Presentation is loading. Please wait.

Presentation is loading. Please wait.

Die nitty-gritty van volg

Similar presentations


Presentation on theme: "Die nitty-gritty van volg"— Presentation transcript:

1 Die nitty-gritty van volg
Net God Eksodus 20:1-3 Die Rus en sy kruis Al wat ek oor is dit, Dit is niks, maar aan die anderkant is dit alles!

2

3 heerlik is waar U regeer; hemels is u majesteit;
LB 190 : 1 Grote God, aan U die eer! heerlik is waar U regeer; hemels is u majesteit; heilig u geregtigheid. U wat alles onderhou, U is ewig en getrou.

4 word aan toeval oorgelaat: Bokant ons begrip, verstand,
LB 190 : 3 U, oor alles God en Hoof, open oë van geloof dat ons sien, geen goed of kwaad word aan toeval oorgelaat: Bokant ons begrip, verstand, hou U al wat is in stand.

5

6 Sy almag ken geen perke; Heer is Sy Naam, volmaak Sy skeppingswerke;
LB 198 : 1 God is my lied, Sy almag ken geen perke; Heer is Sy Naam, volmaak Sy skeppingswerke; die groot heelal is Sy gebied.

7 ek sien U goedheid, oral, troue Vader – U lof sal op my lippe bly.
LB 198 : 2 Niks is van my, dis alles U genade; ek sien U goedheid, oral, troue Vader – U lof sal op my lippe bly.

8 Want niemand kan soos Hy ‘n redder wees nie – aan Hom my lof,
LB 198 : 3 Waar God gebied, sal ons geen onheil vrees nie. Want niemand kan soos Hy ‘n redder wees nie – aan Hom my lof, aan Hom my lied.

9

10 VOTUM EN SEËNGROET

11 VERWELKOMING en AFKONDIGINGS
Ons nooi almal uit na ons Familie Nagmaal volgende Sondag

12 VERWELKOMING en AFKONDIGINGS
17:30-20:00

13 OFFERGAWES

14 Bring lof aan die Vader, verheerlik die Seun,
LB 205 : 1 Bring lof aan die Vader, verheerlik die Seun, vir liefde, genade, verlossing en steun, dat elkeen wat glo nie verlore mag gaan maar ewig voor Hom as verloste kan staan. Loof die Heer, loof die Heer! Sing, gelowiges, saam! Prys sy heilige Naam! Hy kom uit genade ons sondes versoen dat ons Hom vrymoedig ons Vader kan noem.

15 Ons lof aan die Skepper wat altyd getrou
LB 205 : 2 Ons lof aan die Skepper wat altyd getrou sy kerk hier bewaar, dit vernuwe en bou; ons bly inspireer en ons stuur deur sy Gees om sout en om lig vir die wêreld te wees. Loof die Heer, loof die Heer! Sing, gelowiges, saam! Prys sy heilige Naam! Hy kom uit genade ons sondes versoen dat ons Hom vrymoedig ons Vader kan noem.

16

17 groot is u troon, U is steeds met lof omring!
LB 169 : 1 Heilig, heilig, heilig, Heer, God Almagtig, groot is u troon, U is steeds met lof omring! liefderyk, genadig - U troon is steeds met lig en lof omring!

18 groot is u Naam - U die Vader, Seun en Gees. Grote God, ons eer U,
LB 169 : 2 Heilig, heilig, heilig, Heerser vir ewig; groot is u Naam - U die Vader, Seun en Gees. Grote God, ons eer U, met u hele skepping. U wat in liefde God regverdig is.

19 groot is u guns, want U buig U tot ons neer!
LB 169 : 3 Heilig, heilig, heilig, Heer, so weldadig, groot is u guns, want U buig U tot ons neer! magtig en genadig. U was en is en sal vir ewig wees.

20

21 DOOP Sakrament word bedien aan
RENÉE FRANCOIS DIRK Dogter van Seun van OELOFF & ANDRIËTTE NICO & GERDA BADENHORST VAN RENSBURG

22 Jesus neem ons kleine kinders met ‘n hart vol liefde aan;
LB 293 : 1 Jesus neem ons kleine kinders met ‘n hart vol liefde aan; niemand mag dit ooit verhinder dat ons vry na Hom toe gaan. Loof die Here, loof Hom almal! Halleluja! Amen!

23

24 OELOFF en ANDRIËTTE Ons glo dat al is ons en Renée stukkende mense wat foute maak, behoort ons nog steeds aan God omdat Hy vir ons eerste lief was en nog is. Daarom wil ons graag hê dat sy ook gedoop moet word om so te bevestig dat sy al klaar deel is van die Familie van Christene, en slegs in die hemel kan kom as sy weer gebore word deur SELF Jesus as persoonlike Verlosser aan te neem.

25 * Ons glo dat dit wat die Bybel vir ons leer, en soos ons dit hier met
mekaar deel, vir ons alles leer van wat ons nodig het om te weet hoe baie God vir ons liefhet en Hy vir ons sorg. * Ons belowe om aan Renée al hierdie dinge so goed as wat ons kan te verduidelik en deur ons lewens te wys.

