Presentation is loading. Please wait.

Presentation is loading. Please wait.

Vennootskap van Gestuurde Gemeentes

Similar presentations


Presentation on theme: "Vennootskap van Gestuurde Gemeentes"— Presentation transcript:

1 Vennootskap van Gestuurde Gemeentes
Church Innovations Institute in vennootskap met SAVGG

2 Vennootskap van Gestuurde Gemeentes
“Everyone I know who works in churches knows there is trouble.” - Transforming Churches by Loren Mead

3 “Hoe kan ons gemeente ‘n teken en instrument van God se toekoms wees?”
Ons het behoefte aan vennote wat met dieselfde vraag worstel.

4 65 gemeentes in 5 clusters in Suider-Afrika
Wes-Kaap: 22 gemeentes Namibië: 8 gemeentes Gauteng: 11 gemeentes Oos-Kaap: 8 gemeentes Suid-Kaap: 16 gemeentes NGK, VGK, Metodiste, Lutherane en Anglikane neem reeds deel. 4 nuwe clusters begin in 2005

5 Vennootskap van Gestuurde Gemeentes
‘n Vennootskap van diverse gemeentes op ‘n gedeelde reis van instandhouding na gestuurdheid

6 Om saam te luister na God se spesifieke roeping vir ons
Om deur God gestuur te word Deur die Heilige Gees bekragtig te word om deel te neem aan God se missie in die wêreld: Sodat beide ons uitreik en ons gemeentelike lewe ‘n getuienis vir Jesus Christus kan wees Aksiestappe om met die reis te begin….

7 …die konteks waarbinne ons gemeentes vandag leef verander voortdurend
…die konteks waarbinne ons gemeentes vandag leef verander voortdurend. David Bosch beskryf dit as ‘n verskuiwing van Christendom na Post-Christendom. Dit het ingrypende implikasies vir die voorveronderstellings en fokus van gemeentes se bediening.

8 Christendom Voorveronderstellinge
Kultuur is Christelik Kerk is sentraal en beheer die gemeenskap Gemeentes=kudde wat die christendom Instandhou Bediening= hatching, matching and dispatching

9 Daar word beweer dat meer as 80% seiljag-eienaars nooit verder as 20km van die hawe vaar nie, ten spyte van die feit dat die jag gekoop en onderhou word om eendag‘n wêreldreis te onderneem - in die christendom paradigma is dit die pynlike waarheid van gemeentes - ons hou die gemeente in stand ter wille van God se groot opdrag, maar onderneem nooit werklik die reis nie.

10 Post-christendom In die post-christendom era het die voorveronderstellings van die christendom verval Dit beteken nie die einde van die kerk nie, maar wel dat ons sal moet kennis neem van wat verander het Ons kan nie kies of ons in ‘n christendom wêreld wil leef of nie, dit is die wêreld waarheen God ons stuur.

11 Post-christendom werklikheid van mense se ervaring van die kerk en die geloof
Bybels ongeletterd Ritueel onkundig Baie self bewus Trauma of stres Wantrou die instituut Gebrekkig gedefinieerde spirituele honger Beskaming/Shame

12 Wat Beteken dit om Gestuur te wees en hoe verskil dit van gemeentewees soos wat ons dit ken

13 ‘n “Goeie kerk”, maar net vir ons Gestuurde kerk
III Toedeur gemeenskap ‘n “Goeie kerk”, maar net vir ons IV Gestuurde kerk Gemeentelike lewe en uitreik gefokus op God se sending I Klub of geestelike vulstasie Bevredig my behoeftes II Kerk met ‘n sending Gefokus op evangeli-sasie en/of sosiale aksie

14 1. Klub of geestelike vulstasie

15 ‘n “Goeie kerk”, maar net vir ons Gestuurde kerk
III Toedeur gemeenskap ‘n “Goeie kerk”, maar net vir ons IV Gestuurde kerk Gemeentelike lewe en uitreik gefokus op God se sending I Klub of geestelike vulstasie Bevredig my behoeftes II Kerk met ‘n sending Gefokus op evangeli-sasie en/of sosiale aksie

