Presentation is loading. Please wait.

Presentation is loading. Please wait.

Eet, drink en wees vrolik……..

Similar presentations


Presentation on theme: "Eet, drink en wees vrolik…….."— Presentation transcript:

1 Eet, drink en wees vrolik……..

2 Toe nou nie so ‘n goeie idee nie.....

3 Hoekom die onderwerp???????? Gemeenskap het ‘n probleem – dink dit is OK. Statisties baie meer as gemiddeld. Sosialiseer. “Kuier” - ander inhoud gekry. NB – ons kinders leer die gedrag aan. Kinders se brein hanteer dit anders.

4 Wanneer laas was u by ‘n partytjie/ gesseligheid/ braai – net gekuier
? Wanneer laas was u by ‘n partytjie/ gesseligheid/ braai – net gekuier. Geen alkohol? ? Sosialiseer jy sodat jou ouers dalk skaam sou kry sou hulle nog leef? ? Wat is jou drankrekening pm? ? Sal jy graag wil he jou kinders moet alkohol gebruik soos jy gebruik? ? Het jy soms of sekere tye ‘n dringende begeerte na alkohol? ? Het jy al ooit besluit jy moet minder drink? ? Beinvloed dit jou alledaagse gang van jou lewe? ? Het jou kinders dalk al hand uit geruk?

5 2 FAKTORE: 1. Daar is 4 vrae wat die psigiatriese vereniging vra as leiding of iemand dalk ‘n “probleem”/ geklasifiseer kan word as alkoholis: Dink jy dat jy minder behoort te drink? Word jy kwaad as mense jou drankverbruik kritiseer? Voel jy ooit skuldig oor jou drankverbruik? Het jy soggens behoefte aan drank? Indien jy bevestigend op enige – of selfs net die laaste vraag antwoord, is daar ‘n sterk moontlikheid dat jy ‘n probleem het.

6 Maak grootte ‘n verskil?!
Het al die bg glase min of meer dieselfde hoeveelheid alkohol persentasie in?

7 Yep! 350ml Bier 250ml Wine Cooler 150ml Wyn 30 – 50ml Handehout
Omtrent 29ml/ 1 eenheid alkohol is teenwoordig in … 350ml Bier 250ml Wine Cooler 150ml Wyn 30 – 50ml Handehout

8 FAKTOR 2:Kom ons vergelyk onsself…… “Binge drinking…”
5 of meer eenhede vir mans 4 of meer eenhede vir dames Dalk nie so algemeen as ons dit graag wil maak nie????? 70% studente in Amerika drink minder as bg en baie nooit. Met die orige 30% wat dit minder as 1x p.m. doen..

9 5 Tipes alkoholisme Tipe 1: die persoon drink om ‘n diep gestelde probleem soos angs of depressie te probeer verlig. Tipe 2: die persoon is nie noodwendig verslaaf nie – maar sy aanhoudende drinkery het fisiese en emosionele gevolge op sy liggaam. Tipe 3: die tipe kan lank niks drink nie en is gemaklik daarmee, maar as hy die dag drink, drink hy onbeheers gewoonlik tot hy of die drank op is. Tipe 4: die tipe word selde dronk – maar hou heeldag aan om die glas op te vul. Tipe 5: die tipe drink periodiek, maar dan tot hy bewusteloos is.

10

11

12 Beteken dit ek moet ‘n geheel onthouer word?
Lees: 1 Tim 5:23 Spreuke 31:6 Nee – net verantwoordelik wees! Miskien is dit dalk tyd om te herevalueer – waar staan ek? En watter voorbeeld stel ek?

13 Sp 23:19-36 In u kleingroep – lees die gedeelte deur – wat se die deel vir u prakties oor drank? Hoe kan ons dit toepas vandag? Gebruik ander woorde.

14 Gevaartekens: Drink om dronk te word Drink alleen
Kan nie wag om tuis te kom….. Gebruik alchohol vir stress ontlading Persoonlikheidsveranderinge vind plaas Begin risiko’s neem as gedrink het, bv bestuur, selfmoordneigings ens. Dikwels in die moeilikheid Beinvloed vrou/ man/ kinders negatief en lei dikwels tot struweling Familiegeskiedenis

15 Is drank per se net sleg? Lees Luk 10:34 Joh 2:3, Job 1:13,18, Lev 23:13
Wat leer Spreuke 20:1 ons? Lees Jes 5:11,12,22 en 28:7-12 en Hos 4:11 Wat impliseer die teksgedeeltes?

16 Is daar soms geleenthede wanneer 'n mens jou kan en selfs moet weerhou van drank? 1 Kor 8:1-13 (9) ((drank?Lees Lev 10:9 Eseg 44:21.)) Is dit nie dalk skynheilig nie? ?????????????????????????

17 As drank nie per se verkeerd is nie – maar wel misbruik kan word: watter beginsels kan ons vir onsself neerle, of ander mee help? 1. 2. 3. 4.

18 1. Maak drank jou regtig sexy?
2.Bou drank regtig jou karakter?

19 Is drank regtig so skadeloos? Dink almal dit is altyd snaaks?

20 Leiding uit die Woord: Hand 2:13 Lev 10:9 Deut 14:26 Rig 13:7
Ps 69:12/13 Sp 20:1 Sp 23:30 Jes 28:7 Hab 2:15 Efes 5:18

21 Hulplyn Vir jouself: DOEN iets. Maak ‘n besluit.
Maak seker die versoeking is vir die 1ste 3 weke nie daar nie. Ondersteun ander Vertrou iemand Praat met mekaar Moenie ooit veroordeel nie AntiBooze – huisdokter AntiBooze implantaat – Dr Kirsten Kliniek/ Geheel ondersteuning/ Selferkenning


Download ppt "Eet, drink en wees vrolik…….."

Similar presentations


Ads by Google