sal jy te werk gaan?

15 IN PRAKTYK ? HOE WERK DIT ? Nuwe idees – VERBIND -met vorige kennis;
Modellering van ʼn komplekse taak en wys leerders die PROSESSE nodig om dit te kan doen- leerders raak onafhanklik; “Scaffolding” om te BOU gee hulp iets wat hulle nie weet nie (en onttrek later) vra vrae, opdragte; Leerders te MOTIVEER- onderwyser help dink wat hulle doen; ARTIKULEER hulle idees (konstrueer maak sin en dan artikuleer hulle)

16 ONTDEKKING- EN PROBLEEMSOPLOSSINGS AKTIWITEITE;
Keuses en opsies oor take projekte; BUIGBAARHEID -konstruktivistiese onderwyser is reaktief laat die leerders hulle lei. AANPASBAAR- akademiese en leerstyle. Verskeidenheid van realiteite nie net een antwoord nie maak SIN MET GEBEURE. REFLEKSIE vergelyk hulle oplossings met ander(belangrike aspek van leer)

17 Faktore wat kan bydrae tot “nie-gereedheid” Bl 39 Killen
Kognitiewe ontwikkeling Taal en taal ontwikkeling Fisiese Emosionele Selfvertroue Motivering Voorafkennis-graad 10 aanpassing Gesingheid jeens skool SITUASIE ANALISE

18 WIE ONDERRIG EK (VOO-FASE) (39-42:Killan)
Wie ek onderrig is bevindings wat berus op die ontwikkelingsfases van Piaget- ʼn Sweedse sielkundige Handel oor hoe kinders ontwikkel en leer (observasie van leerders) Hoe dink kinders? Word gekyk na die wyse van hoe kinders probleme oplos Wat gebruik kinders om te leer/ take uit te voer Volgens Piaget vind leer in VIER fases plaas.

19 Hierdie ONTWIKKELINGSFASES en die gereed van die kind is van kardinale belang –dit beïnvloed die KEUSE van die metodes wat gebruik word asook die GESOFISTIKEERDHEID van die media wat gebruik sal word VOO-fase Voorskools

20 EERSTE FASE (0-2) Neem kennis deur aktiwiteite en sensoriese inligting
Vorm interne mentale voorstellings Sensoriese-motoriese fase

21 VOOR OPERASIONELE FASE(2-7)
Internaliseer Mentaal om dinge voor te stel Bewaringsaspek (vloeistof in houers) Sentreer fokus op een aspek Omkeerbaarheid (7+5= 12/ 12-7=5) Persepsies/herroep vorige gebeure

22 KONKRETE OPRASIONELE FASE(7-12)
Erken die logiese stabiliteit van die fisiese wêreld Elemente kan verander en eienskappe behou Klassifiseer Vaardighede om met die bekende om te gaan.

23 VOOR OPERASIONEL FASE (12-OUER)
Skep verskillende situasie vir ‘n gegewe situasie in ‘n sistematiese wyse Verbeel, skep ‘n denkbeeldige beeld Analiseer

24 Wat moet die onderwyser doen?
Vygotsky Sone van proksimale ontwikkeling M.a. w maak die gaping tussen wat die leerder moet doen en kan doen kleiner Sosiale konstruktivistiese benadering Samewerking Akkommodeer van alle leerders (Wie? Hoe?) Vgl met Konstruktivisme ,UGO, verwagtinge van die NKV

25 LEERSTYLE EN VEELVULDIGE INTELLIGENSIES
Hoekom moet ek aanpas en van verskillende metodes gebruik maak? LEERSTYLE EN VEELVULDIGE INTELLIGENSIES Taktiele 37% Auditief 24% Visueel 29% WIE IS JY?

26 VEELVULDIGE INTELLIGENSIES
KAN NIE NET EEN ONDERRIG METODE GEBRUIK NIE

27

28

29


Download ppt "ONDERWYSMETODES, -TEGNOLOGIE EN HULPMIDEELS"

Similar presentations


Ads by Google