16 3. Toe-deur gemeenskap

17 ‘n “Goeie kerk”, maar net vir ons Gestuurde kerk
III Toedeur gemeenskap ‘n “Goeie kerk”, maar net vir ons IV Gestuurde kerk Gemeentelike lewe en uitreik gefokus op God se sending I Klub of geestelike vulstasie Bevredig my behoeftes II Kerk met ‘n sending Gefokus op evangeli-sasie en/of sosiale aksie

18 2. Kerk met ‘n sending

19 ‘n “Goeie kerk”, maar net vir ons Gestuurde kerk
III Toedeur gemeenskap ‘n “Goeie kerk”, maar net vir ons IV Gestuurde kerk Gemeentelike lewe en uitreik gefokus op God se sending I Klub of geestelike vulstasie Bevredig my behoeftes II Kerk met ‘n sending Gefokus op evangeli-sasie en/of sosiale aksie

20 4. Gestuurde kerk

21 Wat word van ‘n predikant verwag in die eerste drie soorte kerke?

22

23 In ons huise … oorkant die straat … reg oor die wêreld
Gestuur Ons wil in God se sending van versoening, herstel, en verlossing van ‘n wêreld wat God se genade nodig het, deelneem. Ons beoefen geloofsonderskeiding om spesifiek te ontdek hoe God ons stuur, sodat ons beter vennote vir mekaar in God se diens kan wees (Luk 10). Die sendingveld is nie meer net in vreemde lande nie, maar rondom ons; gemeentes is die sending sentrums vir die Christelike kerk vandag. In ons huise … oorkant die straat … reg oor die wêreld

24 Innoverende Gestuurde Leierskap en verandering
Innovating is a process of failure emerging from a Christian imagination and wisdom and leading to a shared positive outcome. Pat Keifert

25 Rogers’ Diffusion of Innovation Model of Change
and the Partnership for a Missional Church

26 Verandering geskied gewoonlik nie in ‘n reguit lyn direk van Punt A tot Punt B nie
In feite lyk verandering meer soos die roete van ‘n seilboot, wat op die krag van die wind seil na sy bestemming.

27 Dit is veral waar wanneer ‘n hele kultuur verander.

28 Everett Rogers verklaar dat daar 5 verskillende fases is wat mense deurgaan as ‘n kultuur verander…
aanvaarding evaluering proefneming belangstelling bewuswording

29 5 fases van besluitneming
(aanvaarding) Bevestiging – bevestig of verwerp die besluit 5 fases van besluitneming (evaluering) Besluit – aanvaar of verwerp die nuwe ding (bewuswording) Kennis – gewaarwording van ‘n nuwe gebeure (belangstelling) Ooreding – gunstige of ongunstige houding teenoor die nuwe gebeure (proefneming) Implementering – Begin om die nuwe ding te gebruik

30 Mense se openheid tot verandering
Onversetlikes % “the traditional” Trae meerderheid % “the skeptical” Vroeë meerderheid % “the thoughtful” Aanpasbares % “respectable” Innoveerders 2.5% “the brave”

31 Vennootskap van Gestuurde Gemeentes
Cluster event Vennootskap van Gestuurde Gemeentes Cluster event Cluster event Kapasiteit 4 - leer en groei Cluster event Kapasiteit 3- visie vir beliggaming Kapasiteit 2 - eksperimentering Cluster event Cluster event Kapasiteit 1 - Ontdekking Cluster event Cluster event Preparation, finding leaders

32 Hoe gebeur dit alles? Kapasiteit 1: Ontdekking
Kapasiteit 2: Eksperimentering Kapasiteit 3: Visie vir beliggaming Kapasiteit 4: Leer en Groei 3-5 jaar se saam reis

33 5 vrae oppad na gestuurdheid
Waar is ons? Wie s’n is ons (aan wie behoort ons)? Wat is God besig om te doen? Na wie toe stuur God ons? Hoe kan ons God se toekoms nou beliggaam? 5 vrae oppad na gestuurdheid

34 Dedicated to Diversity
The Leading congregations in each cluster consists of a pair of congregations which represent diversity in terms of denomination and community.

35 Structure of the Partnership
Participating congregations represented by the leading congregations. The leading congregations with the project leaders constitute the Management committee. Buvton does the project management of the partnership.

36 Vrae en Bespreking


Download ppt "Vennootskap van Gestuurde Gemeentes"

Similar presentations


Ads by Google