Download presentation
Presentation is loading. Please wait.
1
Waaroor gaan kerkeenheid?
Christus se gebed dat sy kinders een sal wees sodat die wêreld kan glo 12/30/2018
2
Nuwe generasie wil dit Nuwe generasie sê sien ervaar
kerk het te veel issues kerkleiers reageer soos kinders leiers is behep met mag 12/30/2018
3
NGK en VGK Wynberg Selling your ideas is challenging. First, you must get your listeners to agree with you in principle. Then, you must move them to action. Use the Dale Carnegie Training® Evidence – Action – Benefit formula, and you will deliver a motivational, action-oriented presentation. 12/30/2018
4
Ons eerste kerkgebou 12/30/2018
5
"... it must ... be distinctly understood, that the Reformed Church recognises no distinction of colour, but that all classes, whether black or white, are admissable to a participation in all her rites and ordinances.“ De Zuid-Afrikaan, 25 Oktober 1847 12/30/2018
6
Verklaring van voorneme:
...om die gemeentes van die NG Kerk en VG Kerk Wynberg te herenig deur ’n nuwe gemeente te vorm Lidmate tree toe met behoud van hulle lidmaatskap aan die NGK of die VGK. Gemeente bly aan die NGK en die VGK verbonde. Sien dit as die uitvoering van besluite wat reeds deur die onderskeie kerkverbande ten gunste van eenheid geneem is. 12/30/2018
7
Versoek die kerkleiding op rings- en sinodale vlak
Om begrip vir ons unieke situasie te hê . Om ons te help om die struktuur en proses te ondersoek. Om saam met ons die nodige kerkregtelike ruimte te skep. 12/30/2018
8
Antwoord van gesamentlike moderature
net op grond van die kombinasie van die werksaamhede van die gemeentes uit verskillende kerkverbande (Regl 6 van KO 2007 van die NG Kerk en Regl 43 van KO van die VG Kerk) verwys na die gesamentlike vergadering van die twee sinodes se regskommissies genooi om met hulle in gesprek te tree en te help met voorstelle. 12/30/2018
9
Hoe die PKN die Kerkorde sien
Gaan oor lewe en werk van kerk. Hoe om rondom die Woord en sakramente gemeente van Christus te wees. Help die kerk om sy roeping na te kom. (Wallet 2005: 196) 12/30/2018
10
Artikel 2 1. De Protestantse Kerk in Nederland is de voortzetting van
de Nederlandse Hervormde Kerk, de Gereformeerde Kerken in Nederland en de Evangelisch-Lutherse Kerk in het Koninkrijk der Nederlanden. 2. De Protestantse Kerk in Nederland bestaat uit al de gemeenten, te weten de protestantse gemeenten, de hervormde gemeenten, de gereformeerde kerken en de evangelisch-lutherse gemeenten. 12/30/2018
11
Fases in vereniging op gemeentevlak (PKN) Samewerking.
op die verskillende terreine gesamentlike kerkdienste en gesamentlike kerkraadsvergaderings Federasie. noue samewerking omvat – “voorzover mogelijk - het gehele leven en werken van de gemeenten.” Volledige vereniging (fusie). 12/30/2018
12
12/30/2018
13
vorm ’n gesamentlike gemeente bestuur en werk in alles saam
Oorsig oor federasie. vorm ’n gesamentlike gemeente bestuur en werk in alles saam kan net nie vaste eiendom saam besit “trou buite gemeenskap van goedere” 12/30/2018
14
c. Die kerkrade vorm ‘n federasiekerkraad waarin
Die kerkrade moet ooreenstemming bereik oor hul wyse van samewerking. Hulle kan uit die volgende opsies kies: a. Die kerkrade vergader gesamentlik maar behou afsonderlike bevoegdhede. b. Die kerkrade vorm saam één gemeenskaplike kerkraad waardeur die bevoegdhede van die betrokke kerkrade gesamentlik uitgeoefen word. Die gemeenskaplike kerkraad tree as kerkraad van die afsonderlike gemeentes op. c. Die kerkrade vorm ‘n federasiekerkraad waarin ‘n aantal van hulle bevoegdhede gesamentlik uitgeoefen word. elkeen bly ook funksioneer as ‘n wykskerkraad om leiding te gee aan de gemeente waarvan hulle die kerkraad is. 12/30/2018
15
Artikel 1. Die naam van die samewerkingsverband is:
Die gesamentlike gemeente te Wynberg. Indien die samewerkingsverband amptelik aangedui moet word, word aan die naam toegevoeg: ‘ … waarin saamwerk die Nederduitse Gereformeerde Gemeente te Wynberg en die Verenigende Gereformeerde Gemeente in Suid-Afrika te Wynberg.’ 12/30/2018
Similar presentations
© 2025 SlidePlayer.com. Inc.
All rights reserved.