Presentation is loading. Please wait.

Presentation is loading. Please wait.

NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 28 Februarie

Similar presentations


Presentation on theme: "NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 28 Februarie"— Presentation transcript:

1 NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 28 Februarie 2 1 6 6
Gemeente – Algemeen -Dank GOD vir Radiokansel & al die ander radiostasies wat SY Naam groot maak -Bid vir die gemeente se werksaamhede en elkeen wat ook leiding neem in die gemeente -Bid vir die eredienste, voorsang-groepie en ons predikante NG Gemeente Vaalpark Gebedsbulletin No. 09 van 2016 Voorbidding Dank Gebede Bid asb vir Janine Vorster– sy het ons gebede nodig Bid asb vir gebroke huwelike – daar is baie egskeidings Bid asb saam vir Eskom & sy werkers – ons het dit baie nodig Bid asb vir eenheid & herlewing in ons dorp & in ons land SA Bid asb vir al die moorde & inbrake in ons omgewing & land Bid asb vir al die verslaafdes – hulle het elke gebed bitter nodig Bid vir Lottie Conradie–sy het ‘n siekte wat haar senuwees aantas Bid asb vir Martie Serfontein – het nogsteeds gebed nodig Bid asb vir Jasper v Zyl – hy het kanker Bid asb vir Chanté Pieterse – sy het Leukemie kanker Bid asb vir Corrie Oberholzer – hy het kanker Bid asb vir Zack Dreyer –emosionele ondersteuning Bid asb vir Johan Steyn – hy het genesing nodig Bid asb vir Altie vd Merwe – hy het kanker Bid asb vir Serge Degua – gaan vir ‘n operasie Bid asb vir Hannelie Kleynhans – sy het gebed nodig Bid asb vir Jessica Brown – sy het Brown sindroom in haar een ogie. Sy is nog te klein vir ‘n operasie – kleindogter van André & Martie Jooste Bid asb vir Maria Steyn – bid vir genesing Bid asb vir James Vermaak – bid vir herstel van sy longe Bid asb vir Joey Prinsloo – sy is baie siek Bid asb vir Henriette Smit – bid vir spoedige herstel -Dankie HERE vir U groot genade & my gesondheid -Dankie HERE vir elke nuwe dag wat U my skenk -Dankie HERE dat U, U ENIGSTE SEUN gestuur het om vir my aan die houtkruis te sterf -Dankie HERE dat ek kan sit, opstaan, loop, lag, ruik, hoor, proe , redeneer & omgee, & dankie HERE dat U altyd daar is vir my -Dankie my GOD vir elke gebed wat gebid word & vir elke gebed wat U verhoor. Dankie my GOD dat U ons hand nooit sal los nie. - Dankie vir U wondergroot genade. Amen! 28 28 Februarie 2 1 6 6 Deon Serfontein Tel: (016) Sel: Die HERE KAN ALLES doen . . . Openbaring, sê vir ons dat God op die troon van die heelal sit en dus almagtig is. Tog gebeur slegte dinge! Dit gebeur nie omdat God nie die mag het om met die slegte dinge af te reken nie; Hy kan en gaan dit in elk geval met die laaste oordeel doen. En nou, hier kom die deel wat ons as mens nie so lekker begryp nie! Dit is eerder ʼn geval dat God in sy almag besluit het om hierdie slegte dinge toe te laat om hulle loop te neem. Iemand het eendag gesê – die lewe gebeur. As ons nou sou vra waarom God dit toe laat, loop ons in ons eie beperkinge vas. Ons is nie God nie en weet ook nie wat God weet nie. God is nie mens nie en ons is nie God nie! Hy is soveel groter as ons dat ons nie moet dink ons weet alles van Hom nie. Lees ook Rom. 11:33 – 36. Hy redeneer buitendien nie soos ʼn mens nie omdat Hy baie verder kyk en baie meer weet as ons. Daarom moet ons nie te veel vrae vra as dit by God kom nie, want ons gaan nie al die antwoorde nou kry nie. Ons moet eerder net weet: God is almagtig, maar juis daarom gebruik Hy ook sy almag soos Hy wil. Ons moet Hom nie probeer voorskryf nie. Nee, ons moet eerder rustig en gelowig op Hom bly vertrou. Aanhaling vir die week kom uit Stephan Joubert se boek, ”My lewe in God se Wil” dagstukkie 16 Febr.: “Om agter Jesus aan te stap, is al opsie wat daar binne God se wil vir voornemende navolgers is. Dis óf dissipelskap óf niks. Dis of voltyds of glad nie. Middelpaaie is daar nie. Skofwerk is nie ʼn opsie op Jesus se roete nie. 24 uur per dag en voltyds is al manier.” SELFBEHEERSING… Wat ek bedoel, is dit: Laat julle lewe steeds deur die GEES van GOD beheer word, dan sal julle nooit swig voor begeertes van julle sondige natuur nie. Galasiërs 5:16 GROOT WAARHEID . . . “Waar die hart van vol is, loop die mond van oor Lukas 6:45 Gedagte vir die week : Help die medegelowiges in hulle nood, en lê julle toe op gasvryheid Romeine 12:13 Onthou om te onthou . . . Datum “Topic” Plek 11 Mar 2016 Frank Opperman NG Kerk Die Klaagliedere van Ds Tienie Benade – hierdie is regtig ‘n aand wat jy nie mag of kan misloop nie. Besrpeek jou plek nou!! Everyday when you wake, remind yourself that there are better things to be done in life. Put in your best and seek to grow in every way. Eventually you will find the life of your dreams! Rig gebedsbulletin versoeke direk aan Deon Serfontein of handig by Kerkkantoor in.


Download ppt "NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 28 Februarie"

Similar presentations


Ads by Google