26

27 NICO EN GERDA Ons glo dat al is ons en Francois stukkende mense wat foute maak, behoort ons nog steeds aan God omdat Hy vir ons eerste lief was en nog is. Daarom wil ons graag hê dat hy ook gedoop moet word om so te bevestig dat hy al klaar deel is van die Familie van Christene, en slegs in die hemel kan kom as hy weer gebore word deur SELF Jesus as persoonlike Verlosser aan te neem.

28 * Ons glo dat dit wat die Bybel vir
ons leer, en soos ons dit hier met mekaar deel, vir ons alles leer van wat ons nodig het om te weet hoe baie God vir ons liefhet en Hy vir ons sorg. * Ons belowe om aan Francois Dirk al hierdie dinge so goed as wat ons kan te verduidelik en deur ons lewens te wys.

29

30 Familie Ons as familie belowe dat ons die ouers sal ondersteun en sal
help om al hierdie dinge te doen. Ons belowe ook dat ons aan hul kinders sal help verduidelik en dat ons ook deur ons lewens vir hulle 'n voorbeeld sal wees van God se liefde.

31 Gemeente Ons belowe dat ons die ouers sal ondersteun en help om al
hierdie dinge te doen. Ons belowe dat ons aan hul kinders sal help verduidelik hoekom ons leef soos ons leef en doen wat ons doen, sodat hulle verstaan hoe lief God hulle het.

32

33

34

35 Jesus gee aan ons Sy seën, lei ons op die regte pad.
LB 293 : 3 Jesus gee aan ons Sy seën, lei ons op die regte pad. En ons weet dat Hy ons liefhet: Hy het self ons hand gevat. Loof die Here, almal, altyd! Halleluja! Amen!

36

37 3. Heil’ge Gees, ons Trooster,
LB 179 1. Vader in die hemel, U beheer ons lewe, Ons aanbid U. 2. Jesus Christus, Redder, 3. Heil’ge Gees, ons Trooster,

38

39 Eksodus 20:1-3 Toe het God hierdie woorde….

40 Net God God alleen Alleen God God alles Alles God

41 Wat in gemeen? Multi tasking?

42 Multi tasking?

43 Multi tasking?

44 Multi-hart? Multi-aanbidding Multi-fokus

45 Hoekom gee God hierdie familiespore?
Ons behoort aan Hom Seuntjie wat sy bootjie gebou het en wat toe dit moes terugkoop Jy is nou dubbeld myne: ek het jou gemaak en gekoop God het ons gemaak en bevry

46 Hoekom gee God hierdie familiespore?
Baie ander gode? . The Egyptians, and other neighbouring nations, had many gods, the creatures of their own fancy, strange gods, new gods; this law was prefixed because of that transgression, and, Jehovah being the God of Israel, they must entirely cleave to him, and not be for any other, either of their own invention or borrowed from their neighbours. This was the sin they were most in danger of now that the world was so overspread with polytheism, which yet could not be rooted out effectually but by the gospel of Christ. ALL of Israel’s neighbors were Pagans – that is, they worshipped lots of different gods. People believed that certain gods ruled certain geographic areas or natural phenomenon. There were “national gods” The Philistines had Dagon The Moabites’ had Chemosh The Ammonites’ had Molech. But they didn’t just worship their national god. They also had fertility gods storm gods, sun gods, sea gods There were all kinds of gods And they all had to be kept happy And while a person or nation may have a “favorite” god, they certainly wouldn’t think of narrowing their worship to just one. If the god or gods of another nation seemed to have power, then you could add that god to your collection. You see the Philistines try to do this in 1 Samuel 5, after they capture the Ark of God from Israel. After the Philistines had captured the ark of God, they took it from Ebenezer to Ashdod. Then they carried the ark into Dagon’s temple and set it beside Dagon. When the people of Ashdod rose early the next day, there was Dagon, fallen on his face on the ground before the ark of the LORD! They took Dagon and put him back in his place. But the following morning when they rose, there was Dagon, fallen on his face on the ground before the ark of the LORD! His head and hands had been broken off and were lying on the threshold; only his body remained. Eventually, the Philistines decided they would be better off if they sent the Ark back to Israel, but I think that little story illustrates this first commandment: “Worship no god but ME.” Die God van Israel het by hulle versameling van gode gepas nie

47 Hoekom gee God hierdie familiespore?
Geblurde lewe Verkyker-intrige in die wildtuin: normale verkyker wat elke keer gefokus moet word, aangepas moet word. Infocus-verkyker wat klokslag in-fokus is, duidelike beeld Jesus se bergrede: Matt 5:8

48 Hoekom gee God hierdie familiespore?
Gelukkig is die wie se hart volkome op God gerig is, want hulle sal God sien! (rein van hart) Matt 5:8 Verkyker-intrige in die wildtuin: normale verkyker wat elke keer gefokus moet word, aangepas moet word. Infocus-verkyker wat klokslag in-fokus is, duidelike beeld Jesus se bergrede: Matt 5:8 Met hulle ganse harte

49 Hoekom gee God hierdie familiespore?
Alle eer behoort aan Hom The sin against this commandment which we are most in danger of is giving the glory and honour to any creature which are due to God only.. This prohibition includes a precept which is the foundation of the whole law, that we take the Lord for our God, acknowledge that he is God, accept him for ours, adore him with admiration and humble reverence, and set our affections entirely upon him. In the last words, before me, it is intimated, God bestaan nie uit bietjie van hierdie God en bietjie van daardie God nie. (celebrities wat hulle Godbewussyn “customize” soos dit hulle pas.

