Presentation is loading. Please wait.

Presentation is loading. Please wait.

Gen. 39:9 “Daar is niemand wat in hierdie huis meer gesag het as ek nie. Meneer het niks van my teruggehou nie, behalwe vir u, want u is sy vrou. Hoe.

Similar presentations


Presentation on theme: "Gen. 39:9 “Daar is niemand wat in hierdie huis meer gesag het as ek nie. Meneer het niks van my teruggehou nie, behalwe vir u, want u is sy vrou. Hoe."— Presentation transcript:

1

2 Gen. 39:9 “Daar is niemand wat in hierdie huis meer gesag het as ek nie. Meneer het niks van my teruggehou nie, behalwe vir u, want u is sy vrou. Hoe kan ek so 'n verkeerde ding doen? Ek sal mos teen God sondig!”

3 Ps. 51:6 “Teen U alleen het ek gesondig, ek het gedoen wat verkeerd is in u oë. U uitspraak is dus reg en u oordeel regverdig.

4

5 Jer. 3:1-3 “Die Here vra: Mag 'n man as hy van sy vrou skei en sy hom verlaat en 'n ander man se vrou word, na haar toe teruggaan? Sou die land nie vreeslik verontreinig word nie? En jy wat by so baie minnaars geslaap het, wil jy na My toe terugkom? vra die Here.

6 Kyk op na die heuweltoppe: waar het jou minnaars nie by jou geslaap nie? Langs die paaie het jy vir hulle gesit en wag soos 'n Arabier in die woestyn, en jy het die land verontreinig met jou onsedelikheid, met jou slegte gedrag.

7 Daarom het Ek die reënbuie teruggehou en het die vroeë reëns nie gekom nie, maar jy het soos 'n hoer geen berou getoon nie, jy het geweier om jou te skaam.”

8

9 Ef. 5:12 “Dit is 'n skande om selfs te praat oor die dinge wat die ongehoorsame mense in die geheim doen.”

10

11 Hebr. 11:25 “Hy het verkies om liewer sleg behandel te word saam met die volk van God as om die kortstondige genieting van sonde te hê.”

12

13 Spr. 5:22 “Die oortreding van die goddelose agterhaal hom, hy draai hom vas in sy sonde.”

14 II Pet. 2:19 “Hulle belowe vryheid aan hierdie mense, al is hulle self slawe van die verderf; want as iets jou in sy mag het, is jy sy slaaf.”

15 II Pet. 2:20-22 “Mense wat van die besmettinge van die wêreld vrygekom het deurdat hulle ons Here en Verlosser, Jesus Christus, leer ken het, en wat weer daarin vasgevang en daardeur oorweldig word, is aan die einde slegter daaraan toe as aan die begin. Dit sou vir hulle beter gewees het as hulle die wil van God nie leer ken het nie as dat hulle dit wel leer ken het en daarna afgewyk het van die heilige gebod wat aan hulle oorgedra is.”

16 Rom. 6:23 “Die loon wat die sonde gee, is die dood”

17 “I fear we do not suffeciently realize the extreme subtlety of our soul’s desease. We are too apt to forget that temptation to sin will rarely present itself to us in it’s true colours...Sin rarely seems sin at its first beginnings” J.C. Ryle

18

19 “Those who tolerate sin in what they think to be little things, will soon indulge it in greater matters” Charles Spurgeon

20 Jak. 1: “Maar 'n mens word verlei deur sy eie begeertes wat hom aanlok en saamsleep. Daarna, as die begeertes bevrug geraak het, bring dit die sonde voort; en as die sonde ryp geword het, loop dit uit op die dood.”

21 PS. 139: “Deurgrond my, o God, deurgrond my hart, ondersoek my, sien tog my onrus raak. Kyk of ek nie op die verkeerde pad is nie en lei my op die beproefde pad!”

22 “The more my heart is taken up with Christ, the more do I enjoy practical deliverance from sin’s power” H.A. Ironside


Download ppt "Gen. 39:9 “Daar is niemand wat in hierdie huis meer gesag het as ek nie. Meneer het niks van my teruggehou nie, behalwe vir u, want u is sy vrou. Hoe."

Similar presentations


Ads by Google