50 Alle eer behoort aan Hom
Bv. Trots Self-eer maak god van onsself Bv. Begeerte Status/self Maak god van geld Pride makes a god of self, covetousness makes a god of money, sensuality makes a god of the belly; whatever is esteemed or loved, feared or served, delighted in or depended on, more than God, that (whatever it is) we do in effect make a god of. Hoekom gee God hierdie familiespore?

51 Hoekom gee God hierdie familiespore?
Hy wil ons lei Op hierdie spore, ontdek ons die lewe as familie. Ontdek ons ons vryheid

52 Totale oorgawe Liefde vir God Afhanklik van God Vrees vir God
Diens aan God Bly-wees in God Waaroor gaan dit nog? Ek dink dit gaan oor God wat Homself totaal gee, en wat alles van ons vra. Hoekom gee God hierdie familiespore?

53 Families na God se hart Ongeag stadiums van ontwikkel
God as fondament Christene word nie gebore, maar weer-gebore

54 Deutronomium 6:4-5 Luister Blanco, Die Here is ons God
Hy is die enigste Here. Daarom moet ons die Here ons God liefhê, met hart en siel, met al ons krag Deutronomium 6:4-5

55 Net God Die Rus en sy kruis Al wat ek oor is dit,
Dit is niks, maar aan die anderkant is dit alles!

56

57 Ons as gemeente bely Voorganger: Ons glo dat die Here aan NG Gemeente Blanco ‘n spesifieke visie gegee het. Ons glo verder dat ons Drie-Enige God met hierdie visie aan ons as gemeente en elke gelowige wat aan die gemeente verbind is, ‘n spesfieke roeping gee vir die tyd en konteks waarin ons daagliks leef.

58 DIE GEMEENTE ANTWOORD HARDOP:
ONS WIL ‘N TUISTE WEES WAAR ONS - - OMGEE VIR MEKAAR, - GOD DRIE-ENIG AANBID, - UIT GOD SE WOORD LEER, - EN DIENSBAAR LEEF.

59 Gemeente antwoord hardop: JA
Voorganger: ONS ONTVANG GOD SE LIEFDE SODAT ONS KAN GEE EN GOD SE OMGEE NA BINNE EN BUITE GRENSLOOS KAN UITLEEF. Gemeente antwoord hardop: JA

60 Gemeente antwoord hardop: JA
Voorganger: ONS ERKEN MEKAAR SE UNIEKE STYL VAN AANBIDDING EN BELEWING VAN GOD WANNEER ONS BID, MUSIEK MAAK EN SING, DANS EN DRAMATISEER, WANNEER ONS SAAM IS OF IN STILTE ALLEEN IS. Gemeente antwoord hardop: JA

61 Gemeente antwoord hardop: JA
Voorganger: ONS LEEF ELKE DAG MET DIE WOORD AS FONDAMENT SODAT ONS KAN LEER EN VERSTAAN WIE GOD IS, WIE ONS IS, EN HOE ONS GLO. DAAROM WORD ONS TOEGERUS EN RUS SELF ANDER TOE OM ONS GELOOF IN GOD EN DIE WÊRELD UIT TE LEEF. Gemeente antwoord hardop: JA

62 Gemeente antwoord hardop: JA
Voorganger: MET ONS WOORDE EN DADE LEEF ONS ELKE DAG DIE LIEFDE VAN JESUS CHRISTUS UIT WAAR DAAR NOOD IS IN ONS GEMEENTE, IN ONS OMGEWING EN TOT IN DIE UITHOEKE VAN DIE WêRELD. DIT IS HOE ONS WIL DIEN. Gemeente antwoord hardop: JA

63

64 Eer aan die Vader Eer aan die Vader, wat alles gemaak het;
eer aan die Seun, ons Verlosser en Vriend; eer aan die Gees wat ons lei in die waarheid - aan God Drie-enig ons lof en ons lied.

65 Ere aan God! Die Heer van alle here woon ook in ons deur sy Woord en sy Gees. Gee ons die liefde, geloof en vertroue om u gehoorsame kinders te wees.

66 LB 207 : 4 Maak ons, o Heer, u getroue getuies dat ons met vreugde dit oral vertel: Christus, oorwinnaar oor dood en oor chaos, Hy ken ons nood, Hy kom red en herstel.

67 Ere aan God! Die Heer van alle here woon ook in ons deur sy Woord en sy Gees. Gee ons die liefde, geloof en vertroue om u gehoorsame kinders te wees.

68

69 AMEN


Download ppt "Die nitty-gritty van volg"

Similar presentations


Ads by Google